Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ECozee

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

ECozee is in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wuperthal-dorpie geleë. Hierdie verblyf skuil op De Pakhuys Plaas en word deur die Kruger- en Botha-families besit en bied gehalteverblyf aan avontuur- en natuurentoesiaste.

Hierdie bekoorlike, rustieke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 solderslaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek. Hierdie eenheid het nie 'n TV nie, maar WiFi is beskikbaar. Verder is daar ook draagbare braaigeriewe.

Daar is 'n swembad 150 m vanaf die kothuis. Aktiwitiete in die area sluit rotsklim, voetslaan en bergfietsry in. Besienswaardighede sluit San Rotskuns, ongelooflike Cederberg-rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-blomlande in blomseisoen in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 161

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0f13173afac7a1d5d3ea0d2397653d1360181ad01ea71d440c439bc767810ddeeb789c6a2f6e4c3c70e69ef7475d2593e0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.12050311629 19.059163300594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang