EdelRose
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 614
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Johnny C - Sep 2024
Algehele gradering
Diens was baie vriendelik en die verblyf was van goeie gehalte. Sal weer gebruik.
EdelRose se terugvoer
Johnny, baie dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer! Fred
Chris C - Sep 2024
Algehele gradering
Quiet and affordable.
EdelRose se terugvoer
Chris, comments much appreciated. Most welcome in the future!
Fred
Jabulani M - Mei 2024
Algehele gradering
Super.
EdelRose se terugvoer
Jabulani, your comments are much appreciated. You are most welcome in the future. Fred
Nicolene F - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
EdelRose se terugvoer
Nicolene, baie dankie vir jou kommentaar. Dit word baie waardeer om van tevrede gaste te verneem. Kom gerus weer.
Anne-marie D - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
EdelRose se terugvoer
Anne-Marie, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit. Jy is baie welkom in die toekoms. Ons het ook groter eenhede indien jy dit sou verkies.
Fred
Mercia M - Apr 2024
Algehele gradering
Exactly what I required.
Ronel G - Mrt 2024
Algehele gradering
Hier is wat mens benodig, dalk nie modern nie maar dis skoon, netjies en vriendelik.
EdelRose se terugvoer
Ronel, baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Fred
Susan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het basies net geslaap. Die beddens het baie lekker matrasse vir 'n goeie nagrus.
EdelRose se terugvoer
Susan, dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.
Alta V - Jan 2024
Algehele gradering
Kort, maar goed.
Chantélle H - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker en netjies.
EdelRose se terugvoer
Chantelle, baie dankie vir jou kommentaar. Kom gerus weer.
Fred
Karin V - Apr 2024
Algehele gradering
Sal verseker weer by oom Fred bespreek.
EdelRose se terugvoer
Karin, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons het groot waardering daarvoor. Kom gerus weer.
Nicole M - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, privaat & netjies.
EdelRose se terugvoer
Nicole, dankie dat jy die verblyf goed gevind het. Die warm water probleem is opgespoor en komponente is vervang. Die Fauna word primêr as slegs 'n oornagfasiliteit aangebied en so geadverteer. Ten spyte hiervan is dit soortgelyk toegerus as die groter en duurder eenhede met 'n volgrootte yskas, kookplaat en mikrogolf. Seine vir TV en WiFi is afhanklik van diens deur die eksterne verskaffer. Ons het nou ook DStv Stream bygevoeg vir toegang tot alle kanale.
Madelein J - Sep 2024
Algehele gradering
Sien sterre.
Cleonique A - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely.
EdelRose se terugvoer
Cleonique, thanks for your response. Yes, as explained to you, we had issues with the hot water during your stay. Fortunately, we could resolve it by replacing the faulty components. Looking forward to your next stay. Fred
Willem V - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld om te oornag.
Braam G - Aug 2024
Algehele gradering
Terleurgesteld.
EdelRose se terugvoer
Braam, let asb daarop dat hierdie ons sakpas eenheid is met 'n straatfront uitsig en dass dit as sodanig geadverteer word. Die yskas kan enige tyd aan of afgeskakel word. Verder vertrou ek dat julle die DStv premium, WiFi en ander goed toegeruste fasiliteite kon benut.
Kom gerus weer en kies een van ons ander eenhede wat almal 'n tuinfront het.
Fred
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Melody M - Jul 2024
Algehele gradering
Aanvaarbare oornag verblyf.
EdelRose se terugvoer
Melody, hierdie eenheid word gelys as ons sakpas oornagverblyf. Ander eenhede is beslis nie basies nie, maar in 'n ander prysklas.
Graham N - Apr 2024
Algehele gradering
Reasonable.
Sibonginhlanhla N - Des 2023
Algehele gradering
A pleasant experience.
EdelRose se terugvoer
Dear Sibonginhlanhla,
We appreciate your comments. Looking forward to your next visit.
Fred
Leanne R - Okt 2023
Algehele gradering
Great.
EdelRose se terugvoer
Leanne, we highly appreciate your comments. Looking forward to your next visit.
Fred
Mariette D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig geslaap. Netjies en gerieflik geleë.
EdelRose se terugvoer
Mariette ons waardeer jou terugvoer baie. Kom gerus weer
Fred
Charlotte J - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
EdelRose se terugvoer
Charlotte dankie vir jou vriendelike ondersteuning Maak gerus weer so
Fred
Thabang M - Sep 2023
Algehele gradering
If you are looking for homey type of a house, this is the place to be.
EdelRose se terugvoer
Thabang thanks much appreciated Looking forward to meet again
Coenie L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
EdelRose se terugvoer
Coenie, baie dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer.
Fred
Vanessa P - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
EdelRose se terugvoer
Vanessa, dis die plek om te wees!
Hoop om jou volgende jaar weer te sien.
Fred
Christelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Was a great stay, with loadshedding they accommodated us.
EdelRose se terugvoer
Christelle, looking forward to your next visit.
Fred
Frederika V - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik, rustig, netjies, gasvry.
EdelRose se terugvoer
Frederika, dankie vir jou terugvoer. Bly jul het die verblyf aangenaam gevind.
Fred
Jaco V - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese verblyf.
EdelRose se terugvoer
Jaco dankie vir jou kommentaar Ons waardeer dit baie. Sien uit na jul volgende besoek.
Fred
Dana R - Apr 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
EdelRose se terugvoer
Dana, ons waardeer jou terugvoer. Altyd n plesier om gaste akkommodeer wat omgee.
Fred
Wikus C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie sentraal geleë en lekker oornag.
EdelRose se terugvoer
Wikus, bly jul het die verblyf aangenaam gevind. Sien uit na jul volgende besoek.
Fred
Jeanette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
EdelRose se terugvoer
Jeanette, dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer.
Groete
Fred
Abe V - Mrt 2023
Algehele gradering
Genoeg.
EdelRose se terugvoer
Abe, baie dankie Waardeer jou kommentaar. Kom gerus weer!
Fred
Tinah V - Feb 2023
Algehele gradering
Broer en suster het die twin room gedeel. Die kamer was bie netjies en skoon gewees en baie naby winkels.
Sean D - Feb 2023
Algehele gradering
Old charm with new features.
Maricka H - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, goed geleë in 'n rustige buurt, uitstekende diens en veilig.
EdelRose se terugvoer
Maricka dankie vir jou kommentaar Dit word baie waardeer Hoop om jou spoedig weer te sien
Fred en Marinus
Leatitia L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en diens was perfek.
EdelRose se terugvoer
Kom gerus weer.
Elizabeth B - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Lizette M - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie rusplek op die Noord-Suid-reis.
Adeline E - Jan 2023
Algehele gradering
Die kamer is ruim, alles mooi skoon, het die groter yskassie regtig waardeer. Martinus was baie vriendelik en behulpsaam.
Handyman On Call Pty Ltd I - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Lazelle C - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic, peaceful, and clean.
Gerta Aletta M - Jul 2023
Algehele gradering
Net een nag geoornag. Waardeer vir die geld wat jy betaal.
EdelRose se terugvoer
Gerta, baie dankie vir jou kommentaar. Ons strewe daarna om steeds beter te wees.
Marinus
Stephan D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
EdelRose se terugvoer
Stephan, was goed om jul weer te ontvang. Maak gerus weer so.
Fred
Dudu R - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect.
EdelRose se terugvoer
Dudu, we appreciate your feedback. Looking forward to your next visit.
Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Slegs oornag.
EdelRose se terugvoer
Francois, dankie vir jou kommentaar. Ons strewe daarna om ten spyte van die uitdagings van ons tyd n goeie diens te lewer.
Nellie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese versteekte juweel plekkie!
EdelRose se terugvoer
Nellie, ons waardeer jou kommentaar en sien uit daarna om weer te ontmoet.
Marinus
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit.
Janice M - Jan 2023
Algehele gradering
Value for money, good facilities.
Maria I - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Marcus M - Des 2023
Algehele gradering
Like I said, it was okay. It would have been better if we stayed longer.
Stephan D - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is die derde keer wat ek hier bly en ek sal weer.
EdelRose se terugvoer
Stephan dankie vir jou volgehoue ondersteuning. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Fred
Simone M - Mei 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer gebruikmaak van die gastehuis.
EdelRose se terugvoer
Simone, baie dankie vir jou kommentaar.
Kom gerus weer.
Fred
Colla T - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
EdelRose se terugvoer
Colla, bly jul verblyf was aangenaam. Ons waardeer jou kommentaar.
Maak weer so.
Fred
Dorina B - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Alles van netjies en skoon. Vriendelike diens.
EdelRose se terugvoer
Dorina bly jul verblyf was aangenaam. Soos jy self weet maak die huidige Eskomkrisis dit onmoontlik om enigiets anders as n waaier in bedryf te hê
Susan S - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant and gentle of value for money.
Hester B - Jul 2023
Algehele gradering
Vryfees bygewoon. Ideale oornagplek.
EdelRose se terugvoer
Hester, dankie vir jou vriendelike kommentaar.
Maak gerus weer so!
Fred
Urissa T - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, very spacious accommodation.
EdelRose se terugvoer
Urissa we apprecriaye your comments Looking fwd to your next visit
Fred
Nanette V - Apr 2023
Algehele gradering
Slegs een nag oorgeslaap, was baie gemaklik met die 2 kinders.
EdelRose se terugvoer
Nanette, bly jul het die verblyf aangenaam gevind. Ons braaiers is mobiel en kan enige plek gebruik word, vra net altyd vir een.
Fred
Ian W - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Lees meerEdelRose se terugvoer
Ian, dankie vir jou opmerkings.
Ons sal aandag gee aan die glase.
Wat die afdroogdoek ens. betref glo ek dit was net 'n oorsig. Dit is standaard items.
Marinus is beskikbaar vir bystand waar nodig.
Vertrou dat ons jul in die toekoms weer sal huisves.
Riaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
EdelRose se terugvoer
Riaan, ons waardeer jou kommentaar. Sien uit na jul volgende besoek.
Fred
Joris S - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, goeie prys.
EdelRose se terugvoer
Jammer, daar moet iewers 'n misverstand wees. Die gaste vir wie u die bespreking gemaak het, het spesifiek versoek dat hulle nie 'n werker in hul selfsorgeenheid verlang nie en dat hulle jonges dit sommer self sal uitsorteer. Daarna het hulle nooit reageer op die versoek om net te sê wanneer enigiets benodig word nie, ook nie op WhatsApp-versoeke waarin spesifiek na handdoeke verwys is nie. Marinus
Carol M - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Johannes S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename rusplek voordat ons die gevaarlike pad tussen Bloemfontein en Colesberg moes trotseer.
Antoinette K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie potensiaal maar teleurgesteld.
Lees meerEdelRose se terugvoer
Antionette, jammer vir die foute wat ingesluip het. Ons sal verseker die betrokke personeel opdrag gee dat so iets nooit weer moet gebeur nie
Fred
Andriaan L - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker man lekker.
EdelRose se terugvoer
Andriaan bly jul het die verblyf geniet
Kom gerus weer
Nelius S - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
EdelRose se terugvoer
Jammer om te hoor van dit wat gepla het Ons sal opvolg met die skoonmaker
Jason O - Apr 2023
Algehele gradering
Great place.
EdelRose se terugvoer
Jason, we appreciate your feedback. Looking forward to your next visit.
Graham B - Apr 2023
Algehele gradering
It's not 3 or 5 star, but it's clean and for the price, I'll definitely stay there again.
Kevin G - Mrt 2023
Algehele gradering
Good.
EdelRose se terugvoer
Kevin, we appreciate your feedback. Looking forward to meeting again.
Fred
Vlok T - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Carol F - Jan 2023
Algehele gradering
Relaxed environment.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Barbara B - Feb 2023
Algehele gradering
I was disappointed. Expected better.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Marilyn G - Jul 2023
Algehele gradering
Friendly manager on site; warm, sunny room.
EdelRose se terugvoer
Marilyn, we regret that you experienced the water temperature below your expectations. Just bear in mind that during that particular week, we had extremely low minimum temps as well as increased load shedding sessions and above all, a break in water supply from the Metro resulting in low pressure and slow intake to the geyser.
We always try to address problems when they arise but some are really beyond our control.
Fred
Rudi J - Jul 2023
Algehele gradering
Swak.
EdelRose se terugvoer
Beste Rudi ek wys jou graag vriendelik daarop dat ek jou persoonlik gewys het dat die stortkraan net langer moes loop het vir die warm water om ons verste kamer te bereik. Julle aankoms was pas nadat beurtkrag verby is en dit was die hele dag bewolk sodat die songeyser nie vooraf maksimaal kon funksioneer nie. Jy is ook gewys dat die kombuiskraan net verder moes oopgedraai het vir warm water wat wel daar was. Ons kon geen probleem by die stortdeur opspoor nie. Daar was minimale stof onder die dubbelbed waarop ek ons werkers sal wys, maar geen melding van n pleister is gemaak nie en die beddegoed is daardie oggend vervang. Aangesien ons gaste vir ons baie belangrik is, het julle almal gratis verblyf geniet in ons grootste eenheid met premium DStv en n volle goed toegeruste kombuis.
Marinus
Rucus C - Jul 2023
Algehele gradering
Too many small problems.
Tania Z - Apr 2023
Algehele gradering
Vrot, vuil, ononderhou, foto's bedrieglik.
EdelRose se terugvoer
Goeiedag Anette
Ek vra om verskoning vir die sakke op die sypaadjie wat daardie spesifieke dag nie deur Mangaung munisipaliteit verwyder is nie en ‘n negatiewe beeld by u geskep het.
Ons het intussen ‘n private diens daarvoor aangestel. Ek is bly ek kon u help om u motor te parkeer en ook na ons grootste eenheid op te gradeer – wat, soos die res van die perseel, opgeknap is en pas volledig uitgeverf is. Ek vra ook om verskoning dat die eenheid, wat ekself daardie oggend skoongemaak het, nie orals aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons is trots op ons gewilde verblyfplek en nooi u vriendelik uit om ons weer te besoek.
Groete
Marinus (Bestuurder)
Paul B - Des 2022
Algehele gradering
Naby N1, 10 minute van middestad af, goeie waarde vir geld!
EdelRose se terugvoer
Paul, ons waardeer jou kommentaar. Hoop om julle spoedig weer te kan huisves. Fred
Susan V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë en bekostigbaar vir oornag.
Marvin M - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en ;ekker.
EdelRose se terugvoer
Marvin, dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie. Maak gerus weer so vorentoe.
Fates Cc P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Gustav M - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en dit was lekker. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Gerida M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en vriendelike en behulpsame mense.
Louise W - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Uiters vriendelik.
Marion L - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable and affordable.
EdelRose se terugvoer
Dear Marion, I am glad that you found the accommodation comfortable. The unit is advertised as having a partition only that separates the double bed from the rest, therefore more suitable for a family and rather not for extended family as well. Two separate units should be booked in such a case
Fred
Wenzel J - Jul 2022
Algehele gradering
Besides the geyser being faulty on the first day, I had a splendid stay at this accommodation for my period booked.
EdelRose se terugvoer
Dear Wentzel
We appreciate your comments
Looking forward to seeing you again
Fred
Hester S - Jul 2022
Algehele gradering
Sal aanbeveel, waarde vir geld.
EdelRose se terugvoer
Hester baie dankie vir die terugvoer.
Baie welkom in die toekoms
Fred
Mientjie V - Des 2022
Algehele gradering
Marinus wat die gaste ontvang is 'n baie goeie gasheer. Plek het 'n goeie ligging, sal dit aanbeveel vir enige iemand.
Celeste G - Des 2022
Algehele gradering
Aangename verblyf, naby aan die N1.
Jerome S - Des 2022
Algehele gradering
If it was cheaper, then it would be ok.
Elmar V - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon, perfek vir 1 aand se oornag om verder te reis die volgende dag.
Ashok R - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Thea D - Okt 2022
Algehele gradering
Oornag.
Tania S - Des 2022
Algehele gradering
Ok.
Laurina S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangename oornagverblyf.
Nandi L - Sep 2022
Algehele gradering
Very nice!
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Debbie N - Jul 2022
Algehele gradering
I expected more.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Kobus T - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker en vreeslik skoon.
EdelRose se terugvoer
Kobus dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Baie welkom in die toekoms.
Fred
Litza L - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het ons verblyf aangenaam gevind en kon 'n goeie nagrus geniet.
EdelRose se terugvoer
Litza dankie vir jou terugvoer Ons waardeer dit ten volle Bly jul het die verblyf aangenaam gesond.
Kom gerus weer.
Fred
Leana P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies! Baie dankie vir die vriendelike diens van Fred en vir lekker koffie, melk en gefiltreerde water wat voorsien is! Sal weer kom!
EdelRose se terugvoer
Leana bly jul het Edelrose aangenaam gevind Ons waardeer die kommentaar. Baie welkom in die toekoms
Fred
Bernard S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Teresa V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige oorbly gewees.
EdelRose se terugvoer
Teresa, baie dankie vir jou kommentaar. Dit is altyd goed om van julle te hoor. Welkom in die toekoms. Fred.
Catharina K - Des 2019
Algehele gradering
Mooi en netjiese plekkie vir oorslaap.
Ludwig K - Des 2019
Algehele gradering
Stilte.
EdelRose se terugvoer
Bly julle kon ontslaan. Maak gerus weer so.
Ruchele H - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Kristy K - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
EdelRose se terugvoer
Bly julle het die verblyf genoeg. Julle is baie welkom in die toekoms.
Wilma O - Jul 2019
Algehele gradering
Gesellige kuierplek weg van die huis!
Karin B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
EdelRose se terugvoer
Ben dankie vir die kommentaar Ons waardeer dit baie om van gaste te verneem julle is baie welkom in die toekoms
Groete,
Fred
Debbie L - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
EdelRose se terugvoer
Dear Debbie,
Thank you for the positive response. You are welcome to visit us in the future.
We are in line for a fibre Wi-Fi connection which seems to take ages to go past the infrastructure preparations.
Regards,
Fred
Berna V - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigbaar en vriendelike diens.
Lizelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Goed.
Amanda E - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastic service.
Jurnia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Private and clean.
Pierre F - Sep 2019
Algehele gradering
Gemaklike akkommodasie.
Gerrit S - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, skoon en ideaal vir 'n aand of twee se oorslaap.
Venecia R - Mrt 2019
Algehele gradering
Die plek was heel gerieflik.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Cas C - Des 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf en baie sentraal.
Herman R - Sep 2018
Algehele gradering
Voldoen aan verwagting.
Magda B - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Lynette M - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en baie sentraal.
EdelRose se terugvoer
Lynette
Ons waardeer jou kommentaar. Altyd goed om te hoor dat ons gaste gelukkig is
Baie welkom in die toekoms
Fred
Lettie V - Feb 2018
Algehele gradering
Gulhartig ontvang met baie netjiese, versorgde kamers.
Debbie B - Feb 2018
Algehele gradering
Lekker gesellig en privaat. Lugverkoeling, volle DSTV is 'n bonus.
EdelRose se terugvoer
Debbie, dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit baie. Jul is baie welkom in die toekoms.
Jacqui D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon en gerieflike oornag fasiliteit.
EdelRose se terugvoer
Bly jul het die verblyf aangsnaam gevind.
Dankie vir die opmerking oor die stort sal aandag gee.
Suzanne R - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ina F - Jan 2018
Algehele gradering
Was lekker om in so 'n plek in te kom na 'n lang dag.
EdelRose se terugvoer
Beste Ina,
Baie dankie, die kommentaar word waardeer. Ek is bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer.
Marcelle M - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Willie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Sonja L - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangename verassing.
Lieschen N - Des 2017
Algehele gradering
Lekker en ontspanne.
Annatjie N - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
EdelRose se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer .Hoop om jul vorentoe weer te huisves.
Petrus D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie baie netjies.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang