Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eddy Out

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annelize M
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Fantastiese ligging, ruim huis met goeie geriewe. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelize
Eddy Out
Wonderlik om te hoor! Kom kuier gou weer!

Frederick R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

Fantasties, baie rustig en vrede vir die siel. Alles was baie gemaklik, uitsig was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Dit was wonderlik! Ons kan nie wag om weer te gaan nie! Sjoe, wat 'n wonderlike huis! Ons het so lekker gekuier dat ons glad nie vir die slegte weer omgegee het nie. Ons kon swem in die swembad as ons nie lus was vir die strand nie. Ons het elke 2de aand gebraai, met die pragtigste uitsig oor die baai! En aandetes en ontbyt was op die balkon bo, weereens met die pragtigste uitsig! Die kommunikasie was fantasties, die geriewe puik en die ervaring wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lies V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2019

Very nice house, very nice place! We had an excellent stay in Eddy Out. Very comfortable and nice place. Everything you could wish for was present. Helena was a big help for us! Only thing missing: WiFi. Not that important, but convenient if you are European.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2019

Baie lekker gekuier, sal weer kom! Ons het baie lekker gebly by Eddy Out. Die huis is groot, luuks en het alles wat jy nodig het. Dis 'n lekker kuier, ontspan huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Definitief waarde vir jou geld. Rustig, veilig en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2017

Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie! Nie een van ons was al ooit in Heroldsbaai nie so dit was een groot avontuur. Die huis is pragtig, die diens was 10 uit 10 en ons beplan al klaar weer 'n naweek Eddy Out toe. Sal nie sommer êrens anders bly nie. Dis luuks en groot genoeg vir 6 mense om gemaklik te bly. Alles was daar, al wat jy nodig het om te pak is klere en jou braaivleis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelize
Eddy Out
Fantasties, baie dankie. Ons wag vir julle volgende kuiertjie.

Daniel J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2016

Wonderlike huis in 'n wonderlike dorpie. Baie dankie aan Marelize en Stephane vir die wonderlike tydjie by Eddy Out. Die huis is wonderlik, goed geleë en rustig. Die tydjie by julle was net te kort. Tot volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2016

Waarde vir geld. Stunning huis met great uitsigte oor Heroldsbaai. Ek kan dit eerlikwaar vir enigeiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2016

Pragtige huis met als wat jy nodig het, mal oor die braaikamer. Die huis is goed geleë en is 'n lekker basispunt as jy die res van die plekke wil besoek. Vir ons het dit perfek gewerk omrede ons mans gholf gespeel het in Knysna, Oubaai en Pinnacle Point.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkomstraat 2, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fea5ac020f2c535f0a124d1b5c44a23057a742dceea6895b984b58546ec79bff8236bd7460353bb3f4117326c7e5f46b91d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 2 Vaalkom Street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04979526135 22.398326722075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang