Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eddy's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grysboklaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eddy's Place is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Stilbaai-Wes geleë is, naby winkels en restaurante, wat dit ideaal maak vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskassie, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se vermaak is 'n TV met toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en stoel ook beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met sitplek buite en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel voor die eenheid. Hierdie eenheid het 'n omskakelaar en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Grysboklaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grysboklaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8b415b9b6b3fa552e4742c1f17640a54da6a52ac0060f100f9937a33d93b07446e538c9665b0489b2ddf71d57eafa99c0c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 43 Grysbok Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.3698196 21.3982678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang