Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Fox Den

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaatjieskraal-weg, Wild Fox Hill, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 820 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Eco Fox Den is op Wild Fox Hill in Hogsback geleë en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Hier kan gaste op die intieme stoep ontspan, die sonsopkoms oor die berg bewonder, 'n skemerkelkie by die vreugdevuurput geniet of na die Kaapse papegaaie luister wat in die vallei opvlieg.

Dié eko-vriendelike den bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die knus hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bad, wasbak en 'n toilet in die kamer. Die tweede slaapkamer het koordhout wat in 'n muur ingebou is en het gemaklike 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4, sowel as 2 enkelbeddens in die komvenster. Gratis WiFI is beskikbaar. Dié area lei na 'n stoep waar gaste 'n asemrowende berg-uitsig kan geniet, terwyl hulle die Weber-braai benut of op die klipbankies ontspan en 'n vreugdevuurput saans onder die sterre maak.

Dié eenheid se elektrisiteit word deur die son verskaf, die warmwater deur die sonkraggeiser of donkieketel en die drinkwater deur die reën. Wild Fox is op 'n ontwikkelende plaas met meer as 50 vrylopende hoenders en kweek 'n verskeidenheid groente, bessies en vrugte- en neutbome.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Carissa F
Saam met vriende
5.0
Spacious, cosy, great view. Die plek is beautiful. Kon nie genoeg van die view kry nie. Die host het ons selfs gehelp om die vuur aan die gang te kry....
Sien meer
Jul 2024
Ronet H
5.0
Amazing Awesome, awesome. So bly ek het op die plekkie afgekom. Dit is rustig en so mooi. Helen is baie vriendelik en het ons tuis laat voel.
Jul 2024
Ross G
Saam met vriende
5.0
Different, but a breath of fresh air. Great, the host was fantastic, and we all had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Inge W
Saam met vriende
5.0
Tranquil stay in Hogsback. I highly recommend staying at the Eco Fox Den if you travel to Hogsback. Helen is a lovely host who goes abo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Nicholas W
Saam met lewensmaat
4.8
Gasvryheid was tops. As dit nie vir Helen se aanbevelings was nie, het ons nooit die juwele van Hogsback ontdek wat ons het nie! Oprit en parkering is...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaatjieskraal-weg, Wild Fox Hill, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Eco Fox Den het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaatjieskraal-weg, Wild Fox Hill, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed7f5081ad6d1306be4f58bd7d90faef86633fe55b8898feab9cc0b92b0f39c9c4eeda6c4a3e8e531c9cf52e9215f639f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Plaatjieskraal Road Wild Fox Hill 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.583313174769 26.914579756483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang