Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.0
Jaco K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Sal weer gaan. Die matras was goed. Verder geen moeilikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Motshabi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Cozy and comfortable. The best experience ever, though the weather wasn't on our side. But I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

Not bad for a night. Short of breakfast, no WiFi, no microwave to warm food, no fridge, but it's okay for 3 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirleen B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Nie so lekker nie . Ons moes vra vir 'n kamer met 'n lugversorger, want die een wat ons gekry het, het nie eens 'n waaier gehad nie. Die TV het geen afstandsbeheer gehad nie en geen kanale was ingestel nie. En geen DSTV soos geadverteer nie. Die toiletbak was stukkend en het rondgeskuif, en die wasbak se kraan was verstop. Net een koffiekoppie in 'n kamer vir 2. Geen noodkraggenerator gedurende beurtkrag nie. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lwanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

It was just okay. It was okay. Just the television had no remote control. No WiFi and there is no Smart TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thembi S
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

My stay was fair except that the other guests were making a noise. My friend and I arrived at the venue with limited time because we had a concert to attend. We were greeted by two ladies at reception. It took them about 45 minutes to log on to their system. They also said that they were fully booked and that they had neglected to notify agencies that they were booked. As a client, those were things I did not need to hear. No matter how many times I gave them my surname, when they eventually logged on to their system, they were having trouble finding my name. Overall I was not happy with their service and ended up getting a double bed instead of a twin set and we were so late for our concert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2023

Bed needs to be replaced and there was just about no cold water. The bed was concaved and uncomfortable, kept on gravitating to the center of the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2023

Lekker maar sal nie weer daar oornag. Die verblyf was goed en netjies, maar by ontvangs word daar duidelik beklemtoon "respekteer ander gaste en geen geraas". Partytjies het tot 3 uur die oggend geraas gemaak. Ek het by ontvangs gaan praat, maar daar is niks gedoen daaroor nie. Dit was eers toe die bestuurder ons gehoor het dat hulle 'n swak resensie gaan kry, dat daar iets gedoen is. Daar was ander gaste wat jy nie eens gehoor het nie, en ek dink hulle voel dieselfde. Maar die kamers is goed, al is daar nie eers 'n yskassie nie. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Daleen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Okt 2023

Absolute mees patetiese ervaring gewees. Nog nooit sleg gebly by akkommodasie nie, maar sal die plek, sy personeel en diens vir niemand aanbeveel nie. Ons het vir 2 kamers langs mekaar gevra waarop ons 'n e-pos van die plek ontvang het dat dit in orde was. Ons was vroeg in die dorp, om en by 10:00, het gaan kennismaak en gesê dat ons 2 uur sal kom inboek soos wat die tyd is. Met ons aankoms was kamers nog vuil en moes ons met ons bagasie val oor vullis, gemors en vuil linne in die gang. Twee kamers soos ek bespreek het was glad nie soos op die foto's en soos beskryf nie, ons het vier nagte gebly. Eers aand 3 het hul vir ons die password gegee van die Wi-Fi, stortdeur was stukkend, aircon het water uitgespuit soos 'n stort. Drie persone in een kamer met net 2 koffies, plastiekglasies en plastieklepels en 2 handdoeke. Ons het oor die goed gekla en waarop die antwoord was: "Ons gaan nou aandag gee". Badkamers het groot kennisgewing om sanitêre doekies in asblik wat voorsien is te gooi. Lagwekkend want daar was nie 'n asblikkie nie. Ook geen toilet spray of toiletborsel nie. Ons het na vier dae uitgeboek en wag steeds vir die ontvangs wat sou kom. Dit was die aakligste ervaring en dit was beslis nie op standaard nie. Om so baie geld te betaal vir 4 dae en sulke diens te ontvang was terleurstellend om die minste daarvan te sê. Om nie eens te praat van die geraas van partytjies, kaal dames om en in die swembad soveel so dat my kinders nie kon swem nie. Nee wat, Ecotel Premier Lodge sien ons nooit weer nie en ek sal vir niemand die plek aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Molatsa T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Wonderful. Wonderful and safe. Very welcoming staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hafida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R587
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R587
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunny-weg 65, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8df32dc48f9f63b393bdc5420bc3f7d6ec1749a83bdf61e4484040f3890be2606798c210742ea47d47e071a56f50618f66bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R587 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 65 Sunny Road Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.1864199 28.28531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang