Eden Cottage White River
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Kade B - Aug 2024
Algehele gradering
Wonderlike mense, voel dadelik tuis!
Eden Cottage White River se terugvoer
Baie dankie, julle het sommer vriende geword. Kom kuier gou weer.
Marlene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige kuier in die natuur maar nog steeds naby winkels indien jy iets benodig.
Eden Cottage White River se terugvoer
Baie dankie Marlene, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Kom kuier weer.
Leticia F - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendlike gasvrou en pragtige plek.
Wayne M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig as daar nie voertuie op die pad is nie in die aand.
Eden Cottage White River se terugvoer
Baie dankie Wayne vir die goeie oorsig. Ons waardeer dit opreg.
Duart D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Eden Cottage White River se terugvoer
Ek is so bly dat jy dit geniet het en kon rus. Hoop om jou gou weer te sien.
Arne S - Feb 2021
Algehele gradering
Aangename veilige verblyf met 'n vriendelike gasvrou!
Eden Cottage White River se terugvoer
Dankie julle vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Charlene T - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie vriendelike mense.
Eden Cottage White River se terugvoer
Ons waardeer jou vriendelike oorsig. Baie dankie. Kom kuier gerus weer vir ons.
Estelle L - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik uit gerus, Elbie is 'n goeie gasvrou gewees en ons baie welkom laat voel.
Eden Cottage White River se terugvoer
Dagse Estelle,
Dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer. Kom kuier asseblief weer vir ons.
Groete
Elbie & Martiens
Kobus V - Nov 2019
Algehele gradering
Perfek.
Eden Cottage White River se terugvoer
Hi Kobus,
Thank you so much for the inspiring review about Eden Cottage and the kind words about myself. Your review is highly appreciated. Hope to have you back here soon.
Kind regards,
Elbie
Ebrahim K - Mrt 2019
Algehele gradering
Most relaxing place to stay on your travels.
Lees meerEden Cottage White River se terugvoer
Dear Ebrahim,
Thank you so much for your kind words and beautiful review. It was a great pleasure having you here. Please visit us again on your trips to Mpumalanga.
Kind regards,
Elbie
Herby G - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Eden Cottage White River se terugvoer
Hallo Herby,
Baie dankie vir die opbouende vriendelike kommentaar. Dit was n voorreg om julle hier te ontvang. Kom gerus wees.
Groete.
Elbie
Elsabe F - Mrt 2019
Algehele gradering
By Eden het ons tuis gevoel en alles was perfek, niks het gekort nie. Netheid is puik!
Eden Cottage White River se terugvoer
Elsabie,
Dit was net 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Baie dankie vir die mooi oorsig. Kom kuier gerus weer vir my.
Groete,
Elbie
Somarie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige opset en puik kliëntediens.
Eden Cottage White River se terugvoer
Hallo Pieter,
Baie dankie vir julle oorsig. Dit is altyd opbouend om positiewe sowel as negatiewe bydraes van die publiek te ontvang. Dit help ons om net die beste diens vir julle te kan verskaf. Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete
Sanet K - Jun 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Eden Cottage White River se terugvoer
Goeiedag Sanet,
Baie dankie vir die mooi oorsig. Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Elbie
Hannes M - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n pynlik netjiese eenheid en pragtige tuin.
Eden Cottage White River se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige oorsig van Eden Cottage. Ons hoop julle het lekker gekuier en sal gou weer 'n draai kom maak. Groete, Elbie.
Elsje D - Jan 2018
Algehele gradering
#PeacefullSleep
Eden Cottage White River se terugvoer
Hallo Elsje,
Baie dankie vir die goeie en gewaardeerde "review". Dit was heerlik om julle hier te kon verwelkom. Kom kuier asseblief weer. Groete, Elbie
Marina D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Eden Cottage White River se terugvoer
Hallo Marina
Ek waardeer julle positiewe bydrae en insette met die oorsig van Eden Cottage. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Elbie
Mariette O - Feb 2018
Algehele gradering
Wat 'n aangename ontspannende omgewing en ervaring! Die kampvuur, buitestort en dammetjie is beslis 'n wenresep!
Eden Cottage White River se terugvoer
Hallo Mariette,
Baie dankie vir die gewaardeerde oorsig van julle tent-ervaring. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou wee terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Elbie
Colleen S - Des 2017
Algehele gradering
Very friendly owner Elbie and lovely well kept unit.
Eden Cottage White River se terugvoer
Hi Colleen,
Hope you traveled back safe. Thank you for the lovely review. We enjoyed your stay very much. Please come back soon with mom, then we can do a Kruger trip. Hope 2018 has lots of good things waiting for you. Kind regards, Elbie.
Marieth B - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, mooi omgewing en rustige atmosfeer!
Lees meerEden Cottage White River se terugvoer
Baie dankie Marieth, ons het jul kuiertjie ook terdeë geniet. Ek hoop julle het 'n wonderlike tyd in die wildtuin gehad. Maak asseblief weer so.
Groete,
Nic en Elbie
Belinda V - Apr 2017
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, die perseel word baie goed onderhou en natuurlik die gasvryheid geniet!
Eden Cottage White River se terugvoer
Beste Belinda,
Baie dankie vir jul mooi oorsig van Eden Cottage. Dit was lekker om julle te leer ken. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Nic en Elbie
Hein K - Des 2017
Algehele gradering
Mooi, netjies en baie vriendelik.
Eden Cottage White River se terugvoer
Dagse Hein,
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek waardeer julle bystand in die moeilike tyd baie. Ek hoop julle het die tyd in die wildtuin geniet.
Groete,
Elbie
Kiewiet P - Des 2016
Algehele gradering
Hierdie is 'n fantastiese plek om te oornag of om vakansie te gaan hou.
Eden Cottage White River se terugvoer
Hallo Kiewiet en familie,
Dankie vir die mooi terugvoer oor Eden Cottage. Dit was so lekker om julle hier by ons te ontvang. Julle het na nege dae soos familie begin voel. Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Elbie en Nic.
Johannes B - Sep 2016
Algehele gradering
Dit het al ons verwagtinge oortref.
Eden Cottage White River se terugvoer
Dagse Boet,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer alle kommentaar, positief sowel as negatief. Dit help ons om nog beter en harder te probeer.
Vriendelike groete,
Elbie en Nic.
Annet F - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig, mooi natuurskoon en 'n plek om uit te span en van stres te ontlaai.
Eden Cottage White River se terugvoer
Hallo Annet,
Baie dankie vir die mooi oorsig van Eden Cottage. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Elbie
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden Self Catering, Uplands-weg, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang