Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

EdelRose

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jabulani M
1 nag
5.0
Mei 2024

Super. The place was quiet, no pets, easy access, clean, and WiFi good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Jabulani, your comments are much appreciated. You are most welcome in the future. Fred

Nicolene F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Ja, baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal Edelrose enige tyd aanbeveel. Lekker sentraal in Bloemfontein. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Nicolene, baie dankie vir jou kommentaar. Dit word baie waardeer om van tevrede gaste te verneem. Kom gerus weer.

Anne-marie D
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Aangenaam. Alhoewel dit klein is, het dit alles wat jy nodig het vir 'n aand of twee se oorslaap in Bloem. Die kamer het heerlik geruik met ons aankoms. Die oom is baie vriendelik en verduidelik baie mooi die omstandighede. Ek sal maklik weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Anne-Marie, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit. Jy is baie welkom in die toekoms. Ons het ook groter eenhede indien jy dit sou verkies. Fred

Mercia M
1 nag
5.0
Apr 2024

Exactly what I required. Very comfortable. Everything I needed. The host is a real gentleman.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Hier is wat mens benodig, dalk nie modern nie maar dis skoon, netjies en vriendelik. Nie modern nie, maar lekker, alles werk, skoon met daaglikse vriendelike skoonmaakster, netjies, geen water of krag probleem nie, kon in en uit soos ons wou. Was werklik die moeite werd. Kinders het veral die TV en WiFi geniet alhoewel ons bitter min tyd daar spandeer het. Sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Ronel, baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Fred

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het basies net geslaap. Die beddens het baie lekker matrasse vir 'n goeie nagrus. Die plekkie het alles wat nodig is wanneer jy wil oorslaap en is baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Susan, dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.

Alta V
1 nag
5.0
Jan 2024

Kort, maar goed. Ja, dankie. Ons het alles gehad wat nodig was. Die waaier was net onvoldoende vir Bloemfontein se 38 grade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantélle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker en netjies. Het lekker gebly. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
EdelRose
Chantelle, baie dankie vir jou kommentaar. Kom gerus weer. Fred

Karin V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Sal verseker weer by oom Fred bespreek. Ons het baie lekker gebly! Verseker baie goeie waarde vir geld. Ek was eers versigtig omdat ek so paar negatiewe opmerkings in die reviews opgetel het - maar nadat ek self daar gebly het, kan ek net sê dat die mense wat kla net vol fiemies is. Dit was skoon en netjies en gemaklik en mens het niks meer nodig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
EdelRose
Karin, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons het groot waardering daarvoor. Kom gerus weer.

Nicole M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Veilig, privaat & netjies. Verblyf was goed, behalwe vir die feit dat daar nie warm water was om in te bad nie en dat die TV nie SABC-kanale gehad het nie, slegs Netflix met swak WiFi-opvangs. Dit sal ook goed wees as die verblyf 'n klein kombuisie kan hê sodat gaste nie hul vuil skottelgoed in die badkamer hoef te was nie. Verder was alles heel gerieflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Fred
EdelRose
Nicole, dankie dat jy die verblyf goed gevind het. Die warm water probleem is opgespoor en komponente is vervang. Die Fauna word primêr as slegs 'n oornagfasiliteit aangebied en so geadverteer. Ten spyte hiervan is dit soortgelyk toegerus as die groter en duurder eenhede met 'n volgrootte yskas, kookplaat en mikrogolf. Seine vir TV en WiFi is afhanklik van diens deur die eksterne verskaffer. Ons het nou ook DStv Stream bygevoeg vir toegang tot alle kanale.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 605

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelingstraat 12, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5102c66eb9c60b44d3b5e60611d91ed0a7ca008017b4c8411c83626a8a9a88dcc66f56310e81faf952e5a9f55f9fe28a1a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 12 Edeling Street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.124572803126 26.177147550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang