Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edelweiss Corporate Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Edelweiss Corporate Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anton S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Rustige atmosfeer. Voldoen aan behoefte.

Gasvrou Geraldine het ons vriendelik ontvang en die kamer gewys en het ons tuis laat voel vir die volle tydperk by gastehuis. Beddegoed is skoon en bed slaap baie gemaklik. Kan die gastehuis aanbeveel.

Pieter C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Heerlike kuier.

Personeel gaaf en vriendelik. Heerlike aand gehad met heerlike ontbyt. Goeie kommunikasie vooraf om bespreking te bevestig en herinnering vir bespreking uit te stuur. Kan nie anders as om die gastehuis aan te beveel nie. Baie dankie.

Andries F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F

Hoogs aanbeveel vir enige besigheidsreisiger!

Baie mooi ligging met 'n uitsig vanaf die berg oor die Noorde. Netjiese kamers met lessenaars, en heerlike ontbyte.

Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer

Hallo Andries

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit so baie.
Ons sien uit om jou gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Geraldine

Edelweiss Corporate Guesthouse
Pieter V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Dit gaan my go-to-plek wees as ek in Pretoria gaan bly.

Dit is gemaklik. Pragtig. Werklik jy kry meer as wat jy betaal.

Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer

Hallo Pieter

Dankie vir jou terugvoering. Dit was baie lekker om jou hier te he. Hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike Groete
Geraldine

Edelweiss Corporate Guesthouse
Rudolf A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf A

Ontspannend en stil.

Geraldine is 'n legende. Sy het baie ekstra moeite gedoen. Die kamer is skoon en netjies. Daar is 'n mooi uitsig van die balkon af. Ons sal weer hier kom bly.

Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer

Hallo Rudolf,

Dit was so 'n plesier om julle hier te he. So bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle binnekort weer met ons gasvryheid te bederf.

Edelweiss Corporate Guesthouse
Desire K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire K

Puik.

Baie netjies en mooi. Puik kliëntediens! Het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar boek!

Violet S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet S

Baie lekker, personeel gasvry, waarde vir geld, mooi ligging, en baie netjies.

Uitstekend, baie lekker, personeel gasvry, waarde vir geld, mooi ligging en baie netjies.

Dirk U - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U

Was baie lekker verblyf.

Baie lekker verblyf, skoon en stil en baie professioneel. Dankie!

Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer

Beste Dirk,

Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit baie.

Groete,
Valery

Edelweiss Corporate Guesthouse
Marietjie J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Excellent. Will go again.

Feel like home, friendly and excellent service. Will definitely go again.

Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer

Hi Marietjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul is altyd welkom en geen myl is te lank om te hardloop vir ons kliënte nie.

Edelweiss Corporate Guesthouse
Willa E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willa E

Sal definitief weer gebruik!

Netjies, luuks, vriendelik, gerieflik, sentraal geleë en bekostigbaar.

Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terug voer, dit is great om te weet dat ons gaste tevrede was.

Edelweiss bestuur.

Edelweiss Corporate Guesthouse
Thunis K - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thunis K

Nice people, nice stay.

Nice place to overnight, however I don't think the breakfast deserves a 4 star.

Edelweiss Corporate Guesthouse se terugvoer

Geagte Thunis,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is vreeslik jammer dat u in 2012 n afskeep ontbyt gehad het. Edelweiss is nou onder nuwe bestuur en ek kan u verseker dat ons beslis opgegradeer het met die etes. Ek berei self die etes voor en vir die afgelope 2 jaar was almal nog tevrede. U is meer as welkom om te kom inloer en dit sal baie interessant wees om te weet of Edelweiss verbeter het op die ontbyt.

Vriendelike groete,
Valery Jacobs - Bestuurder

Edelweiss Corporate Guesthouse
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelweiss-laan 325, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6tanSeht6NkczRBzgFKLHe28pKEAfIFkv5jzEIuehvl3JgXTfr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 325 Edelweiss Avenue Magalieskruin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.690104 28.225939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang