Eddy's Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grysboklaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eddy's Place is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Stilbaai-Wes. Dit is naby winkels en restaurante geleë wat dit ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger maak.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en 'n lessenaar met 'n stoel.
Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid het ook 'n omsetter sodat dit nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Grysboklaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap
- Gaste dink Eddy's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grysboklaan 43, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674 , Wes-Kaap