Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 63

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eden Dunes 63 is 'n oulike grondverdieping-vakansiewoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Dit is in 'n veilige kompleks in Shelly Beach wat 'n veilige en rustige omgewing bied.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed in die leefarea. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea is die perfekte plek om te ontspan en daar is ook 'n TV. Die sitarea lei na 'n grasperk en braaigeriewe binne die kompleks. Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Shelly Beach is bekend vir die pragtige skulpe wat op die strand uitspoel en gaste reis van heinde en verre vir hierdie bekoorlike kuservaring. Die omgewing spog ook met verskeie getypoele en strandmere sodat gaste verseker kan wees van genoeg geleenthede vir swem en verkenningstogte. Dié pragtige omgewing is die ideale basis vir 'n onvergeetlike vakansie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dawn J
Saam met vriende
5.0
Stunning. Stunning stunning. Sal enige tyd weer gaan. Als was skoon en het gewerk. Die plek het skoon gereuk toe ons die deur oopmaak.
Jun 2024
Shanice P
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, netjies, mooi uitsig. Ons eerste see vakansie as 'n gesin en dit was wonderlik by die akkommodasie gewees. Sal ons definitief weer sien vir on...
Sien meer
Apr 2024
Pierre W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie, baie lekker sal weer kom. Baie lekker gekuier op die strand by die hawe, geriewe was puik en die eenheid ook baie netjies en splinternuwe lugver...
Sien meer
Feb 2024
Elize N
Gesin met klein kinders
5.0
Lekkerste vakansie. Baie lekker gekuier. Netjies, skoon. Sal dit aanbeveel vir mense.
Jan 2024
Johan K
5.0
Ontspannend, rustig en gerieflik. Was regtig baie lekker gewees, mooi see-uitsig, goed uitgerus en goeie ligging.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Dunes 63 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1e79fb57324a87c484a228fe0a64051cc16f26062473fc03cd497f30de3bd38c7ee8d7c08321aebc332ae46dcefa7c31373?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.808870859164 30.411765430025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang