Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Clarens

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Eden Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sharon W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W

Totally amazing.

Die verblyf was asemrowend, sal enige tyd weer teruggaan. Loopafstand van al die main attractions. Netheid en vriendelike diens van die personeel. 100% op alles.

Eden Clarens se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer! Word baie waardeer! Hoop om julle gou weer te sien

Eden Clarens
Andries S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S

Lekker rustig en naby genoeg alles om te kan stap.

Lekker gebly en dit was stil.

Corrie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie K

Puik! Ek kom graag weer.

Baie lekker gebly. Netjies, elke denkbare gerief is daar. Puik.

Eden Clarens se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Corrie! Waardeer opreg

Eden Clarens
Tina D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina D

Rustig.

Dit was ons tweede keer en ons geniet die plekkie baie. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het elke oomblik geniet.

Eden Clarens se terugvoer

Baie dankie vir jou lieflike terugvoer!

Eden Clarens
Koos S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Baie rustig en sal weer van Eden Clarens gebruik maak. Baie dankie.

Heerlik, sal graag 'n dakwaaier of losstaande waaier wou hê, verder puik.

Esme W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme W

Uitmuntend.

Fantasties! Uitstaande gehalte en baie veilig. Perfekte wegbreek plekkie! Hou so aan .

Eden Clarens se terugvoer

Baie dankie vir u lieflike terugvoer! Dit word baie waardeer! Hoop om u gou weer te sien!

Eden Clarens
Kagisho M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kagisho M

Privacy is key. I loved the fact that we had the whole apartment to ourselves.

It was perfect, with a beautiful garden, good parking space, and excellent safety. We enjoyed our stay and the accommodation is near everything.

Eden Clarens se terugvoer

Thank you for your lovely review!

Eden Clarens
Gareth P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth P

A real treat - relaxed in a comfortable setting!

Stay was lovely - relaxing in a comfortable setting. Very clean with everything one needed. Spa bath was wonderful! Close, walking distance to the town centre which was very convenient. Easy check-in and check-out process, no hassles.

Eden Clarens se terugvoer

Thank you for your lovely review! Much appreciated.

Eden Clarens
Riaan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Was baie lekker. Kamer was baie skoon.

Kamer was skoon en lekker warm.

Henno J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno J

Perfekte blyplek.

Ons het in die boonste woonstel gebly en sal beslis weer teruggaan, baie lekker.

Eden Clarens se terugvoer

Baie dankie vir jou lieflike terugvoering, Henno. Hoop om julle gou weer te sien.

Eden Clarens
Lukas S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas S

Dit was aangenaam en rustig.

Die blyplek was skoon, netjies en baie goed geleë.

Idette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idette P

Weg vir die Paasnaweek.

Baie lekker rustig en skoon, lekker geslaap en vloerverhitting was lieflik vir die koel aande. Baie veilig ook.

Jenny S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny S

Our stay at Eden Clarens was perfect in every way. The host was very helpful and the unit was well equipped.

We were grateful for the electric blankets in the chilly weather. The garden was lovely and everything worked well. Thank you.

Pierre F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Relaxed.

Really a nice place.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aec5c72db2e3e109083938264d53bb81816dc37d14122d7bd528392df4d708cbed868f93304ac190f47d443211aacda2f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 335 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.5167103 28.422786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang