Eco Karoo Mountain Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Noula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Carina K - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek, daar kan jy rus en afsluit, ontspan met 'n glasie wyn voor 'n warm kaggel.
Vernon T - Mei 2024
Algehele gradering
Relaxing, peaceful, memorable.
Lees meerEco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you for the lovely review, Vernon! We are very glad you enjoyed your stay at Eco Karoo Lodge! We truly hope to see you again in the near future. We will convey the lovely message to the host.
Renate S - Mei 2024
Algehele gradering
Stunning location and beautiful accommodation!
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you very much for the wonderful review, Renate! We hope to see you again soon!
Louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Hier relax jy soos jy nog nooit relax het nie!
Lees meerEco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Goeie dag Louis
Baie dankie vir die pragtige woorde! Ons is jammer julle het so effens verdwaal.
Ons is so bly julle het lekker gekuier by Eco Karoo Lodge en ons hoop om julle gou weer te sien!
Ons is op 100% sonkrag by die Lodge en lugreelings gaan ongelukkig die batterye beskadig, gelukkig is daar 'n swembad om in af te koel!
Peet V - Feb 2023
Algehele gradering
Dit is puik vir enige iemand wat hou van rustig wees.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Peet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Gary V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie Gary.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Ons maak 'n punt daarvan om alle inligting vir gaste deur te stuur twee weke voor hulle aankoms.
Izabel D - Jan 2023
Algehele gradering
Too short!
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you for the 5 stars, Izabel. We truly hope to see you again soon.
Samuel P - Apr 2023
Algehele gradering
Kuier was goed.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Goeie dag Samuel
Ek vertrou dit gaan goed.
Baie dankie vir u resensie, ons vra omverskoning vir die grondpad, na die heuwige donderbuie die laaste ruk het die pad verspoel.
Ons kan egter gesels met die boere gemeenskap om die paaie te herstel, ons het ongelukkig nie self die toerusting nie.
Ons hoop om u gou weer by die Lodge te sien.
Vriendelike groete
Lynn
Magdaleen S - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese "lodge" met uitsonderlike dekor!
Lees meerEco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Goeie dag Magdaleen
Ek vertrou dit gaan goed!
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer die mooi woorde opreg.
Ons hoop om julle gou weer by die Lodge te verwelkom.
Vriendelike groete,
Die Eco Karoo Span
Christian T - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowende plek met baie stilte.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you for the 5/5 ratings Christian, we really appreciate it. If you are in need to unwind again in the future, please do not hesitate to make another booking.
Michelle N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en te kort.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie Michelle. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Isolde M H - Apr 2022
Algehele gradering
Beste plek uit.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Isolde. We are very glad you enjoyed the tranquil surroundings.
Jakkie V - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi, elke oomblik die moeite werd.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you for the wonderful review, Jackie. You are more than welcome to bring along the doggies next time you visit, which is hopefully soon.
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you for the review, Peter. We really appreciate you taking the time to rate our lovely establishment. Hope to see you again soon.
Hillie M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie spesiale plek, en smaakvol toegerus.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you for the review, Hillie. We are very glad you enjoyed our services. We truly hope to see you again soon.
Sumarie E - Mei 2022
Algehele gradering
Moeilike pad tot by Lodge, deel gemeenskaplike braai-area en kombuis.
Lees meerEco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie vir die resensie Sumarie. Ons vra om verskoning omdat julle ervaring so sleg was. Die Lodge is ideaal vir groepsbesprekings. Ons kan ongelukkig nie 100% beheer wie oor 'n naweek of deur die week by die Lodge bly nie, omrede baie besprekings ook aanlyn gemaak word. Ons maak 'n punt daarvan om vir alle gaste in te lig van die gemeenskaplike kombuis en leefarea, sodat daar geen verrassings is nie, sowel as die binne stort.
Ons hoop regtig julle sal dit weer oorweeg om by Eco Karoo Lodge te bly en dit sal veel beter wees as julle 'n paar vriende kan saam nooi.
Mientjie S - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you for all the 5/5 ratings Mientjie. We really appreciate it. We truly hope to see you again in the near future.
Chrizaan G - Apr 2021
Algehele gradering
‘n Aand onder die sterre.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
So bly om te hoor dat julle aand onder die sterre aan al julle verwagtinge voldoen het, Chrizaan!
Kom gou weer!
Jade M - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderful stay in the beautiful part of South Africa.
Lees meerEco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Many thanks for the wonderful recommendation, Jade. It's such a blessing to hear that you thoroughly enjoyed the beautiful surroundings, quality family time and being able to recharge and relax at Eco Karoo!
It was a pleasure to host your group and we'll gladly welcome you back in the future!
Keep safe,
Eco Karoo Team
Edine H - Des 2021
Algehele gradering
Goeie atmosfeer. Aangename gasheer.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Thank you Edin for the lovely review. We apologize for the inconvenience the storm had caused. We will definitely look into your suggestion for the inside braai area. Hope to see you again soon.
Magriet V - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Lieflike plek en die ligging ongelooflik.
Lees meerEco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Magriet. Dis so lekker om te hoor as ons gaste die skoonheid van die Karoo en die plaaslewe ten volle beleef en waardeer! Eco Karoo sal toekomstige gaste inlig dat die privaatheid van die badkamers nie ideaal is vir pare ("couples") wat belangstel om 'n huisie te deel nie - moontlik kan pare elkeen hul eie huisie bespreek en dus genoegsame privaatheid geniet.
Kom kuier gou weer! Dit sal lekker wees om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Bo-Karoo groete,
Eco Karoo span
Japie P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en stil
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Japie. Dis lekker om te hoor dat julle die stilte van die Bo-Karoo ten volle kon beleef en waardeer! Kom kuier gou weer!
Groete,
die Eco Karoo Span
Carla P - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike uitsig.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie vir jou resensie oor jou ervaring by Eco Karoo, Carla. Dankie dat jy die kwessie van die warm water onder ons aandag gebring het.
Groete,
die Eco Karoo Span
Christo T - Nov 2020
Algehele gradering
Die lodge is great!
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Christo. Ons is dankbaar om te hoor dat jy die Lodge se skoonheid waardeer. Hopelik sien ons julle gou weer.
Charl D - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike wegkruipplekkie bietjie meer as 6 ure se ry uit Pretoria.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Dankie, Charl. Hopelik sien ons julle gou weer by Eco Karoo.
Tabu V - Des 2020
Algehele gradering
Aanwysings pateties. Net 'n chevron strip of reflektor sal help om die afdraai te kry.
Eco Karoo Mountain Lodge se terugvoer
Jammer om te hoor dat julle gesukkel het om die aanwysings te volg, Dorette. Eco Karoo Lodge stel alle gaste vooraf per e-pos en WhatsApp in kennis dat daar nie selfoonsein is nie. Daarom stuur ons ook duidelike aanwysings per e-pos of WhatsApp aan alle gaste voordat hulle vertrek na Eco Karoo. Ons inboektye is van 14:00 - 19:00 en die feit dat julle na middernag ingeboek het, het moontlik bygedra dat jul die afdraai moeilik gesien het. Gelukkig was al die buiteligte van die Lodge van die grootpad sigbaar.
Dankie vir die voorstel om reflektors aan te bring, ons sal graag daaraan aandag gee vir toekomstige gaste.
Vriendelike groete,
Eco Karoo Lodge
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang