Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edaneg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Kruger-straat 206, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Edaneg bied akkommodasie in selfsorg-eenhede wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers wat Bloemfontein vir 'n funksie, hospitaalbesoek of sportbyeenkoms besoek. Die ontspanne en unieke geriewe sal jou tuis laat voel.

Akkommodasie word gebied in selfsorg-eenhede wat slaapplek vir 3 of 5 gaste bied. Elke eenheid is uniek versier en beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. DStv is nie beskikbaar nie, maar 'n mediaspeler met films, reekse en kinderprogramme is beskikbaar. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Edaneng is gerieflik en sentraal geleë in Universitas, net 500 m van Universitas Hospitaal en Universiteit en 1,5 km van die rugby- en krieketstadions af. Daar is besienswaardighede soos die Anglo-Boereoorlogmuseum en Queen's Fort Militêre Museum naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 737 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Yolande P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon, privaat en veilig. Skoon geriewe, voldoende kombuisgeriewe, gemaklike bed en veilige parkering. Sal beslis weer daar oornag.
Sep 2024
Anthony L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, skoon en veilig. Baie dankie vir vriendelike diens.
Aug 2024
Nicolene R
Gesin met tieners
5.0
Baie tevrede. Baie lekker gebly, jammer dit was net een nag, maar sal definitief weer daar bly. Stil tydens slaaptyd en veilige omgewing. Baie behulps...
Sien meer
Aug 2024
Jaco R
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het ons oornag baie geniet. Beddens was gemaklik en alles was mooi skoon. Ons het baie lekker gebly. Beddens was baie gemaklik en skoon. Die huisi...
Sien meer
Aug 2024
Rinda R
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly soos altyd, dankie.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 737

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • President Paul Kruger-straat 206, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Edaneg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Paul Kruger-straat 206, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3YjA0ODIzLTMxMzEtNDY2Yy05ODI2LTU4MzI5MTI1NWVhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 3) 737 5 1 5 206 President Paul Kruger Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.118813694261 26.177784343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang