Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 58

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Ons het ons verblyf terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantha P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely. Stay was awesome, the host is perfect and most accommodating. I would definitely recommend the apartment. It is well kept and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ross V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Net uitstekend. Ek sal weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Great location and value for money. Was a great stay with all the amenities you need, even for a family with young children. There are, however, several retirees staying in the resort who didn't seem to take too kindly to young children, even though our kids are well behaved. Also took a while to track down the DB Board hidden behind a painting as everything was turned off when we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Warren S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Goeie ligging en waarde vir geld. Goeie ligging en waarde vir geld. Was regtig lekker en ook so vir ons twee klein kinders. Alles wat mens nodig het is in die eenheid. Kliente diens goed en die eenheid is skoon en netjies. Sal hierdie plekkie aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Eden Dunes 58
Baie dankie vir jou terugvoering. Bly julle het dit geniet.

Peter L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was awesome. Eden Dunes is pragtig. Goed versorg en mooi skoon. Baie sentraal geleë. Ek beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Eden Dunes 58
Baie Dankie vir die terugvoering. Hoop julle kom kuier gou weer

Ludich B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Netjies, skoon, veilig, perfek en naby see en swembad - loopafstand van Spar, PnP en die mall. Baie beïndruk met netheid, veiligheid van die kompleks en die eenheid. Eden Dunes 58 sal my beslis weer, en baie meer sien! Perfek vir 'n rustige ontspan saam vrou en kinders. Inkopies en alle geriewe is loopafstand en jy hoef nie die motor een keer te gebruik nie. Perfekte plek vir 'n wegbreek uit die stad! Dankie website en Eden Dunes!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Eden Dunes 58
Baie dankie vir julle terugvoering. Baie bly julle het dit geniet. Hoop julle kom maak sommer gou weer 'n draai.

Heinie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Waarde vir geld met mooi see uitsig. Eenheid is volledig toegerus. Het lekker gerus. Dankie ook aan Alba vir die vriendelike ontvangs en vinnige hulp toe die DSTV nie wou werk nie. Sal definitief weer gebruik maak van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan R
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Besigheid. Verblyf en diens dieselfde as 'n maand gelede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Eden Dunes 58
Baie dankie vir jou resensie. Baie bly dat jy ons weer besoek het.

Stephan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Van die bos na die see. Die verblyf het meer as my verwagting oortref. Woonstel goed toegerus en baie skoon. Gronde word ook netjies in stand gehou. Dankie aan almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Eden Dunes 58
Baie dankie vir julle kuiertjie. Hoop julle kom maak sommer gou weer 'n draai.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R890
R890 R757
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
R890 R757
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyers-straat, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZWU5YjhlLWZjNjctNGI1Yi05ZDBiLTY3YjhlNTIwYWIxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R757 per nag (plek vir 4) 64 5 1 5 Albert Meyers Street Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.80839791924 30.41101607762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang