Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eco-Rest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eco-Rest is 'n bekoorlike ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die buitewyke van Calitzdorp. Die landgoed spog met 'n natuurlike omgewing, 'n skilderagtige uitsig op die berge, 'n kronkelende rivier en plaaslike wild.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea, TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n klein, aangrensende kamer met 'n enkelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, elektriese braaipan, mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die woonstel lei na 'n stoep met 'n plonspoel waar gaste lekker agteroor kan sit. Die verblyf gebruik sonkrag, word nie deur beurtkrag beïnvloed nie en bied veilige parkeerplek.

Die woonstel het privaat braaigeriewe met 'n uitsig op die Swartberge. Daar is ook draagbare braaigeriewe op die stoep.

Geriewe op die landgoed sluit stap- en bergfietsroetes en toegang tot 'n privaat gedeelte van die Gamkarivier vir swem of roei in. Eco-Rest spog met 'n gerieflike ligging naby wynplase en plaaslike restaurante, en bied die perfekte kombinasie tussen ontspan en avontuur tydens 'n wegbreek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Eco-Rest
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eco-Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm Estate, Eco-Rest, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523a62eaaabdbc26691bf2aece570ab3ce18886f6c34f908314dd7ec691fd7cbe1d3a3703ccdcfc6a03f1e103d9c137af191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 R62, Gamka Private Farm Estate Eco-Rest 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.496043947105 21.621756141376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang