Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ecotel OR Tambo

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies


Netheid
3.4
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.6
Veiligheid
3.4
Pierre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en vriendelike personeel wat baie behulpsaam is. Ja, dankie, dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Rustige oornagplek. Gerieflik naby OR Tambo lughawe. Inkopiesentrum baie naby. Skoon beddegoed. Vriendelike, behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre M
1 nag
4.4
Mei 2024

Kuier nog steeds. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die lekker bed vir 'n mooi lyf. Ek bly vir 'n hele week daar vir werk. Een voorstel is om 'n klein bar yskassie te voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nonhlanhla S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2023

We had a pleasant stay. Can there be bar fridges in the rooms to keep our beverages, please? Otherwise, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marthie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Well situated close to OR Tambo. Well priced. Friendly welcome from the staff on duty. The staff were very polite and helpful. Not a very good neighbourhood where it is situated, but very good security measures are in place. We felt safe. Well situated, only a 10min Uber drive to OR Tambo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Fabian A
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Good for an overnight stay if you need to be at the airport very early. Perfect economic overnight accommodation close to the airport for early flights. The TV needs some fixing though. Friendly receptionist. Comfortable beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2024

Lekker gebly met 'n bietjie slegte kultuur. Ons het lekker gebly. Wat wel nie aangenaam was nie. 4:00 in die oggend speel die nagstaf by ontvangs hulle musiek so hard op hul foon dat dit weergalm tot in jou kamer en ons wakker maak. Die musiek word ook nie sag gesit as mens met die dame praat om uit te boek nie. Dit voel vir my asof daar aandag kortkom, want dit skep 'n slegte beeld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karien P
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mrt 2024

Oornagverblyf tussen reise. Baie basiese akkommodasie wat voldoende sou wees vir 'n vinnige oornag of kort rustydjie tussen vlugte. Die toestand van die bedlampie se bedrading was effens kommerwekkend, en daar was klein vlekke op van die beddegoed. Daar was geen afstandbeheer vir die televisie nie, ook geen waaier of verwarmer binne die kamer soos geadverteer nie. Prys is laag vir so naby aan die lughawe; jy kry waarvoor jy betaal, maar daar was ook ander opsies binne die prysgleuf wat meer aangebied het. Die ontvangsdames was vreeslik oulik en baie behulpsaam, wat ons kort verblyf heelwat verbeter het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.0
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Hafida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R429
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R429
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b036c92d929e117bdc45b6ab641ef2ff357e764ffad1e91348959ee53753f8ac008794f09b773d80bd8f77281e48062951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R429 per nag (plek vir 2) 24 5 1 4 319 Barbara Road Isando 1601 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.147805 28.200029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang