ECozee
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wuperthal-dorpie, lê ECozee op De Pakhuys-plaas. Die plaas word besit deur die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf vir avontuur- en natuurentoesiaste.
Hierdie bekoorlike rustieke kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 solderslaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed wat 'n volledige badkamer deel met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is vir selfsorgdoeleindes toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek. Hierdie eenheid het nie 'n TV nie, maar WiFi is beskikbaar. 'n Draagbare braai is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Daar is 'n swembad 150 m van die kothuis af. Doendinge in die area sluit rotsklim, voetslaan, bergfietsryroetes en nog baie meer in. Besienswaardighede sluit in San Rotskuns, ongelooflike Cederberg-rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-blomlande in blomseisoen.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 162
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang