Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EdelRose

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 605

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 138 resensies vir EdelRose
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jabulani M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulani M

Super.

The place was quiet, no pets, easy access, clean, and WiFi good.

EdelRose se terugvoer

Jabulani, your comments are much appreciated. You are most welcome in the future. Fred

EdelRose
Nicolene F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene F

Uitstekend.

Ja, baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal Edelrose enige tyd aanbeveel. Lekker sentraal in Bloemfontein. Baie lekker gebly.

EdelRose se terugvoer

Nicolene, baie dankie vir jou kommentaar. Dit word baie waardeer om van tevrede gaste te verneem. Kom gerus weer.

EdelRose
Anne-marie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Aangenaam.

Alhoewel dit klein is, het dit alles wat jy nodig het vir 'n aand of twee se oorslaap in Bloem. Die kamer het heerlik geruik met ons aankoms. Die oom is baie vriendelik en verduidelik baie mooi die omstandighede. Ek sal maklik weer daar oornag.

EdelRose se terugvoer

Anne-Marie, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit. Jy is baie welkom in die toekoms. Ons het ook groter eenhede indien jy dit sou verkies.
Fred

EdelRose
Mercia M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia M

Exactly what I required.

Very comfortable. Everything I needed. The host is a real gentleman.

Ronel G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Hier is wat mens benodig, dalk nie modern nie maar dis skoon, netjies en vriendelik.

Nie modern nie, maar lekker, alles werk, skoon met daaglikse vriendelike skoonmaakster, netjies, geen water of krag probleem nie, kon in en uit soos ons wou. Was werklik die moeite werd. Kinders het veral die TV en WiFi geniet alhoewel ons bitter min tyd daar spandeer het. Sal vir seker weer hier oornag.

EdelRose se terugvoer

Ronel, baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Fred

EdelRose
Susan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Ons het basies net geslaap. Die beddens het baie lekker matrasse vir 'n goeie nagrus.

Die plekkie het alles wat nodig is wanneer jy wil oorslaap en is baie goed geleë.

EdelRose se terugvoer

Susan, dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.

EdelRose
Alta V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Kort, maar goed.

Ja, dankie. Ons het alles gehad wat nodig was. Die waaier was net onvoldoende vir Bloemfontein se 38 grade.

Chantélle H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantélle H

Lekker en netjies.

Het lekker gebly. Pragtige tuin.

EdelRose se terugvoer

Chantelle, baie dankie vir jou kommentaar. Kom gerus weer.
Fred

EdelRose
Karin V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Sal verseker weer by oom Fred bespreek.

Ons het baie lekker gebly! Verseker baie goeie waarde vir geld. Ek was eers versigtig omdat ek so paar negatiewe opmerkings in die reviews opgetel het - maar nadat ek self daar gebly het, kan ek net sê dat die mense wat kla net vol fiemies is. Dit was skoon en netjies en gemaklik en mens het niks meer nodig nie.

EdelRose se terugvoer

Karin, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons het groot waardering daarvoor. Kom gerus weer.

EdelRose
Nicole M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole M

Veilig, privaat & netjies.

Verblyf was goed, behalwe vir die feit dat daar nie warm water was om in te bad nie en dat die TV nie SABC-kanale gehad het nie, slegs Netflix met swak WiFi-opvangs. Dit sal ook goed wees as die verblyf 'n klein kombuisie kan hê sodat gaste nie hul vuil skottelgoed in die badkamer hoef te was nie. Verder was alles heel gerieflik. Baie dankie.

EdelRose se terugvoer

Nicole, dankie dat jy die verblyf goed gevind het. Die warm water probleem is opgespoor en komponente is vervang. Die Fauna word primêr as slegs 'n oornagfasiliteit aangebied en so geadverteer. Ten spyte hiervan is dit soortgelyk toegerus as die groter en duurder eenhede met 'n volgrootte yskas, kookplaat en mikrogolf. Seine vir TV en WiFi is afhanklik van diens deur die eksterne verskaffer. Ons het nou ook DStv Stream bygevoeg vir toegang tot alle kanale.

EdelRose
Cleonique A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cleonique A

Lovely.

My stay was lovely. Just the supply of warm water was the problem.

EdelRose se terugvoer

Cleonique, thanks for your response. Yes, as explained to you, we had issues with the hot water during your stay. Fortunately, we could resolve it by replacing the faulty components. Looking forward to your next stay. Fred

EdelRose
Willem V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Waarde vir geld om te oornag.

Bietjie raserig a.g.v. 'n besige straat. Yskas maak geraas. Andersins waarde vir geld.

Braam G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Braam G

Terleurgesteld.

Prys was goed. Yskas was baie lastig deur die nag. Straatverkeer was erg.

EdelRose se terugvoer

Braam, let asb daarop dat hierdie ons sakpas eenheid is met 'n straatfront uitsig en dass dit as sodanig geadverteer word. Die yskas kan enige tyd aan of afgeskakel word. Verder vertrou ek dat julle die DStv premium, WiFi en ander goed toegeruste fasiliteite kon benut.
Kom gerus weer en kies een van ons ander eenhede wat almal 'n tuinfront het.
Fred

EdelRose
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Melody M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melody M

Aanvaarbare oornag verblyf.

Was net vir oornag, op pad JHB toe. Was gemaklik vir ons doel. Sou klein boksie melk baie waardeer het, slegs pakkie verromer beskikbaar. Baie basies.

EdelRose se terugvoer

Melody, hierdie eenheid word gelys as ons sakpas oornagverblyf. Ander eenhede is beslis nie basies nie, maar in 'n ander prysklas.

EdelRose
Graham N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Graham N

Reasonable.

The facility is very old and is in fair condition but not what we expected. Certainly not upmarket.

Sibonginhlanhla N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibonginhlanhla N

A pleasant experience.

The owner is polite and very helpful. The area is quiet and safe, and the unit was very neat and clean.

EdelRose se terugvoer

Dear Sibonginhlanhla,
We appreciate your comments. Looking forward to your next visit.
Fred

EdelRose
Leanne R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne R

Great.

Quick and easy access.

EdelRose se terugvoer

Leanne, we highly appreciate your comments. Looking forward to your next visit.
Fred

EdelRose
Mariette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Heerlik rustig geslaap. Netjies en gerieflik geleë.

Dankie vir die goeie nagrus en veilige verblyf.

EdelRose se terugvoer

Mariette ons waardeer jou terugvoer baie. Kom gerus weer
Fred

EdelRose
Charlotte J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte J

Aangenaam.

Hulle was vriendelik en het ons geskakel om te hoor wanneer hulle ons kon verwag. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

EdelRose se terugvoer

Charlotte dankie vir jou vriendelike ondersteuning Maak gerus weer so
Fred

EdelRose
Thabang M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M

If you are looking for homey type of a house, this is the place to be.

If you are looking for a fairly simple place to crash. This place is for you. We really enjoyed our stay there.

EdelRose se terugvoer

Thabang thanks much appreciated Looking forward to meet again

EdelRose
Coenie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L

Baie rustig en veilig.

Netjies, skoon en gemaklik. Baie goed geleë, nie ver van hospitale nie.

EdelRose se terugvoer

Coenie, baie dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer.
Fred

EdelRose
Vanessa P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P

Heerlik.

Vryfees was 'n ongelooflike ervaring.

EdelRose se terugvoer

Vanessa, dis die plek om te wees!
Hoop om jou volgende jaar weer te sien.
Fred

EdelRose
Christelle V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Was a great stay, with loadshedding they accommodated us.

The stay was for me, my father, and my aunt while my mother was in the hospital. Great location and will use them again.

EdelRose se terugvoer

Christelle, looking forward to your next visit.
Fred

EdelRose
Frederika V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederika V

Wonderlik, rustig, netjies, gasvry.

Goedkoop, netjies en baie rustig.

EdelRose se terugvoer

Frederika, dankie vir jou terugvoer. Bly jul het die verblyf aangenaam gevind.
Fred

EdelRose
Jaco V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Vriendelike diens en netjiese verblyf.

Baie lekker gebly. Ideaal vir 'n plekkie om te oornag.

EdelRose se terugvoer

Jaco dankie vir jou kommentaar Ons waardeer dit baie. Sien uit na jul volgende besoek.
Fred

EdelRose
Dana R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana R

Baie skoon en netjies.

Sal weer van hulle gebruik maak.

EdelRose se terugvoer

Dana, ons waardeer jou terugvoer. Altyd n plesier om gaste akkommodeer wat omgee.
Fred

EdelRose
Wikus C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Baie sentraal geleë en lekker oornag.

Pragtige erf en omgewing.

EdelRose se terugvoer

Wikus, bly jul het die verblyf aangenaam gevind. Sien uit na jul volgende besoek.
Fred

EdelRose
Jeanette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Goeie waarde vir geld.

Perfek vir 'n gesin wat oornag.

EdelRose se terugvoer

Jeanette, dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer.
Groete
Fred

EdelRose
Abe V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abe V

Genoeg.

Ideale oornagfasiliteit.

EdelRose se terugvoer

Abe, baie dankie Waardeer jou kommentaar. Kom gerus weer!
Fred

EdelRose
Tinah V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinah V

Broer en suster het die twin room gedeel. Die kamer was bie netjies en skoon gewees en baie naby winkels.

Die gastehuis was baie naby die komples waar die kursus aangebied was. My dogter en seun was deel van 'n groter groep wat oorgebly het en die eenheid het aan al hulle vereistes voldoen.

Sean D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D

Old charm with new features.

Marinus, grandson, assissted with all our requests. We had a decent stay.

Maricka H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricka H

Gerieflik, goed geleë in 'n rustige buurt, uitstekende diens en veilig.

Alles wat jy nodig het vir 'n oornagverblyf. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

EdelRose se terugvoer

Maricka dankie vir jou kommentaar Dit word baie waardeer Hoop om jou spoedig weer te sien
Fred en Marinus

EdelRose
Leatitia L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia L

Baie gerieflik en diens was perfek.

Marinus was baie vriendelik en behulpsaam.

EdelRose se terugvoer

Kom gerus weer.

EdelRose
Elizabeth B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

Skoon en netjies.

Sal graag weer daar oorslaap in die toekoms, het meer geoffer as wat ek nodig gehad het, dankie.

Lizette M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Goeie rusplek op die Noord-Suid-reis.

Ons kon gemaklik bespreek tydens ons Noord-Suid-reis en ook weer terug: die ligging is gemaklik naby die N1 en ook naby 'n Spar. Marinus kon vir ons 'n selfoonlaaierkabel leen wat meer is as wat mens verwag!

Adeline E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline E

Die kamer is ruim, alles mooi skoon, het die groter yskassie regtig waardeer. Martinus was baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal beslis weer daar gaan bly. Dit is naby die Universitas Hospitaal.

Ilene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene K

Uitstekend.

Plek is baie meer ingerig as wat verwag was. Baie vriendelik en rustige omgewing.

Lazelle C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazelle C

Fantastic, peaceful, and clean.

Awesome. Loved the cleanliness and small touches with the coffee, sugar, and thank goodness milk powder and chocolate.

Gerta Aletta M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerta Aletta M

Net een nag geoornag. Waardeer vir die geld wat jy betaal.

Marinus vriendelik ontvang. Skoon en netjies. Kort 'n vrou se hand oor plek.

EdelRose se terugvoer

Gerta, baie dankie vir jou kommentaar. Ons strewe daarna om steeds beter te wees.
Marinus

EdelRose
Stephan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Gerieflik en netjies.

Gerieflik en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Het al hier gebly en sal beslis weer.

EdelRose se terugvoer

Stephan, was goed om jul weer te ontvang. Maak gerus weer so.
Fred

EdelRose
Dudu R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dudu R

Perfect.

Quiet place and closer to shop.

EdelRose se terugvoer

Dudu, we appreciate your feedback. Looking forward to your next visit.

EdelRose
Francois V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Slegs oornag.

Marinus het ons vriendelik verwelkom en het tydens load shedding die generator aangesit sodat ons deurentyd krag gehad het.

EdelRose se terugvoer

Francois, dankie vir jou kommentaar. Ons strewe daarna om ten spyte van die uitdagings van ons tyd n goeie diens te lewer.

EdelRose
Nellie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Netjiese versteekte juweel plekkie!

Baie dankie, ons het 'n heerlike nagrus geniet! Pragtige plekkie wat baie goed ingerig is.

EdelRose se terugvoer

Nellie, ons waardeer jou kommentaar en sien uit daarna om weer te ontmoet.
Marinus

EdelRose
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Goeie oornagfasiliteit.

Marinus het ons vriendelik ontvang en het ons 'n beter/groter eenheid aangebied sonder kostes! Dankie. Die eenheid kort bietjie aandag, maar is beslis waarde vir geld.

Janice M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janice M

Value for money, good facilities.

The host was friendly and polite. The bed was comfortable. There was a generator during loadshedding.

Maria I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria I

Netjies en gerieflik.

Die plek was skoon en ons het dit gerieflik gevind as 'n oornagplek.

Marcus M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcus M

Like I said, it was okay. It would have been better if we stayed longer.

It was just okay. No problems encountered.

Stephan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Dit is die derde keer wat ek hier bly en ek sal weer.

Ek het niks meer nodig nie. Ek het al drie keer by EdelRose oorgebly en sal weer.

EdelRose se terugvoer

Stephan dankie vir jou volgehoue ondersteuning. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Fred

EdelRose
Simone M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone M

Sal definitief weer gebruikmaak van die gastehuis.

Baie gemaklik, sommer naby die N1. Vriendelike diens ontvang. Pragtige plante en blomme in die jaart.

EdelRose se terugvoer

Simone, baie dankie vir jou kommentaar.
Kom gerus weer.
Fred

EdelRose
Colla T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colla T

Vriendelike ontvangs.

Alles netjies en in plek.

EdelRose se terugvoer

Colla, bly jul verblyf was aangenaam. Ons waardeer jou kommentaar.
Maak weer so.
Fred

EdelRose
Dorina B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorina B

Ons het lekker gebly. Alles van netjies en skoon. Vriendelike diens.

Dit sou baie lekker gewees het as daar lugversorging kon wees. Plekkie is warm, maar waaier het gehelp.

EdelRose se terugvoer

Dorina bly jul verblyf was aangenaam. Soos jy self weet maak die huidige Eskomkrisis dit onmoontlik om enigiets anders as n waaier in bedryf te hê

EdelRose
Susan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Pleasant and gentle of value for money.

A perfect place for a night stop when travelling back to Johannesburg from Cape Town!

Hester B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B

Vryfees bygewoon. Ideale oornagplek.

Vriendelike gasheer. Netjiese slaapplek.

EdelRose se terugvoer

Hester, dankie vir jou vriendelike kommentaar.
Maak gerus weer so!
Fred

EdelRose
Urissa T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Urissa T

Comfortable, very spacious accommodation.

The accommodation was clean and relaxing.

EdelRose se terugvoer

Urissa we apprecriaye your comments Looking fwd to your next visit
Fred

EdelRose
Nanette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette V

Slegs een nag oorgeslaap, was baie gemaklik met die 2 kinders.

Lekker ingerigte plekkie. Kort net 'n braaier.

EdelRose se terugvoer

Nanette, bly jul het die verblyf aangenaam gevind. Ons braaiers is mobiel en kan enige plek gebruik word, vra net altyd vir een.
Fred

EdelRose
Ian W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W

Baie netjies en ruim.

EdelRose word aanbeveel. Ons is vriendelik ontvang deur Marinus en hy het alles mooi verduidelik. Die woonstel is ruim, goed ingerig en baie netjies. Ons beveel egter aan dat 'n skottelgoedwaslap en afdrooglap in die kombuisie beskikbaar gemaak word. Die sponsie is nie goed genoeg nie, veral nie om die kleiner glase te was nie. Sover die glase aangaan. Die wynglase is baie mooi maar onprakties, veral om onder die lang steel van die wasbak te was. 'n Paar kleiner (korter) glase as die drie lang (bier)glase sal ook gaaf wees.

EdelRose se terugvoer

Ian, dankie vir jou opmerkings.
Ons sal aandag gee aan die glase.
Wat die afdroogdoek ens. betref glo ek dit was net 'n oorsig. Dit is standaard items.
Marinus is beskikbaar vir bystand waar nodig.
Vertrou dat ons jul in die toekoms weer sal huisves.

EdelRose
Riaan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Baie gerieflik.

Goeie kamer, goed toegerus en gerieflik.

EdelRose se terugvoer

Riaan, ons waardeer jou kommentaar. Sien uit na jul volgende besoek.
Fred

EdelRose
Joris S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joris S

Netjies, goeie prys.

Geen skoonmaakdienste nie. Geen skoon handdoeke ontvang in 5 dae nie.

EdelRose se terugvoer

Jammer, daar moet iewers 'n misverstand wees. Die gaste vir wie u die bespreking gemaak het, het spesifiek versoek dat hulle nie 'n werker in hul selfsorgeenheid verlang nie en dat hulle jonges dit sommer self sal uitsorteer. Daarna het hulle nooit reageer op die versoek om net te sê wanneer enigiets benodig word nie, ook nie op WhatsApp-versoeke waarin spesifiek na handdoeke verwys is nie. Marinus

EdelRose
Carol M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M

Very relaxing.

The host was friendly and welcoming.

Johannes S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S

Dit was 'n aangename rusplek voordat ons die gevaarlike pad tussen Bloemfontein en Colesberg moes trotseer.

Ons het lekker geslaap en alles in die woonstel was skoon, netjies en op hulle plek. Die gasheer her ons persoonlik by die hek ontmoet en ingelig oor wat ons in alle omstandighede moes doen. Alhoewel die verblyf in 'n redelike besige straat geleë is, was die nagrus onverstoord en rustig.

Antoinette K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Baie potensiaal maar teleurgesteld.

Die eenheid is baie goed toegerus. Die ontvangs is vriendelik en gasvry en die verblyf bied waarde vir geld. Ongelukkig was die eenheid nie baie skoon met aankoms nie, insluitend die eetgerei en beddegoed. Die beddens het ook nie 'flat sheets' onder die komberse nie, wat as 'n gas van selfsprekend aanvaar word. Die eenheid is ook langs 'n besige straat wat lawaaierig kan raak. Dit is egter ideaal vir oornagverblyf.

EdelRose se terugvoer

Antionette, jammer vir die foute wat ingesluip het. Ons sal verseker die betrokke personeel opdrag gee dat so iets nooit weer moet gebeur nie
Fred

EdelRose
Andriaan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriaan L

Lekker man lekker.

Dit was lekker en mense is baie vriendelik.

EdelRose se terugvoer

Andriaan bly jul het die verblyf geniet
Kom gerus weer

EdelRose
Nelius S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelius S

Gemaklik en skoon.

1. Een enkelbed het net een laken gehad. 2. Net een gesighanddoek. 3. Geen wasbak om eetgerei te was nie, geen vadoek nie. 4. Vrieskas aangepak en vuil. 5. Mikrogolf vuil.

EdelRose se terugvoer

Jammer om te hoor van dit wat gepla het Ons sal opvolg met die skoonmaker

EdelRose
Jason O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason O

Great place.

It was great and very nice.

EdelRose se terugvoer

Jason, we appreciate your feedback. Looking forward to your next visit.

EdelRose
Graham B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham B

It's not 3 or 5 star, but it's clean and for the price, I'll definitely stay there again.

The host was friendly and helpful and the place is close to the N1.

Kevin G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G

Good.

It was good and clean.

EdelRose se terugvoer

Kevin, we appreciate your feedback. Looking forward to meeting again.
Fred

EdelRose
Vlok T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vlok T

Aangenaam.

Die ontvangs was goed diens baie goed.

Carol F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol F

Relaxed environment.

Friendly welcome. Very helpful. Peaceful.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Barbara B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara B

I was disappointed. Expected better.

The place is ok, the bedding is ok, but as you open the door the smell isn't nice. I like a fresh, clean smell. Curtains were full of dust which aggravated my allergies and the two used soaps in the shower didn't impress me. As a guesthouse owner myself I was disappointed. The Wi-Fi password is supplied incorrectly - all in capitals and spaces where there shouldn't be.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marilyn G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marilyn G

Friendly manager on site; warm, sunny room.

In spite of the above the stay was dreadful with virtually no hot water, there was a slow flow of reasonably warm (not hot) water in the middle of the day. The owner blamed it on solar heating but apart from the first day, there was full sun the entire day.

EdelRose se terugvoer

Marilyn, we regret that you experienced the water temperature below your expectations. Just bear in mind that during that particular week, we had extremely low minimum temps as well as increased load shedding sessions and above all, a break in water supply from the Metro resulting in low pressure and slow intake to the geyser.
We always try to address problems when they arise but some are really beyond our control.
Fred

EdelRose
Rudi J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi J

Swak.

Die blyplek was in die eerste plek vuil. Die plek kort dringend aandag. Geen warm water op die koudste aand in die winter nie. Badkamerdeur stukkend. Glad nie higiënies nie. Plek word nie vooraf skoongemaak nie. Ou bebloede pleister van vorige gaste in stort. Beddegoed glad nie skoon nie. Onaanvaarbaar. Sal glad nie aanbeveel nie. Moes verblyf oorskuif na ander plek.

EdelRose se terugvoer

Beste Rudi ek wys jou graag vriendelik daarop dat ek jou persoonlik gewys het dat die stortkraan net langer moes loop het vir die warm water om ons verste kamer te bereik. Julle aankoms was pas nadat beurtkrag verby is en dit was die hele dag bewolk sodat die songeyser nie vooraf maksimaal kon funksioneer nie. Jy is ook gewys dat die kombuiskraan net verder moes oopgedraai het vir warm water wat wel daar was. Ons kon geen probleem by die stortdeur opspoor nie. Daar was minimale stof onder die dubbelbed waarop ek ons werkers sal wys, maar geen melding van n pleister is gemaak nie en die beddegoed is daardie oggend vervang. Aangesien ons gaste vir ons baie belangrik is, het julle almal gratis verblyf geniet in ons grootste eenheid met premium DStv en n volle goed toegeruste kombuis.
Marinus

EdelRose
Rucus C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rucus C

Too many small problems.

Too many small problems and after a day of long travel one expects a few basic things which were not in place.

Tania Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tania Z

Vrot, vuil, ononderhou, foto's bedrieglik.

Sypaadjie bestrooi met rommel. Stort en kombuis vrot vuil. Die plek val uitmekaar! Foto's is bedrieglik. Ek is so spyt ek het daar oorgebly. Mense, bly weg. Sies, dis 'n skande!

EdelRose se terugvoer

Goeiedag Anette

Ek vra om verskoning vir die sakke op die sypaadjie wat daardie spesifieke dag nie deur Mangaung munisipaliteit verwyder is nie en ‘n negatiewe beeld by u geskep het.

Ons het intussen ‘n private diens daarvoor aangestel. Ek is bly ek kon u help om u motor te parkeer en ook na ons grootste eenheid op te gradeer – wat, soos die res van die perseel, opgeknap is en pas volledig uitgeverf is. Ek vra ook om verskoning dat die eenheid, wat ekself daardie oggend skoongemaak het, nie orals aan u verwagtinge voldoen het nie. Ons is trots op ons gewilde verblyfplek en nooi u vriendelik uit om ons weer te besoek.

Groete
Marinus (Bestuurder)

EdelRose
Paul B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Naby N1, 10 minute van middestad af, goeie waarde vir geld!

Ons was baie vriendelik ontvang, en is deurgaans per WhatsApp in verbinding gewees om te laat weet ons sou laat inboek a.g.v. onvoorsiene verkeersvertragings op die N1.

EdelRose se terugvoer

Paul, ons waardeer jou kommentaar. Hoop om julle spoedig weer te kan huisves. Fred

EdelRose
Susan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Vriendelike ontvangs.

Ideaal vir oornag.

Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Goed geleë en bekostigbaar vir oornag.

Alles wat mens nodig het vir oornag, naby N1. Baie netjies, gerieflik en vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar oornag.

Marvin M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin M

Baie vriendelik en ;ekker.

Jou voertuig staan veilig agter motorhek en onderdak, en daar is 'n kragopwekker tydens beurtkrag.

EdelRose se terugvoer

Marvin, dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie. Maak gerus weer so vorentoe.

EdelRose
Fates Cc P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fates Cc P

Baie vriendelike ontvangs.

Ek sal net voorstel dat hulle bedkassies insit.

Gustav M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M

Baie rustige omgewing en dit was lekker. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Regtig 'n moet aan enigeen wat verblyf in Bloemfontein benodig.

Gerida M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M

Dit was baie aangenaam en vriendelike en behulpsame mense.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons te kom haal by City Bug en wys waar die gastehuis is.

Louise W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Waarde vir geld. Uiters vriendelik.

Area goed geleë. Netjiese plek.

Marion L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion L

Very comfortable and affordable.

The room we stayed in did not have a lot of privacy for a couple. My sister-in-law slept in the same room. It worked for one night but I don't think it would work for longer.

EdelRose se terugvoer

Dear Marion, I am glad that you found the accommodation comfortable. The unit is advertised as having a partition only that separates the double bed from the rest, therefore more suitable for a family and rather not for extended family as well. Two separate units should be booked in such a case
Fred

EdelRose
Wenzel J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenzel J

Besides the geyser being faulty on the first day, I had a splendid stay at this accommodation for my period booked.

The host was very courteous and friendly. Thank you for making us feel at home.

EdelRose se terugvoer

Dear Wentzel
We appreciate your comments
Looking forward to seeing you again
Fred

EdelRose
Hester S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Sal aanbeveel, waarde vir geld.

Sien sterre.

EdelRose se terugvoer

Hester baie dankie vir die terugvoer.
Baie welkom in die toekoms
Fred

EdelRose
Mientjie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mientjie V

Marinus wat die gaste ontvang is 'n baie goeie gasheer. Plek het 'n goeie ligging, sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Baie lekker plekkie om te oornag. Marinus het ons baie goed ontvang, was vriendelik en al die inligting baie mooi verduidelik. Beveel die plek vir enige iemand aan, rustig en stil, goeie ligging.

Celeste G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste G

Aangename verblyf, naby aan die N1.

Skoon, netjies en baie hulpvaardig. Kan gerus enige tyd hulle dienste gebruik. Aangename ontvang deur die bestuurder, alles op hulle plekke en in orde vir 'n rustige oornag.

Jerome S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jerome S

If it was cheaper, then it would be ok.

Our stay was fair, no complaints.

Elmar V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V

Netjies en skoon, perfek vir 1 aand se oornag om verder te reis die volgende dag.

Gerieflik naby N1 en Spar. Perfek vir oornag om verder te reis. Waarde vir geld.

Ashok R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashok R

Pleasant stay.

Pleasant stay and safe location. No complaints.

Thea D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D

Oornag.

100% vir oornag. Ontvangs baie behulpsaam en vriendelik.

Tania S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S

Ok.

Was hot during load shedding, water pressure great, shower difficult for a tall person, otherwise stay was ok.

Laurina S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurina S

Baie aangename oornagverblyf.

Baie oulike en gerieflikd blyplekkie. Ons het net oorgeslaap. Die eienaars is besig met opknappings en uitbreiding.

Nandi L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nandi L

Very nice!

Very helpful staff.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Debbie N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie N

I expected more.

Bathroom light didn't give any light, window didn't seal so it was cold in the bathroom. Single bed was extremely uncomfortable. There was 1 teaspoon in the room to share.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Kobus T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T

Baie lekker en vreeslik skoon.

Baie dankie vir die aand. Die kliëntediens en reaksie op ons aanvraag was baie vinnig.

EdelRose se terugvoer

Kobus dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Baie welkom in die toekoms.
Fred

EdelRose
Litza L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Litza L

Ons het ons verblyf aangenaam gevind en kon 'n goeie nagrus geniet.

Die suite is smaakvol gemeubileer en toegerus met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf en ook gerieflik naby die N1 geleë. Ons is vriendelik deur ons gasheer, Fred Wilkinson ontvang en tuisgemaak. Sal dit met vrymoedigheid aanbeveel vir ander reisigers.

EdelRose se terugvoer

Litza dankie vir jou terugvoer Ons waardeer dit ten volle Bly jul het die verblyf aangenaam gesond.
Kom gerus weer.
Fred

EdelRose
Leana P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana P

Baie gerieflik en netjies! Baie dankie vir die vriendelike diens van Fred en vir lekker koffie, melk en gefiltreerde water wat voorsien is! Sal weer kom!

Ons kan EdelRose regtig aanbeveel! Dankie!

EdelRose se terugvoer

Leana bly jul het Edelrose aangenaam gevind Ons waardeer die kommentaar. Baie welkom in die toekoms
Fred

EdelRose
Bernard S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S

Baie gerieflik en netjies.

Gerieflik naby die N1. Alles wat nodig is beskikbaar vir ’n kort kuier.

Teresa V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa V

Rustige oorbly gewees.

Baie netjies en skoon.

EdelRose se terugvoer

Teresa, baie dankie vir jou kommentaar. Dit is altyd goed om van julle te hoor. Welkom in die toekoms. Fred.

EdelRose
Catharina K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina K

Mooi en netjiese plekkie vir oorslaap.

EdelRose is netjies, skoon, mooi en billik. Bly gerus hier oor met 'n geruste hart.

Ludwig K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig K

Stilte.

Goed gerus na lang dag se reis.

EdelRose se terugvoer

Bly julle kon ontslaan. Maak gerus weer so.

EdelRose
Ruchele H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchele H

Baie aangenaam en rustig.

Baie dankie aan die eienaars. Hulle het ons tuis laat voel.

Kristy K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristy K

Fantasties!

Baie oulike, skoon, netjiese plek. Oom Fred en tannie Anette is dierbaar en lewer baie goeie diens. Dankie vir die lekker kuier!

EdelRose se terugvoer

Bly julle het die verblyf genoeg. Julle is baie welkom in die toekoms.

EdelRose
Wilma O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma O

Gesellige kuierplek weg van die huis!

Eienaar het vooraf maklike aanwysings gestuur en vrae beantwoord. Netjiese, gerieflike plek met wat ons nodig gehad het. Goeie beddens en beddegoed vir die koue. Lekker stoep en tuin om spasie te gee. 'n Tweeplaatstofie sal dalk aanbeveling wees.

Karin B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie lekker.

Baie lekker plek en baie veilig.

EdelRose se terugvoer

Ben dankie vir die kommentaar Ons waardeer dit baie om van gaste te verneem julle is baie welkom in die toekoms
Groete,
Fred

EdelRose
Debbie L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie L

Wonderful place to stay.

We thoroughly enjoyed our stay here and will definitely book here again. It would have been nice if the wi-fi was working. It was very comfortable and had everything we needed.

EdelRose se terugvoer

Dear Debbie,

Thank you for the positive response. You are welcome to visit us in the future.

We are in line for a fibre Wi-Fi connection which seems to take ages to go past the infrastructure preparations.

Regards,
Fred

EdelRose
Berna V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna V

Gerieflik, bekostigbaar en vriendelike diens.

Ons is vriendelik ontvang en die huisie was skoon en netjies. Die gefiltreerde drink water was baie welkom! Sentraal geleë en naby die sportstadion se swembad waar ons deelgeneem het. Beslis waarde vir geld, met 'n vol DStv-pakket, en lugversorger.

Lizelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Goed.

Baie aangenaam en waarde vir geld.

Amanda E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda E

Fantastic service.

Everything we needed except maybe a little stove would be fantastic! Apart from that, everything was provided and clean! Thank you, we will see you next year!

Jurnia J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurnia J

Private and clean.

Very private, safe and clean. We enjoyed our stay so much we didn't want to leave. Thank you, EdelRose owners, for a welcome stay.

Pierre F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Gemaklike akkommodasie.

Mooi skoon en netjiese opset. Die stort het ongelukkig gelek en die hele vloer was vol water wat ons moes opdroog. Kan egter die plek aanbeveel.

Gerrit S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Heerlik, skoon en ideaal vir 'n aand of twee se oorslaap.

Dis 'n baie oulike plekkie. Skoon, netjies en ideaal. Vriendelike mense en help graag. Ons het regtig baie lekker gebly.

Venecia R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venecia R

Die plek was heel gerieflik.

Was met my 2 kleinseuns daar. Gerieflik en naby genoeg aan winkels om nie ver uit te ry nie. Sal weer gebruik maak van dit.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cas C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas C

Aangename verblyf en baie sentraal.

Gasvrye ontvangs, eienaars is altyd beskikbaar. Die plekkie is goed toegerus, skoon en netjies. Is goed geleë veral t.o.v Hospitaal en Universiteit. Ons sal weer daar tuisgaan.

Herman R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Voldoen aan verwagting.

Baie netjiese plekkie. Was net vir oornag, maar sal dit beslis weer gebruik.

Magda B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Aangenaam.

Ek het baie lekker gebly. Hulle kan dalk net kyk om die stortkop te vervang. Maar andersins was dit baie netjies. Dankie, Annette, vir die lekker chamomile tissues.

Lynette M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M

Pragtig, netjies en baie sentraal.

Dit was heerlik om by so 'n skoon, netjiese plek te bly. Alles wat ons nodig gehad het. Die plekkie is baie sentraal geleë en sal beslis aanbeveel word. Ek sal vir seker weer daar bespreek as ons Bloemfontein moet besoek.

EdelRose se terugvoer

Lynette
Ons waardeer jou kommentaar. Altyd goed om te hoor dat ons gaste gelukkig is
Baie welkom in die toekoms
Fred

EdelRose
Lettie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie V

Gulhartig ontvang met baie netjiese, versorgde kamers.

Kontak nommer verskaf indien daar enige probleme opduik. Koffie,suiker, tee en gebottelde water verskaf.

Debbie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Lekker gesellig en privaat. Lugverkoeling, volle DSTV is 'n bonus.

Het baie lekker gebly. Baie mooi en netjies. Lekker privaat as julle gesin is. Het 'n lieflike tuintjie waar kinders kan speel. Oom het ons goed verwelkom. Het volle DStv en lugverkoeling. Dis baie veilig. Sal dit vir enige een aanbeveel.

EdelRose se terugvoer

Debbie, dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit baie. Jul is baie welkom in die toekoms.

EdelRose
Jacqui D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D

Netjiese, skoon en gerieflike oornag fasiliteit.

Vir ons oornagverblyf het dit in al ons behoeftes voldoen. Vriendelike en behulpsame ontvangs, baie netjies en skoon en ons sal enige tyd weer van die akkommodasie gebruik maak. Net stort kan nagegaan word, water loop nie vinnig weg nie en dam bietjie op, dan lek die water onder deur op die vloer.

EdelRose se terugvoer

Bly jul het die verblyf aangsnaam gevind.
Dankie vir die opmerking oor die stort sal aandag gee.

EdelRose
Suzanne R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne R

Baie lekker gebly.

Ons was vriendelik ontvang en die mense het ons gou tuis laat voel.

Ina F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina F

Was lekker om in so 'n plek in te kom na 'n lang dag.

Plek baie netjies. Dankie.

EdelRose se terugvoer

Beste Ina,

Baie dankie, die kommentaar word waardeer. Ek is bly julle het dit geniet.

Kom kuier gerus weer.

EdelRose
Marcelle M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle M

Gerieflik.

Lekker oornagplek of selfs langer. Als wat mens nodig het en veilig en gerieflik naby hoofweg.

Willie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

Netjies en skoon.

Ons het net 1 aand oorgeslaap en alles was in orde.

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sonja L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L

Baie aangename verassing.

Fred en Anette is baie gasvry en behulpsaam. Die plekkie is pragtig en baie goed ingerig en mens het alles wat jy nodig het.

Lieschen N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen N

Lekker en ontspanne.

Kry waarde vir geld, want ons was vir mediese ondersoeke daar en jy wil net oorslaap.

Annatjie N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie N

Baie lekker!

Dit is 'n baie netjiese en gerieflike plek. Sal dit graag aanbeveel vir enige iemand vir oornag verblyf. Baie dankie vir vriendelikheid.

EdelRose se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer .Hoop om jul vorentoe weer te huisves.

EdelRose
Petrus D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus D

Baie baie netjies.

Hierdie is meer 'n woonsteltipe maar is baie skoon en baie netjies vir 2 ouers en 'n kind. Parkering is net baie beknop.

Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5102c66eb9c60b44d3b5e60611d91ed0a7ca008017b4c8411c83626a8a9a88dcc66f56310e81faf952e5a9f55f9fe28a1a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 12 Edeling Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.124572803126 26.177147550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang