Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Clarens

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden Clarens bied selfsorgverblyf in Clarens teen die voorheuwels van die Malutiberge. Die pragtige, natuurlike omgewing maak Clarens die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf word in 3 selfsorgateljee-eenhede aangebied. Eenheid 1 en 3 het elkeen 'n dubbelbed en Eenheid 2 het 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Elke eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het ook 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sharon W
Saam met lewensmaat
5.0
Totally amazing. Die verblyf was asemrowend, sal enige tyd weer teruggaan. Loopafstand van al die main attractions. Netheid en vriendelike diens van d...
Sien meer
Aug 2024
Andries S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en naby genoeg alles om te kan stap. Lekker gebly en dit was stil.
Jul 2024
Corrie K
Saam met vriende
5.0
Puik! Ek kom graag weer. Baie lekker gebly. Netjies, elke denkbare gerief is daar. Puik.
Mrt 2024
Tina D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit was ons tweede keer en ons geniet die plekkie baie. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het elke oomblik geniet.
Feb 2024
Esme W
5.0
Uitmuntend. Fantasties! Uitstaande gehalte en baie veilig. Perfekte wegbreek plekkie! Hou so aan .
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 275

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Market-straat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Eden Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Market-straat 335, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aec5c72db2e3e109083938264d53bb81816dc37d14122d7bd528392df4d708cbed868f93304ac190f47d443211aacda2f72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 335 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.5167103 28.422786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang