Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Edelweiss Corporate Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Rustige atmosfeer. Voldoen aan behoefte. Gasvrou Geraldine het ons vriendelik ontvang en die kamer gewys en het ons tuis laat voel vir die volle tydperk by gastehuis. Beddegoed is skoon en bed slaap baie gemaklik. Kan die gastehuis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlike kuier. Personeel gaaf en vriendelik. Heerlike aand gehad met heerlike ontbyt. Goeie kommunikasie vooraf om bespreking te bevestig en herinnering vir bespreking uit te stuur. Kan nie anders as om die gastehuis aan te beveel nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries F
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Hoogs aanbeveel vir enige besigheidsreisiger! Baie mooi ligging met 'n uitsig vanaf die berg oor die Noorde. Netjiese kamers met lessenaars, en heerlike ontbyte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iryna
Edelweiss Corporate Guesthouse
Hallo Andries Baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit so baie. Ons sien uit om jou gou weer te sien. Vriendelike Groete Geraldine

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit gaan my go-to-plek wees as ek in Pretoria gaan bly. Dit is gemaklik. Pragtig. Werklik jy kry meer as wat jy betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iryna
Edelweiss Corporate Guesthouse
Hallo Pieter Dankie vir jou terugvoering. Dit was baie lekker om jou hier te he. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike Groete Geraldine

Rudolf A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Ontspannend en stil. Geraldine is 'n legende. Sy het baie ekstra moeite gedoen. Die kamer is skoon en netjies. Daar is 'n mooi uitsig van die balkon af. Ons sal weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Iryna
Edelweiss Corporate Guesthouse
Hallo Rudolf, Dit was so 'n plesier om julle hier te he. So bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle binnekort weer met ons gasvryheid te bederf.

Desire K
Kort verblyf
5.0
Des 2018

Puik. Baie netjies en mooi. Puik kliëntediens! Het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Violet S
1 nag
5.0
Okt 2018

Baie lekker, personeel gasvry, waarde vir geld, mooi ligging, en baie netjies. Uitstekend, baie lekker, personeel gasvry, waarde vir geld, mooi ligging en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk U
1 nag
5.0
Apr 2017

Was baie lekker verblyf. Baie lekker verblyf, skoon en stil en baie professioneel. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iryna
Edelweiss Corporate Guesthouse
Beste Dirk, Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit baie. Groete, Valery

Marietjie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2015

Excellent. Will go again. Feel like home, friendly and excellent service. Will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iryna
Edelweiss Corporate Guesthouse
Hi Marietjie Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul is altyd welkom en geen myl is te lank om te hardloop vir ons kliënte nie.

Willa E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2015

Sal definitief weer gebruik! Netjies, luuks, vriendelik, gerieflik, sentraal geleë en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Iryna
Edelweiss Corporate Guesthouse
Baie dankie vir jou terug voer, dit is great om te weet dat ons gaste tevrede was. Edelweiss bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Iryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edelweiss-laan 325, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6tanSeht6NkczRBzgFKLHe28pKEAfIFkv5jzEIuehvl3JgXTfr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 325 Edelweiss Avenue Magalieskruin 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.690104 28.225939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang