Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hafida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 32 resensies vir Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Netheid
3.9/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Jaco K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Sal weer gaan.

Die matras was goed. Verder geen moeilikheid.

Motshabi L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshabi L

Cozy and comfortable.

The best experience ever, though the weather wasn't on our side. But I enjoyed my stay.

Nicola V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Not bad for a night.

Short of breakfast, no WiFi, no microwave to warm food, no fridge, but it's okay for 3 people.

Shirleen B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shirleen B

Nie so lekker nie .

Ons moes vra vir 'n kamer met 'n lugversorger, want die een wat ons gekry het, het nie eens 'n waaier gehad nie. Die TV het geen afstandsbeheer gehad nie en geen kanale was ingestel nie. En geen DSTV soos geadverteer nie. Die toiletbak was stukkend en het rondgeskuif, en die wasbak se kraan was verstop. Net een koffiekoppie in 'n kamer vir 2. Geen noodkraggenerator gedurende beurtkrag nie. Baie vriendelike personeel.

Lwanda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lwanda B

It was just okay.

It was okay. Just the television had no remote control. No WiFi and there is no Smart TV.

Thembi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembi S

My stay was fair except that the other guests were making a noise.

My friend and I arrived at the venue with limited time because we had a concert to attend. We were greeted by two ladies at reception. It took them about 45 minutes to log on to their system. They also said that they were fully booked and that they had neglected to notify agencies that they were booked. As a client, those were things I did not need to hear. No matter how many times I gave them my surname, when they eventually logged on to their system, they were having trouble finding my name. Overall I was not happy with their service and ended up getting a double bed instead of a twin set and we were so late for our concert.

Patrick B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B

Bed needs to be replaced and there was just about no cold water.

The bed was concaved and uncomfortable, kept on gravitating to the center of the bed.

Schalk S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Schalk S

Lekker maar sal nie weer daar oornag.

Die verblyf was goed en netjies, maar by ontvangs word daar duidelik beklemtoon "respekteer ander gaste en geen geraas". Partytjies het tot 3 uur die oggend geraas gemaak. Ek het by ontvangs gaan praat, maar daar is niks gedoen daaroor nie. Dit was eers toe die bestuurder ons gehoor het dat hulle 'n swak resensie gaan kry, dat daar iets gedoen is. Daar was ander gaste wat jy nie eens gehoor het nie, en ek dink hulle voel dieselfde. Maar die kamers is goed, al is daar nie eers 'n yskassie nie. Dankie.

Daleen J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Daleen J

Absolute mees patetiese ervaring gewees. Nog nooit sleg gebly by akkommodasie nie, maar sal die plek, sy personeel en diens vir niemand aanbeveel nie.

Ons het vir 2 kamers langs mekaar gevra waarop ons 'n e-pos van die plek ontvang het dat dit in orde was. Ons was vroeg in die dorp, om en by 10:00, het gaan kennismaak en gesê dat ons 2 uur sal kom inboek soos wat die tyd is. Met ons aankoms was kamers nog vuil en moes ons met ons bagasie val oor vullis, gemors en vuil linne in die gang. Twee kamers soos ek bespreek het was glad nie soos op die foto's en soos beskryf nie, ons het vier nagte gebly. Eers aand 3 het hul vir ons die password gegee van die Wi-Fi, stortdeur was stukkend, aircon het water uitgespuit soos 'n stort. Drie persone in een kamer met net 2 koffies, plastiekglasies en plastieklepels en 2 handdoeke. Ons het oor die goed gekla en waarop die antwoord was: "Ons gaan nou aandag gee". Badkamers het groot kennisgewing om sanitêre doekies in asblik wat voorsien is te gooi. Lagwekkend want daar was nie 'n asblikkie nie. Ook geen toilet spray of toiletborsel nie. Ons het na vier dae uitgeboek en wag steeds vir die ontvangs wat sou kom. Dit was die aakligste ervaring en dit was beslis nie op standaard nie. Om so baie geld te betaal vir 4 dae en sulke diens te ontvang was terleurstellend om die minste daarvan te sê. Om nie eens te praat van die geraas van partytjies, kaal dames om en in die swembad soveel so dat my kinders nie kon swem nie. Nee wat, Ecotel Premier Lodge sien ons nooit weer nie en ek sal vir niemand die plek aanbeveel nie.

Molatsa T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molatsa T

Wonderful.

Wonderful and safe. Very welcoming staff.

Will M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Will M

Not satisfied.

1) Had to inform reception TV and bedside lamp not working upon arrival. 2) No breakfast available unless party of five. 3) Unbearable noise from staff at 5:00am in the morning. 4)Towels big enough to dry a small dog. 5) Advertise Wi-Fi but only available in main building not in rooms. Pretty obvious this establishment has no attention to detail!

Nicole H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Lovely and safe.

The guesthouse is located in a lovely area, very safe. The room we were in was a little to small for my partner and I but it's a lovely guesthouse. The pool was very inviting. Thank you.

Jacques M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques M

Nie wat ek verwag het nie.

Daar was geen handdoeke in die kamer nie. Diens was nie te wat wonders nie. Glad nie wat ek verwag het nie. Sal dit vir seker nie as een van die webtuiste se plekke beskou nie.

Adrian H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adrian H

Safe area to stay.

The rooms can be fitted with bar fridges.The receptionist was very unfriendly. The braai area can be upgraded because we pay R150 to use it and it's in a poor pathetic state. Proper braai utensils must be supplied from Ecotel.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Shanine M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanine M

Value for money.

Thank you for the hospitality, great service and clean comfortable rooms. We had a lovely stay until the the drunken guests booked in Saturday and started partying, screaming until 02h30 in the morning. You really need to get these guests under control, bottles in the pool the next morning, weaves lying around, Grandpa powder papers everywhere and when we checked out on Sunday morning they were lying fast asleep in their rooms, go figure. Otherwise 5 star service - thanks!

Hercules T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hercules T

Teleurstellend.

Vir 3 nagte was daar geen warm water. Aand 3 was daar geen water en geen elektrisiteit. Die ontbyt is ook nie waarde vir geld nie. Die kamers en omgewing is wel in 'n uitstekende toestand en baie skoon.

Celeste T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste T

Voldoende vir slaapplek vir een aand.

Die ontvangs was nie baie vriendelik nie. Sleutel in die hand gestop en gesê dis op die boonste vloer. Geen aanwysings. Het nie gesê hoe ingang/uitgang werk nie. Ons moes dit self uitwerk. Kamers was skoon en netjies, maar instandhouding lyk of dit agterweë gelaat word. Ander gaste het dwarsdeur die nag geraas op die stoepe en in die kamer langsaan. Ek kan nie hierdie plek vir enige iemand aanbeveel nie.

Jaques B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jaques B

Very bad service and staff.

Will not recommend this place to anyone. Services was absolutely poor and staff is very bad. Will never go there again.

Alicetine N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicetine N

Awesome.

Dit was awesome, sal dit aan enige aanbeveel, thumbs up!

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre se terugvoer

Dear Alicetine,

Thank you for the great review you've made after your experience with us. We are looking forward to welcoming you again at Ecotel.

Regards,
Ecotel Premier Lodge and Cnference Centre

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Hannelie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Pragtig en netjies, baie vriendelik!

Vriendelike personeel, baie netjies!

Tessa V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Baie lekker dankie.

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring, die mense was so nice en regtig baie goed met ons.

Suzette M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette M

Netjiese, gemaklike verblyf wat nog ag slaan op hulpvaardigheid.

Ons behoefte was een nag bekostigbare oorslaap op skoon wit linne, met koffie en tee in kamer naby Oliver Tambo Lughawe. Ons het gekry wat ons gehoop het en sal hulle aanbeveel vir persone met soortgelyke behoeftes.

Roan G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roan G

Sufficient for a night's stay.

Stay was fine. Only negative was that other guests were drinking that night and they were very noisy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voldoende vir 'n nag se verblyf.

Die verblyf was goed. Enigste negatiewe was dat die ander gaste daardie aand gedrink het en hulle was baie lawaaierig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cindy N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy N

Netjies maar raserig.

Die verblyf was netjies en voldoende vir 1 aand se verblyf, maar ongelukkig was daar gaste wat hul nie aan reëls gesteur het nie. Daar het gaste by die swembad gekuier en hulle was raserig tot na 12 uur in die nag. Ek moes die ontvangs telkemale bel om hulle stil te maak, maar dit het nie eers gehelp nie.

Cherie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cherie V

Goeie ligging - nie noodwendig verwelkomend nie.

Die verwelkomingspersoneel was nie baie vriendelik nie. Ons is na 'n kamer geneem, maar die persoon het nie eers seker gemaak dat ons weet hoe die sleutels werk nie. (Die kaartslotte werk nie en die deure sluit teen 'n snaakse helling oop - glad nie soos normale voordeure nie.) Die A/C was op 32 grade gesit - hopeloos te warm. Die een venster in die badkamer kon nie behoorlik toemaak nie wat 'n koue trek in die kamer veroorsaak het. Daar was 2 koffiebekers, maar net 1 glas in 'n kamer vir 2 mense. Die hangkas is geweldig klein en nie groot genoeg vir 2 mense se klere nie, veral omdat die komberse ook daar gestoor word en plek opneem. Daar was geen seep of shampoo nie - iets wat 'n lodge/hotel gewoonlik in kleinmaat verskaf. Slegs handewasseep. Daar was geen ekstra toiletpapier nie - jy moet wag vir room service. Die duvet was ook nie ordentlik opgemaak nie. Ons moes dit self verder in die oortreksel sit aangesien dit uitgehang het. Alles is wel aan die dagpersoneel gerapporteer. Ons het laataand ingebook en die liggies aan die kant van die trappe wat lei na die tweede verdieping het nie gewerk nie. Dit kan dit moeilik maak vir mense wat sukkel om in die aand te sien waar om te loop. Die ligging is goed en naby lekker restaurante.

Hardo P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hardo P

Acceptable for a short stay.

Our biggest problem was 3 rooms of unruly, loud, and inconsiderate guests, making noise past 1:30 am and then again at 6:30 am. Despite our reporting of them the noise continued. The apartments needed some handyman attention: Toweling rack was loose and fell off. Basin tap sprayed out at the slightest opening thereof, drain pipe under basin leaking profusely, underneath of toilet seat was disintegrating, no handles on sliding door to bathroom. When we arrived back at midnight after a night out, the gate was wide open - anyone could have walked in!

Marelize N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N

Great value for money!

Very friendly staff. Nice and quiet atmosphere. Very clean. Beautiful garden and pool area.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre se terugvoer

Dear Madam,
Thank you very much for choosing Ecotel Premier Lodge as your preferred accommodation service provider. And thank you also for the positive response regarding your stay with us, it was a pleasure hosting you.
Should you require any further assistance, please do not hesitate to call or email us, we are 24/7 at your disposal.
We hope to welcome you again at Ecotel.

Thanking you,
Zama

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Nadia V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie vriendlike omgewing en rustig.

Hou baie van die plek. Netjies en rustig.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre se terugvoer

Dear Venter
Thank you very much for choosing Ecotel Premier Lodge as your preferred accommodation service provider, thank you very much for your positive response, We appreciate it very much.
Should you require any further assistance, please do not hesitate to call or email us, we are 24/7 at your disposal.
We hope to welcome you again soon.at Ecotel.

Kind regards
Zama

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Julia L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julia L

Not really, we had to pay for things not paid at other B&B.

No kettle and cups in the room. Had to pay for cup of tea which I enjoy lastly at night and first in the morning. Also had to pay for breakfast. Otherwise, its beautiful.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre se terugvoer

Dear Madam
We thank you for choosing Ecotel Premier Lodge as your preferred accommodation service provider, we also thank you for the review.
We appreciate your concerns and thank you for bringing this to our attention. We always try to strive on offering best service to our customers and pardon us for not informing you that breakfast wasn't inclusive in the room price. We sincerely apologise.
Should you wish for us to accommodate you in future, please do not hesitate to call or email us, we are 24/7 at your service.
Thanking you
Zama

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Rene J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene J

Verblyf was aangenaam.

Ecotel is bekostigbaar, skoon en veilig. Ek sal wel wil voorstel om 'n koffietjie in die kamer te los vir die oggend wanneer jy wakker word om te drink terwyl jy besig is om reg te maak vir ontbyt.

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat jy 'n aangename verblyf geniet het en sien uit daarna om te u terug te verwelkom in die nabye toekoms. Jou voorstel is geneem en ons sal kyk na dit .
Baie dankie & Groete
Phindile

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre
Vanaf
Vanaf R587
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R587
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunny-weg 65, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8df32dc48f9f63b393bdc5420bc3f7d6ec1749a83bdf61e4484040f3890be2606798c210742ea47d47e071a56f50618f66bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R587 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 65 Sunny Road Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.1864199 28.28531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang