Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edaneg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 745 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Charmaine V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Rustige, stil, super netjiese verblyf. Baie netjies. Vriendelike diens. Dit was ons 2de keer by Edaneg en ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziana W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vriendelik, skoon en cosy. Altyd aangenaam om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie gemaklik. Baie oulike plek wat goed geleë is met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Amazing! Amazing, such a convenient overnight stay. This was our second time staying overnight at Edaneg and we will return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflik, skoon, privaat en veilig. Skoon geriewe, voldoende kombuisgeriewe, gemaklike bed en veilige parkering. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflik, skoon en veilig. Baie dankie vir vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie tevrede. Baie lekker gebly, jammer dit was net een nag, maar sal definitief weer daar bly. Stil tydens slaaptyd en veilige omgewing. Baie behulpsame diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ons het ons oornag baie geniet. Beddens was gemaklik en alles was mooi skoon. Ons het baie lekker gebly. Beddens was baie gemaklik en skoon. Die huisie is baie goed toegerus. Die braai area was 'n aangename verassing. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinda R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjies, skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly soos altyd, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker. Rustig. Netjies. 'n baie lekker plek om in te bly. Baie netjies en skoon. Ons wens ons het langer gebly. Sal definitief weer bespreek wanneer ons in Bloemfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 745

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Kruger-straat 206, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3YjA0ODIzLTMxMzEtNDY2Yy05ODI2LTU4MzI5MTI1NWVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 3) 745 5 1 5 206 President Paul Kruger Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.118813694261 26.177784343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang