Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynchfield-afdraaipad, Erfdeel 1 van 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eden Guest Farm bied gerieflike oornagverblyf net 7 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe en 20 km vanaf Bloemfontein se middestad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf terwyl hulle deur die Vrystaat reis.

Verblyf word in Standaardkamers, Comfort-kamers en Dubbelkamer H A gebied. Die kamers bied slaapplek aan 2 tot 6 gaste elk, afhangend van watter kamer gekies word. Die gesinskamers het dubbelbeddens en stapelbeddens, die dubbelkamers het dubbelbeddens en die 2-enkelbedkamer het 2 enkelbeddens. Die dubbelkamer H A het 'n koningingrootte-bed, Deluxe-gesinskamer H B het ook 'n koningingrootte bed en daar is 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die Gesinskamer H C.

Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in elke kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en 'n mikrogolfoond in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kamers word elke tweede dag skoongemaak en 'n weeklikse wasgoeddiens is vir langtermyngaste beskikbaar. Gaste kan in 'n rustige omgewing ontspan waar honde, ganse, katte en hase vry rondloop en tot die plaaservaring bydra. Daar is ook braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.

Neem asb. kennis dat die pad wat na die plaas to lei, 'n grondpad is. Gaste moet asb. by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies


Netheid
2.6
Ligging
2.7
Waarde vir geld
2.7
Diens
3.4
Veiligheid
2.6
Wat gaste dink
Marié H
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Stort gedeelte kort net 'n deur en 'n wasbak in die kombuis vir skottelgoed.
Mrt 2024
Charlton H
5.0
Uitstekend. Ja, ek het en die mense was behulpsaam gewees. Die plek was netjies gewees.
Jan 2024
Marinette V
4.4
Good. Very pet friendly. Nice for a layover. Not fancy but does serve the purpose.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Sunetterobinson79@gmail.com R
Gesin met tieners
4.2
Goed Net bietjie met krag gesukkel vir so dag, maar verder was dit goed.
Apr 2023
Andrew A
Gesin met tieners
4.0
Aangenaam. Ons het een aand gebly, en alles was skoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lynchfield-afdraaipad, Erfdeel 1 van 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynchfield-afdraaipad, Erfdeel 1 van 4 Usherwood Farms, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef44ce49dfac6e37b6a6513e9e75a18491a95d3432211c346722888aa9e074c0d93b4b89c7d330f5060aa2c6b32fff5ecaec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 16 5 1 3 Lynchfield Turnoff Road Portion 1 of 4 Usherwood Farms 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.127472713468 26.341498347685

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang