Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ecotel OR Tambo

  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
  • Vanaf R499 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ecotel OR Tambo is gerieflik binne 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af geleë en dis ook naby die Emperors Palace Casino.

Verblyf word in kamers waarin rook verbode is gebied. Elke kamer het wit linne, en suite-badkamergeriewe, 'n klerekas met 'n spieël, 'n lessenaar, 'n TV, 'n verwarmer en 'n waaier.

Die lodge het 'n verkoopoutomaat waar gaste koeldrank en peuselhappies kan koop. Daar's ook braaigeriewe en 'n WiFi-kuberkol. Gratis, veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.

Vir gaste wat tussen verbindingsvlugte wil kom ontspan is daar ook 'n dagtarief beskikbaar van 10:00 tot 18:00. Doen asb. navraag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.6
Veiligheid
3.5
Gaste se hoogtepunte
Pierre E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en vriendelike personeel wat baie behulpsaam is. Ja, dankie, dit was rustig.
Jun 2024
Lossie E
Saam met lewensmaat
4.4
Very. Het lekker gebly en is groot en netjies.
Feb 2025
Pierre M
4.4
Kuier nog steeds. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en die lekker bed vir 'n mooi lyf. Ek bly vir 'n hele week daar vir werk. Een voorstel is o...
Sien meer
Mei 2024
Fabian A
Gesin met klein kinders
4.2
Good for an overnight stay if you need to be at the airport very early. Perfect economic overnight accommodation close to the airport f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Tessa B
Gesin met tieners
4.2
Lekker gebly met 'n bietjie slegte kultuur. Ons het lekker gebly. Wat wel nie aangenaam was nie. 4:00 in die oggend speel die nagstaf by ontvangs hull...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Hafida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
  • Gaste dink Ecotel OR Tambo het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 499
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 499
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barbaraweg 319, Isando, Germiston, 1601, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b036c92d929e117bdc45b6ab641ef2ff357e764ffad1e91348959ee53753f8ac008794f09b773d80bd8f77281e48062951?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499 per nag (plek vir 2) 26 5 1 4 319 Barbara Road Isando 1601 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.147805 28.200029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang