Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Farm Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Bokfontein, Swartruggens, 2835, Gauteng
  • Vanaf R1 300 R780 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eco Farm Cottage bied gaste verblyf aan die rustige platteland met 'n rustige atmosfeer, net 50 km buite Rustenburg. Die verblyf is op werkende plaas, en is ideaal vir paartjies en gesinne wat op soek is na 'n wegbreek van die stadslewe.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die badkamer langsaan het ook 'n stort.

Die kombuis het 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar genoeg spasie vir gaste om met hul fietse rond te ry, want daar is 'n fietspark en -baan voor die kothuis. Gaste het toegang tot 'n knus kaggel buite waar hulle kan ontspan en kwaliteittyd saam kan spandeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Quinn C
Besigheidsreis
5.0
Skoon, netjies, veilig, professionele vriendelike diens. Lieflike ligging - vriendelike professionele diens - veilig, skoon, met absoluut alles in ag ...
Sien meer
Mei 2024
Cheryl S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek in Noord-Wes! Mees ongelooflik mooi plek! Wonderlike gashere. Pragtige omgewing. Skoon en netjiese plek. Die 'snoopie' was amazing. Sal oor...
Sien meer
Mei 2024
Estie S
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker rustig en baie stil sal weer daar gaan kuier. Ons het so lekker gebly. Dit is lekker rustig gewees en ons het dit regtig geniet.
Mrt 2024
Kim E
Saam met vriende
5.0
Vrek lekker gebly met oulike gashere. Die gashere is vriendelik, behulpsaam en laat mens baie tuis voel. Ons het heerlik gebly en dit is lekker om "of...
Sien meer
Jan 2024
Bongiwe N
Besigheidsreis
4.8
Perfect. The hosts were very welcoming and responsive to our requests. The venue was clean and peaceful, and the weather and location w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lisbe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 47, Bokfontein, Swartruggens, 2835, Gauteng
  • Gaste dink Eco Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Gauteng
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 47, Bokfontein, Swartruggens, 2835, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf6240b749a6340ef1bc424689e83af4def8239f61560d6e642d829dca11000a5569d4c5cf2b824342498e19ebc2fdc22d44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 ERF 47 Bokfontein 2835 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.610890545992 26.856327822698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang