EdelRose
Beskrywing
Cosmos Budget het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, kookplaat en eetgerei in hierdie eenheid. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en gratis WiFi en DStv Premium. Die eenheid het 'n straatuitsig en buitesitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die perseel is ook nie geskik vir partytjies, funksies of byeenkomste nie.
Vra asb. vooraf van parkeerplek wat beskikbaar is wanneer jy weet julle met meer as 1 voertuig by die eenheid gaan opdaag. Ongelukkig is daar nie plek vir groot trokke, karavane en sleepwaentjies met dubbelasse.
Noodwater en noodelektrisiteit vir beurtkrag in die aand beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, volledig toegeruste kombuisie, DStv Stream, Netflix, WiFi, 'n tafel en stoele in. Hierdie eenheid het 'n tuin en 'n privaat sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die perseel is ook nie geskik vir partytjies, funksies of byeenkomste nie.
Vra asb. vooraf van parkeerplek wat beskikbaar is wanneer jy weet julle met meer as 1 voertuig by die eenheid gaan opdaag. Ongelukkig is daar nie plek vir groot trokke, karavane en sleepwaentjies met dubbelasse.
Noodwater en noodelektrisiteit vir beurtkrag in die aand beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n lessenaar en stoele. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas, mikrogolf, 'n kookplaat, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe in die kombuisie en die eenheid het 'n TV met DStv Stream en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite is daar 'n privaat sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die perseel is ook nie geskik vir partytjies, funksies of byeenkomste nie.
Vra asb. vooraf van parkeerplek wat beskikbaar is wanneer jy weet julle met meer as 1 voertuig by die eenheid gaan opdaag. Ongelukkig is daar nie plek vir groot trokke, karavane en sleepwaentjies met dubbelasse.
Noodwater en noodelektrisiteit vir beurtkrag in die aand beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in dieselfde area. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook DStv-kanale in. Die eenheid het WiFi. Daar is ook 'n tuin en 'n privaat sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas en 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die perseel is ook nie geskik vir partytjies, funksies of byeenkomste nie.
Vra asb. vooraf van parkeerplek wat beskikbaar is wanneer jy weet julle met meer as 1 voertuig by die eenheid gaan opdaag. Ongelukkig is daar nie plek vir groot trokke, karavane en sleepwaentjies met dubbelasse.
Noodwater en noodelektrisiteit vir beurtkrag in die aand beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang