Eden Dunes 58
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Sarie V - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Shantha P - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely.
Ross V - Jul 2023
Algehele gradering
Net uitstekend.
Cj V - Jan 2024
Algehele gradering
Great location and value for money.
Warren S - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en waarde vir geld.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Bly julle het dit geniet.
Peter L - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was awesome.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoering. Hoop julle kom kuier gou weer
Ludich B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig, perfek en naby see en swembad - loopafstand van Spar, PnP en die mall.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Baie bly julle het dit geniet. Hoop julle kom maak sommer gou weer 'n draai.
Heinie F - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld met mooi see uitsig.
Stephan R - Okt 2022
Algehele gradering
Besigheid.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Baie bly dat jy ons weer besoek het.
Stephan R - Sep 2022
Algehele gradering
Van die bos na die see.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie. Hoop julle kom maak sommer gou weer 'n draai.
Annemarie N - Aug 2022
Algehele gradering
Great value for money, safe and located perfectly.
Gert L - Jul 2022
Algehele gradering
A very relaxing time with a great view - saw the sea from the bed every morning!
Lees meerEden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Baie bly julle het die tydjie geniet Ons sal definitief aandag gee aan die verleningskoord
Alicia D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Michaela M - Mei 2022
Algehele gradering
Great stay.
Lees meerEden Dunes 58 se terugvoer
Thank you for your review. I am glad you enjoyed your stay. Hope to see you in future.
Elmien B - Mrt 2022
Algehele gradering
Dis die lekkerste blyplek, naby alles, fantastiese ligging en uitstekende uitsigte.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop julle kom maak weer vinnig n draai!!
Hannes W - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie mooi en skoon vir seker die geld werd.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit en hoop dat julle somer gou weer sal kom kuier.
Vicki D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Claas P - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Gustav Helberg H - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Altyd bly dat julle dit geniet het. Kom kuier sommer gou.
Elmarie R - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend, waarde vir geld.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons plekkie.
Lenke K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en met 'n pragtige uitsig.
Lees meerEden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Waardeer dit baie en bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Johannes E - Mrt 2021
Algehele gradering
Die mense en plek is van hoogstaande gehalte.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop dat julle weer 'n draai sal kom maak by ons plekkie.
Jolandi B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het die tydjie geniet. Kom kuier gerus weer.
Gerhard B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig. Het my tyd waarlik geniet en sal graag weer daar wil bly.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.
Kuanita R - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing place.
Lianka V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit. Hoop julle kom kuier sommer gou.
Fransie B - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was uitstekend en baie lekker.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer. Lizette
Marietha V - Nov 2020
Algehele gradering
Ontspannend.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Isak B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Mooi see-uitsig. Lekker gerus.
Maryke K - Des 2019
Algehele gradering
So lekker gekuier.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gou weer!!!
Ansie S - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die positieve terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom sommer gou weer.
Charmaine B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was die beste keuse vir ons wittebrood, veilig en asemrowend.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Pierre W - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gerus in 'n baie netjiese eenheid, perfek geleë.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie bly julle het lekker gerus. Hoop om julle gou weer te sien.
Johanita B - Jun 2019
Algehele gradering
Puik, naby alles waar jy wil wees.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. So bly julle het dit geniet.
Anna C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, uitsig oor see asemrowend, netjies en skoon plekkie.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te sien julle het dit geniet. Kom kuier sommer gou weer!
Gerrit B - Sep 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n gesin! Baie goed ingerig.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Peter V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik, het die uitsig en swembad baie geniet.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Vicky D - Des 2019
Algehele gradering
Stressvol met die verbeterings aan die eenheid onder ons.
Lees meerEden Dunes 58 se terugvoer
Liewe Vicky, ek is jammer oor jou ondervinding.
Aangesien hierdie private eenhede is, is dit buite ons beheer. Ons het ook nie geweet dat hulle aan die eenheid gaan werk nie. Ek weet ook nie waarom daar geen water was nie.
Na ons n klagte Sondag ontvang het, het hulle die Kontrakteur gebel en die geraas het gestop. Verder is hierdie n self sorg eenheid. Die dame bied die Skoonmaak Dienste aan as enige iemand sou belangstel.
Ek weet ook dat die konstante loadshedding en die reën weer, dit verder vir julle onaangenaam gemaak het. Ons het wel 4 dae ekstra aangebied om vir die ongerief te probeer opmaak, maar volgens Alba het julle nie daarin belangstel nie.
Groete,
Lizette
Brandon V - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie uitsig en 'n heerlike atmosfeer.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit en ek hoop julle kom kuier weer.
Yolandi D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was vir ons 'n belewenis en sal definitief weer kom. Is mal oor Eden Dunes 58.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Is so bly julle het dit geniet. Sien daarna uit dat julle weer kom kuier.
Cheryl B - Sep 2018
Algehele gradering
Great place with wonderful views. Close to all amenities.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Thank you for the feedback. Hope to see you again.
Keith S - Sep 2018
Algehele gradering
Modern, well-equipped unit in perfect location with sea view.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Thank you for the feedback. Hope that you will visit us soon again.
Belinda L - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie diens.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Christo I - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en 'n pragtige uitsig gehad.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, hoop om julle weer te sien.
Corrie W - Apr 2018
Algehele gradering
I enjoy my stay in Eden Dunes 58.
Thea S - Mrt 2018
Algehele gradering
Die mees toegeruste vakansie woonstel ooit!
Lees meerEden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is baie bly julle het die tydjie daar geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Freddie W - Jan 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik met uitstekende see-uitsig!
Marie D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie rustig en naby plekke.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Hulle het wel in Desember lewensredders op die strand. Hoop julle kom kuier gou weer.
Elsabe W - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Pierre D - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. As ons enigeiets kan doen om dit vir julle beter te kan maak, sal ons terugvoering waardeer.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Martie V - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en diens, het baie lekker gebly by die eenheid.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Hoop julle kom sommer gou weer vir ons kuier.
Groete,
Lizette
Jolandie V - Okt 2017
Algehele gradering
Als was 100%, het dit baie geniet, plekkie was perfek.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Kate P - Jun 2017
Algehele gradering
Uitstekend lekker.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien julle weer gou.
Johan S - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verslaggie. Ons is bly julle het die tydjie geniet en ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Lizette
Hanti E - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastico, kan nie wag om weer te gaan kuier nie.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die verslag. Ons hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier. Julle is welkom om enige aanbevelings vir my te stuur sodat ons, ons diens kan verbeter.
Lizette
Lelanie P - Des 2016
Algehele gradering
Dit is sentraal geleë maar tog 'n rustige atmosfeer.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop Ons sien julle gou weer.
Devan K - Feb 2016
Algehele gradering
Everything I expected and more ... great sea views and extremely tranquil.
Wally V - Jul 2016
Algehele gradering
Great.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Thanks Wally. We really appreciate it.
Richard V - Jul 2016
Algehele gradering
Baie goeie area, goed geleë.
Eden Dunes 58 se terugvoer
Dankie Richard, ons hoop om julle gou weer te sien.
Elmien G - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige toegeruste woonstel en 'n heerlike ondervinding.
Suzanne V - Jul 2015
Algehele gradering
Very nice, see you soon!
Jenni B - Mei 2015
Algehele gradering
Eden Dunes exceed all my expectations.
Shane W - Okt 2015
Algehele gradering
Alles in plek, netjies gemerk, geen see-reuk as jy inkom nie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albert Meyers-straat, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang