Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Clarens

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sharon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Totally amazing. Die verblyf was asemrowend, sal enige tyd weer teruggaan. Loopafstand van al die main attractions. Netheid en vriendelike diens van die personeel. 100% op alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Word baie waardeer! Hoop om julle gou weer te sien

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker rustig en naby genoeg alles om te kan stap. Lekker gebly en dit was stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Puik! Ek kom graag weer. Baie lekker gebly. Netjies, elke denkbare gerief is daar. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Corrie! Waardeer opreg

Tina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig. Dit was ons tweede keer en ons geniet die plekkie baie. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Baie dankie vir jou lieflike terugvoer!

Koos S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie rustig en sal weer van Eden Clarens gebruik maak. Baie dankie. Heerlik, sal graag 'n dakwaaier of losstaande waaier wou hê, verder puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esme W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Uitmuntend. Fantasties! Uitstaande gehalte en baie veilig. Perfekte wegbreek plekkie! Hou so aan .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Baie dankie vir u lieflike terugvoer! Dit word baie waardeer! Hoop om u gou weer te sien!

Kagisho M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Privacy is key. I loved the fact that we had the whole apartment to ourselves. It was perfect, with a beautiful garden, good parking space, and excellent safety. We enjoyed our stay and the accommodation is near everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Thank you for your lovely review!

Gareth P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A real treat - relaxed in a comfortable setting! Stay was lovely - relaxing in a comfortable setting. Very clean with everything one needed. Spa bath was wonderful! Close, walking distance to the town centre which was very convenient. Easy check-in and check-out process, no hassles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Thank you for your lovely review! Much appreciated.

Riaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Was baie lekker. Kamer was baie skoon. Kamer was skoon en lekker warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henno J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Perfekte blyplek. Ons het in die boonste woonstel gebly en sal beslis weer teruggaan, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franlize
Eden Clarens
Baie dankie vir jou lieflike terugvoering, Henno. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aec5c72db2e3e109083938264d53bb81816dc37d14122d7bd528392df4d708cbed868f93304ac190f47d443211aacda2f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 335 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.5167103 28.422786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang