Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest Farm

Gastehuis

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies


Netheid
2.5
Ligging
2.7
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.5
Veiligheid
2.6
Marié H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Stort gedeelte kort net 'n deur en 'n wasbak in die kombuis vir skottelgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Eden Guest Farm
Thank you for your review. We appreciate and take note of all.

Charlton H
1 nag
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Ja, ek het en die mense was behulpsaam gewees. Die plek was netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Eden Guest Farm
Thank you very much for your review.

Marinette V
1 nag
4.4
Jan 2024

Good. Very pet friendly. Nice for a layover. Not fancy but does serve the purpose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Patricia
Eden Guest Farm
Thank you very much for the review, Marinette. We hope your next stay will be even better.

Sunetterobinson79@gmail.com R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Goed Net bietjie met krag gesukkel vir so dag, maar verder was dit goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew A
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Aangenaam. Ons het een aand gebly, en alles was skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Patricia
Eden Guest Farm
Thank you for your review. We appreciate all feedback.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Patricia
Eden Guest Farm
Good day. Thank you for your review. We appreciate all feedback.

Tony C
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Mei 2024

Onaangenaam. Hulle het 'n katprobleem wat heeltyd jou kos wil gryp. Mens kan nie ontspannend braai nie sonder die katte wat lastig raak nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Marista D
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Jan 2024

Not as expected. We didn't stay. We got there, unpacked, debated the horrible smell of the room, and the fact that it felt unsafe. Then we booked a new place, packed up, and went to the new place. The bedding was clean. However, it's more suited to groups of adults who are travelling than families with toddlers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jo V
1 nag Gesin met klein kinders
1.6
Apr 2024

Nie kwaliteit nie. Ons het daar aangekom en uitgepak. Na die bed op bakstene gekyk, op dit gaan lê en was onstabiel. Die yskas het 'n sterk onaangename reuk gehad. Moes ook die eienaars soek, want hul deure was gesluit. Sal dit glad nie aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Patricia
Eden Guest Farm
Good day, We appreciate your feedback and take all of it into consideration. Thank you, Eden Guest Farm

Lukas S
1 nag Gesin met tieners
3.4
Mrt 2023

Die kamers en tuin was nie skoon nie. Die kamer was gerieflik genoeg, maar dit was nie skoon nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynchfield-afdraaipad, Erfdeel 1 van 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef44ce49dfac6e37b6a6513e9e75a18491a95d3432211c346722888aa9e074c0d93b4b89c7d330f5060aa2c6b32fff5ecaec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 17 5 1 3 Lynchfield Turnoff Road Portion 1 of 4 Usherwood Farms 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.127472713468 26.341498347685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang