Edelweiss Corporate Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Iryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Anton S - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Voldoen aan behoefte.
Pieter C - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Andries F - Okt 2022
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel vir enige besigheidsreisiger!
Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer
Hallo Andries
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit so baie.
Ons sien uit om jou gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Geraldine
Pieter V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit gaan my go-to-plek wees as ek in Pretoria gaan bly.
Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer
Hallo Pieter
Dankie vir jou terugvoering. Dit was baie lekker om jou hier te he. Hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Geraldine
Rudolf A - Apr 2022
Algehele gradering
Ontspannend en stil.
Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer
Hallo Rudolf,
Dit was so 'n plesier om julle hier te he. So bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle binnekort weer met ons gasvryheid te bederf.
Desire K - Des 2018
Algehele gradering
Puik.
Violet S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker, personeel gasvry, waarde vir geld, mooi ligging, en baie netjies.
Dirk U - Apr 2017
Algehele gradering
Was baie lekker verblyf.
Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer
Beste Dirk,
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit baie.
Groete,
Valery
Marietjie J - Nov 2015
Algehele gradering
Excellent. Will go again.
Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer
Hi Marietjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul is altyd welkom en geen myl is te lank om te hardloop vir ons kliënte nie.
Willa E - Jan 2015
Algehele gradering
Sal definitief weer gebruik!
Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terug voer, dit is great om te weet dat ons gaste tevrede was.
Edelweiss bestuur.
Thunis K - Okt 2012
Algehele gradering
Nice people, nice stay.
Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer
Geagte Thunis,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is vreeslik jammer dat u in 2012 n afskeep ontbyt gehad het. Edelweiss is nou onder nuwe bestuur en ek kan u verseker dat ons beslis opgegradeer het met die etes. Ek berei self die etes voor en vir die afgelope 2 jaar was almal nog tevrede. U is meer as welkom om te kom inloer en dit sal baie interessant wees om te weet of Edelweiss verbeter het op die ontbyt.
Vriendelike groete,
Valery Jacobs - Bestuurder
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edelweiss-laan 325, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang