Eden Dunes 69
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer Rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 500R1 250 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Eden Dunes 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Shelly Beach, oorkant die skibootklub.
Die woonstel het 2 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die eerste leefarea het 3 rusbanke, 'n enkelbed en 'n slim-TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Indien gaste ander DStv-kanale wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Die tweede leefarea het 'n etenstafel vir 6 en 'n stapelbed. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster, asook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die kompleks het oop parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n outomatiese hek, en daar is parkeerplek vir besoekers vir ekstra karre. Die parkeerplek vir sleepwaentjies en bote moet vooraf bespreek word indien nodig, en 'n daaglikse tarief word daarvoor gehef.
Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks te gebruik. Braai word slegs in die aangeduide areas toegelaat. Glase en porseleinkoppies langs die swembad word nie toegelaat nie as gevolg van die risiko van beserings vir kinders.
Shelly Beach bied 'n aantal strande, water- en duiksport, asook Shelly Centre met winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Arabies
- Frans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Thaina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Albert Meyer Rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Eden Dunes 69 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Windsor-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Albert Meyer Rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang