Eco Karoo Mountain Lodge
Beskrywing
Hierdie losstaande suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n privaat stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie beddens kan ook in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die slaapkamers word met 'n gedeelde badkamer met 'n stort verbind. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas mikrogolfoond en 'n gasstoof toegerus is. Ander geriewe sluit 'n braai-area, boma, gastesitkamer en 'n swembad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat 'n grondpad na die lodge lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldierbeleid:
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Gaste moet asb. laat weet indien hulle saam met troeteldiere reis.
Slegs honde word toegelaat, geen ander troeteldiere nie.
Eienaars moet al die nodige beddens en komberse saambring sodat die troeteldiere nie op die meubels klim nie.
Die lodge is op 'n plaas geleë. Gaste moet asb. hul troeteldiere dophou sodat hulle nie enige skade of beserings aan vee veroorsaak nie, want gaste sal aanspreeklik gehou word.
Eco Karoo Mountain Lodge maak 100% van sonkrag en vars water uit 'n boorgat op die plaas gebruik. Die lodge is 190 km vanaf Bloemfontein, 160 km vanaf Kimberley en net 'n 45 km-ompad vanaf die roete tussen Gauteng en Kaapstad.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie losstaande suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n privaat stoep. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie beddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas mikrogolfoond en 'n gasstoof toegerus is. Ander geriewe sluit 'n braai-area, boma, gastesitkamer en 'n swembad in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord

- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang