Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Cottage White River

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Kade B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike mense, voel dadelik tuis! Ons het baie lekker gebly. Alles was baie gemaklik en die eienaars is wonderlike, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Baie dankie, julle het sommer vriende geword. Kom kuier gou weer.

Marlene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige kuier in die natuur maar nog steeds naby winkels indien jy iets benodig. Baie lekker gebly. Rustig en pragtige natuur om jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Baie dankie Marlene, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier weer.

Leticia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendlike gasvrou en pragtige plek. Die plek was op die water. My man het selfs vis gevang vanaf die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Baie rustig as daar nie voertuie op die pad is nie in die aand. Baie gawe gasheer en kamer met alles wat jy nodig het. Sal graag weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Baie dankie Wayne vir die goeie oorsig. Ons waardeer dit opreg.

Duart D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Baie lekker gerus. Sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Ek is so bly dat jy dit geniet het en kon rus. Hoop om jou gou weer te sien.

Arne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Aangename veilige verblyf met 'n vriendelike gasvrou! Gerieflike, skoon, veilige verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Dankie julle vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Charlene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie lekker plekkie vriendelike mense. Mooi skoon netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Ons waardeer jou vriendelike oorsig. Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.

Estelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Ons het heerlik uit gerus, Elbie is 'n goeie gasvrou gewees en ons baie welkom laat voel. Baie dankie vir die oornagverblyf. Alles was mooi en netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Dagse Estelle, Dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer. Kom kuier asseblief weer vir ons. Groete Elbie & Martiens

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Perfek. Van bespreking tot vertrek het Elbie ons laat welkom voel. Die akkommodasie het alle verwagtinge oortref. Ek sal dit sterk aanbeveel. Dankie vir 'n lekker naweek en ons sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Hi Kobus, Thank you so much for the inspiring review about Eden Cottage and the kind words about myself. Your review is highly appreciated. Hope to have you back here soon. Kind regards, Elbie

Ebrahim K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2019

Most relaxing place to stay on your travels. Beautiful, quiet and peaceful. Elbie is really a great host, really making you feel at home. Very respectful and kind lady. The place is very easy to find, clean and comfortable. For self-catering guests this is truly a home away from home. Anyone travelling to Mpumalanga province should use this place. Be it for business or wanting to enjoy beauty and splendour of this beautiful province, Eden Cottage is really so centrally located. Most definitely will recommend to any and all travelling to White River, Kruger Park, Nelspruit and surrounding areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Eden Cottage White River
Dear Ebrahim, Thank you so much for your kind words and beautiful review. It was a great pleasure having you here. Please visit us again on your trips to Mpumalanga. Kind regards, Elbie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eden Self Catering, Uplands-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhMDZmY2I5LTNlNTctNGViZC1iMjBiLTg5YWE1M2QzNDY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Eden Self Catering Uplands road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.311444444444 31.001694444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang