Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edelweiss B&B

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.0
Barbara D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vir oornag was dit aanvaarbaar. Dit is baie veilig daar. Parkering is bietjie knap as daar meer as 1 kar is. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
1 nag
5.0
Des 2023

Gerieflike oornag stop in Gariep. Netjies en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies, smaaklike ontbyt. Ons het lekker gerus en 'n smaaklike ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Beste van ons hele roete trip na die Wes-Kaap en terug. Dit was baie aangenaam om in Afrikaans verwelkom te word. Baie goeie raad en inligting oor die omgewing en waar om te eet. Uitstekend toegeruste kamer met puik geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Uitstekend. Het baie leke gebly en gekuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Alles was in orde. Rustig, netjies en gemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joleen S
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Frustrerend oor die tydelike waterprobleem en die vuil. Badkamergordyn en -reëling was vieslik vuil, en die stort was nie skoon nie. Daar was geen water toe ons aangekom het om 6nm nie, en toe ons om 7nm vertrek het, was daar steeds geen water nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Antoinette S
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Onprofessioneel en onvriendelik. Die eienaar het nie van ons bespreking geweet nie, alhoewel ons dit bevestig het. Gevra of ons wel betaal het, ek moes bewys wys, ek is toe 'n alternatiewe kamer aangebied. Sal glad nie weer hier oorslaap nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christiaan C
1 nag Saam met vriende
2.0
Jan 2024

Was nie wat verwag was nie. As gereelde kliënt nie die standaard van die webtuiste nie. Sal nie die plek aanbeveel nie. Geen privaatheid en afgeleefde geboue.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODVmZjQyLWQ2ODQtNGZhNi1iYTM5LTIzMmUwNTk0NTE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 89 5 1 4 43 Rooibekkie Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595546994896 25.493122632294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang