Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Econo Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.1
Maria N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Econo Lodge is the best of all I have ever slept. Best of the best, can't wait to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Econo Lodge
Great, we can't wait to host you guys again.

Andre S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Very neat and comfortable. Thanks my guys enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Gelukkige Kosmos-atleet. Baie vriendelike ontvangs, onmiddelike hulp met glimlag op elke vraag. Skoon kamer. Baie spasie. Veilig en mooi secure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag
4.6
Mrt 2024

Het dit geniet. Was lekker. Lugversorging nodig in kamers.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Econo Lodge
Bly julle is tevrede. Baie dankie.

James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Baie aangenaam en baie hartlik ontvang. Baie lekker gebly, het die plek net as oornag geriewe gebruik, omdat ons gereis het en gekuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Econo Lodge
Baie bly julle het lekker gebly, hoop om julle gou weer te sien.

Carlo F
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Goeie waarde vir geld. Skoon, gerieflik en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Econo Lodge
Baie bly alles was reg, hoop om julle weer te huisves.

Reinette V
1 nag Besigheidsreis
2.8
Jul 2024

Suitable for contractors. Clean, friendly staff, but this is more suited for contractors as it is a hostel type setup with a shared kitchen area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Karen A
1 nag
2.6
Feb 2024

Ons sal nie weer van die fasiliteit gebruik maak nie. Volgens ons is die plek eerder bedoel vir kontrakteurs. My dogter sou in haar eie kamer slaap, maar daar was 'n vreeslike onaangename reuk in die badkamer en sy het op die ou end in ons eenheid kom slaap. Ons eenheid het ook nie baie goed geruik nie. Die stort lek water oor die hele badkamervloer. Ook geen waaier in die kamer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Wilma
Econo Lodge
Ek is baie jammer vir julle ondervinding, ek gaan opvolg oor die reuk. Ek het nog nie voorheen enige klagtes daaroor gehad nie. Ons het redelik kontrakteurs wat by ons bly ook. Indien jy dalk weer vir ons 'n kans wil gee, is jy welkom om met my te praat. Ons het spaar fan's.

Luzelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Mrt 2024

Sleg en onveilig. Nee, glad nie. Gasvrou was glad nie vriendelik nie. Gaste kuier en raas en raak so gesuip, hulle het ons amper aangerand. Kamer se mure is so vuil.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Alphy M
1 nag
4.6
Jan 2023

A beautiful stay. The lodge is good if you are travelling alone and just for a sleepover. It can be a little bit noisy and crowded at the reception. Food gets served there and there is an unnecessary snooker table that's also blocking the way. On the 1st day the room was a bit dirty or used. The following day it was cleaned and nice. The caretakers were very nice to me. I will use the lodge again in future. I know what to expect. This is a 3-star lodge, so don't go with very high expectations. My bed was very comfortable and that's one item I do not compromise on. I didn't care for the TV - but also, I didn't see the remotes in the room. The wardrobes are not really conducive for a long stay. It may be best to travel with your own iron just for convenience. Like I said, I will use them again. Just don't expect too much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Econo Lodge
We would love to have you with us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waboomstraat 2, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5ZjQ1MjAyLTE5NTUtNGUwYS1hMzJhLTNjMTRlYjczYmNmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 65 5 1 4 2 Waboom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.495113583397 29.19256478548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang