Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco Karoo Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n plaas van 4200 ha in die Suidwes-Vrystaat geleë en bied die beste van die Bo-Karoo. Die lodge spog met skouspelagtige sonsopkomste, 'n eindelose horison en salige stiltes.

Verblyf word in 3 aparte, eko-selfsorgsuites met slaapplek vir 4 gaste en 'n privaat stoep gebied. Elke eko-suite beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n koninggrootte-bed en die ander een 2 enkelbeddens het. Hierdie beddens kan ook op versoek in 'n koningrootte-bed omskep word. Elke badkamer het 'n stort en 'n toilet, asook 'n privaat buitestort met 'n uitsig op die berge. Daar is ook 'n stoep.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, gasstoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi en 'n swembad met 'n uitsig oor die eindelose vlaktes van die Karoo in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Carina K
Saam met vriende
5.0
Perfek, daar kan jy rus en afsluit, ontspan met 'n glasie wyn voor 'n warm kaggel. Lekkerste lekker! Hulle het aan alles gedink wat jy moontlik kan no...
Sien meer
Jul 2024
Vernon T
5.0
Relaxing, peaceful, memorable. From the information email I received a week before my travels to the end of my stay at Eco Karoo Lodge ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Renate S
Gesin met tieners
5.0
Stunning location and beautiful accommodation! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Hier relax jy soos jy nog nooit relax het nie! Na 'n baie lang dag vanaf Witsand en toe die verkeerde afdraai geneem in Philipolis (moenie daai pad ry...
Sien meer
Mrt 2024
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is puik vir enige iemand wat hou van rustig wees. Binnestortvloer net glad, kry dalk net rubbermatjies. Ons sal graag weer daar bly. Natuurskoon....
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
  • Gaste dink Eco Karoo Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 670
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R48, Knoffelfontein, 20 km vanaf Luckhoff, 9982, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6512e84897e1f8274c23be0fb1556bad199cdac5e4da3ce628c6f8da36309f488c1e2b87217bebead2b11064bbab399e27c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R48 Knoffelfontein 9982 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.874513404887 24.803677789024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang