Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco-Rest

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elvin W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect for a break-away weekend. Really enjoyed the stay. Had nice walks on the various hiking trails and the accommodation was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, rustig en mooi inni natuur. Hierdie plekkie is 'n ware juweel as jy rustigheid en die natuur soek. Die skoonheid van die plek is onbeskryflik. 'n Uitstekende gasheer en ons kan met 'n rein hart hierdie plek aanbeveel as jy wil rus en ontspan. Baie netjies en dit het alles gehad wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lieflike privaat avontuur in natuur. Baie gerieflik. Uitsig blyplek 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolute geseënde naweek. Kosbare tyd om weer terug te keer na ons Vader se rus. Uitstekend gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hine
Eco-Rest
Baie dankie vir die mooi woorde en resensie. Dis vir ons ongelooflik lekker as mense hul verblyf hier en die natuurskoon geniet. Voorspoed en vrede.

Folkers D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rutige atmosfeer. Privaat. Tyd om jouself te vind en nader aan jou Skepper. Baie lekker gewees, rustige atmosfeer. Privaat. Sal definitief weer na hierdie plek toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hine
Eco-Rest
Baie dankie vir die mooi resensie, Folkers. Waardeer dit. Sien uit daarna om julle weer iewers in die toekoms te ontvang. Voorspoed vir res van 2024.

Marinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker rustig met 'n pragtige uitsig. Dit is 'n fantastiese rustige plekkie met die mooiste uitsig. Sal definitief weer soontoe gaan. Het lanklaas so lekker geslaap. Die eienaar, Hine, is regtig baie vriendelik en rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Asemrowende natuurskoon vir buitelewe entoesias! Eco-Rest was 'n fantastiese plek om die nuwe jaar in te gaan. Die omgewing is pragtig en daar's 'n groot area vir stap, draf en swem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Rustige atmosfeer in die natuur. Rustige omgewing om af te skakel, af te koel en saans te braai onder die sterreprag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hans F
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Bijzondere omgewing, veilig, vriendelik. . Onderhewig aan TLC.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Baie mooi uitsig, veral met die volmaan wat oor die berg verskyn het. Ons is goed verwelkom, en het lekker gekuier op die stoepie en (splashpool).

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523a62eaaabdbc26691bf2aece570ab3ce18886f6c34f908314dd7ec691fd7cbe1d3a3703ccdcfc6a03f1e103d9c137af191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Eco-Rest 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.496043947105 21.621756141376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang