Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edelweiss B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Edelweiss B&B is halfpad tussen Kaapstad en Gauteng geleë naby die reuse Gariepdam, 5 km vanaf die N1.

Die verblyf bestaan uit 2 volledig toegeruste kothuise met slaapplek vir tot 6 gaste, en 2 dubbelkamers.

Die selfsorgkothuise het elkeen 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n oond, stoof, yskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV. Buite is 'n patio met braaigeriewe.

Die dubbelkamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe in.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge soos seiljagvaart, visvang, rolbal, swem en 'n uitstappie na die Natuurreservaat kan op versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Kamelia N
5.0
Value for money. Very peaceful and suitable for a night stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Anton J
5.0
Lekke geslaap. Baie netjies en het toegelaat dat my 2 hondjies kon saam reis.
Des 2024
James L
Saam met lewensmaat
4.8
Beste van ons hele roete trip na die Wes-Kaap en terug. Dit was baie aangenaam om in Afrikaans verwelkom te word. Baie goeie raad en inligting oor die...
Sien meer
Aug 2024
Albertus L
Gesin met tieners
4.4
Negatiewe omstandighede maar andersins baie aangename verblyf. Nieteenstaande water- en elektriese probleme, buite haar beheer, het Debbie uitstaande ...
Sien meer
Jan 2025
Handa B
Saam met vriende
4.4
Afpak. Stort. Slaap. Stort. Oppak. Ek wou net skoon slaap en skoon bad. Ek het my afgesny van die estetika.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rooibekkiestraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Edelweiss B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gariepdam Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibekkiestraat 43, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlODVmZjQyLWQ2ODQtNGZhNi1iYTM5LTIzMmUwNTk0NTE3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 98 5 1 4 43 Rooibekkie Street Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595546994896 25.493122632294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang