Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Dunes 70

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Eden Dunes 70 is 'n oulike vakansiewoonstel met asemrowende see-uitsigte. Dit is in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, net agter Shelly Mall wat gaste toegang bied tot 'n verskeidenheid restaurante, winkels en fliekteaters.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is ook 2 enkelbeddens in die sitarea. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n TV en daar is ook 'n balkon vanwaar gaste die gewilde bootklub kan sien. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder of TV-stroomboks saambring aangesien die woonstel WiFi het.

Die kompleks bied genotvolle geriewe soos braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad wat deur oop tuinareas omring word en 'n aangename buite-omgewing skep. Verder is daar onderdakparkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar.

Eden Dunes 70 is nie op die grondverdieping nie en word via 'n paar trappe bereik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Eden Dunes 70
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Eden Dunes 70 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA854494e32e90d7768c0b2952508a12988147a1253260e54cff75f172cd39fd75bce7cbef2622e18205d70fb71e1d1e81362e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.808569074341 30.411625955156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang