Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco-Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Eco-Rest
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elvin W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin W

Perfect for a break-away weekend.

Really enjoyed the stay. Had nice walks on the various hiking trails and the accommodation was neat and clean.

Joan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S

Netjies, rustig en mooi inni natuur.

Hierdie plekkie is 'n ware juweel as jy rustigheid en die natuur soek. Die skoonheid van die plek is onbeskryflik. 'n Uitstekende gasheer en ons kan met 'n rein hart hierdie plek aanbeveel as jy wil rus en ontspan. Baie netjies en dit het alles gehad wat mens benodig.

Rene D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Lieflike privaat avontuur in natuur.

Baie gerieflik. Uitsig blyplek 'n wenner.

Ernest P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest P

Absolute geseënde naweek. Kosbare tyd om weer terug te keer na ons Vader se rus.

Uitstekend gewees!

Eco-Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en resensie. Dis vir ons ongelooflik lekker as mense hul verblyf hier en die natuurskoon geniet. Voorspoed en vrede.

Eco-Rest
Folkers D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Folkers D

Rutige atmosfeer. Privaat. Tyd om jouself te vind en nader aan jou Skepper.

Baie lekker gewees, rustige atmosfeer. Privaat. Sal definitief weer na hierdie plek toe gaan.

Eco-Rest se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Folkers. Waardeer dit. Sien uit daarna om julle weer iewers in die toekoms te ontvang. Voorspoed vir res van 2024.

Eco-Rest
Marinda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Lekker rustig met 'n pragtige uitsig.

Dit is 'n fantastiese rustige plekkie met die mooiste uitsig. Sal definitief weer soontoe gaan. Het lanklaas so lekker geslaap. Die eienaar, Hine, is regtig baie vriendelik en rustig.

Mathilda N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda N

Asemrowende natuurskoon vir buitelewe entoesias!

Eco-Rest was 'n fantastiese plek om die nuwe jaar in te gaan. Die omgewing is pragtig en daar's 'n groot area vir stap, draf en swem!

Rentia V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V

Rustige atmosfeer in die natuur.

Rustige omgewing om af te skakel, af te koel en saans te braai onder die sterreprag.

Hans F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans F

Bijzondere omgewing, veilig, vriendelik.

. Onderhewig aan TLC.

Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Baie mooi uitsig, veral met die volmaan wat oor die berg verskyn het.

Ons is goed verwelkom, en het lekker gekuier op die stoepie en (splashpool).

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523a62eaaabdbc26691bf2aece570ab3ce18886f6c34f908314dd7ec691fd7cbe1d3a3703ccdcfc6a03f1e103d9c137af191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Eco-Rest 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.496043947105 21.621756141376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang