Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eddy Out

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkomstraat 2, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eddy Out is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis, geleë in die afgesonderde Heroldsbaai en is perfek vir 'n gesin van ses. Dit is volledig toegerus vir selfsorg met moderne meubels en toebehore. 'n Privaat toevlugsoord met asemrowende uitsigte vanuit alle areas.

Die huis het 'n lieflike oopleefarea onder wat uitloop op 'n houtdek met 'n groot swembad. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en eetarea. Daar is ook 'n aparte TV-kamer bo met volledige DSTV. Vir jou plesier is daar 'n toegeboude braai-area wat oopgemaak kan word en lei na die houtdek en swembad. Die moderne oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas/vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Vesel internet is beskikbaar.

Hierdie ruim huis bestaan uit drie slaapkamers, almal met 'n balkon en see-uitsig. Daar is twee slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en een met 'n dubbelbed wat 'n badkamer met 'n stort en 'n bad deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Daar is veilige parkeerplek van die straat af en 'n dubbelmotorhuis beskikbaar. Die huis word ook deur 'n alarmstelsel beveilig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Vaalkomstraat 2, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eddy Out het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalkomstraat 2, Heroldsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fea5ac020f2c535f0a124d1b5c44a23057a742dceea6895b984b58546ec79bff8236bd7460353bb3f4117326c7e5f46b91d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 2 Vaalkom Street Herolds Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04979526135 22.398326722075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang