Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest House B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 83 resensies vir Eden Guest House B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rene V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Heerlike verblyf! Sal definitief aanbeveel!

Baie lekker gebly, vriendelike diens en heerlike ontbyt!

Jack L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack L

Baie aangenaam.

Dit was baie skoon en netjies, met uitstekende diens. Alles wat jy nodig het, was in die kamer. Daar is net minimale tot geen internetsein beskikbaar, wat dit moeilik maak veral as jy op 'n sakereis is. Ek sal dit aanbeveel, en jy het ook 'n toesluitmotorhuis wat 'n groot pluspunt is.

Rodieen M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodieen M

Gasvryheid en vriendelikheid was hoog op die lys.

Ek het baie lekker gebly.

Nico S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Vriendelik met 'n view!

Baie ruim kamer en is baie behulpsaam en vriendelik.

Craig F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F

Werk.

Ek het baie lekker gebly, baie dankie.

Keith A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith A

Eden was very accommodating.

Very comfortable even though the weather was not great.

Johan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Dit was net 'n vinnige besigheidsreis.

Alles was in plek en soos geadverteer.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Thomas M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M

Vriendelike bly plek.

Stil en rustige omgewing.

Erika D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Besigheid.

Alles wat mens nodig sou hê. Heerlike ontbyt was ingesluit.

Simone S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Baie lekker.

Het baie lekker gebly.

Benita E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita E

So na aan die natuur.

Dit was so lekker om die omgewing rondom my in te neem. See. Natuurskoon en stilte. Dit is medisyne vir 'n siel wat rus nodig. Spesiale moeite word gedoen om na jou behoefte om te sien. Baie dankie vir 'n wonderlike nagrus.

Stefanus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus B

It was great and very nice.

The town is very awesome and the sea view is beautiful.

Elaine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Baie gemaklik en kamer is smaakvol en netjies.

Eienaar is baie gasvry en laat mens baie welkom voel.

Elaine D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Gerieflik, skoon en netjies.

Ek het lekker gebly en die verblyf was perfek vir waarna ek gesoek het.

Christelle F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Heerlike plek met 'n mooi uitsig en vriendelike diens.

Ek was op reis vir werk en het by Eden oorgebly. Die diens is goed, gasvrou vriendelik en die kamer heerlik gerieflik.

Anne-marie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V

Vriendelike ontvangs deur Linda.

Ontbyt was heerlik. Sal verseker weer daar oorslaap. Skoon en baie netjies.

Eduard D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D

Excellent value for money.

Linda provided us with an excellent breakfast in a friendly atmosphere. Room was clean and comfortable and the lounge and breakfast room both had excellent sea views.

Rika C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika C

Rustig en mooi uitsig van die ontbyt vertrek.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Jo-ann D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann D

Oulike plek.

Ons het die oorslaap baie geniet. Dis 'n hidden jewel.

Shannon H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon H

Excellent.

Had a liberating experience at Eden Guest House B&B. Thank you so much to Linda and team. Keep it up!

Liana E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

Baie geniet.

Groot gerieflike kamer. Wittebroodsuite geslaap. Een kamervenster het 'n uitsig op die see. Danabaai-swemstrand is ver van gastehuis af. Eetsaal en sitkamers bied 'n pragtige uitsig. Alles baie netjies, skoon en gerieflik. Klim baie trappe. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Aangename verblyf gewees.

Andre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Garage was 'n pluspunt en daar is 'n heerlike ontbyt en ruim kuierareas.

Kan die verblyf aanbeveel. Skoon, ruim en netjies.

Thokozile N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thokozile N

We enjoy our stay over there, wish you can do the same to other visitors.

I think we will recommend you to anyone wishing to visit your area. Thank you once again.

Elsi M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsi M

Baie vriendelike ontvangs.

Die gasvrou was baie hulpvaardig en sorgsaam. Die verblyf is netjies en bogemiddeld keurig. Hoewel die kamers kleinerig is, en 'n tipiese Europese standaardgroote is, is daar baie lekker en ruim kuier areas. Alles is skoon en keurig gemeubileer. Die ontbyt en eetsaal is 'n plus wat ek by geen ander gastehuis die afgelope 8 maande wat ek gereeld deur die tuinroete reis, gesien het nie.

Alton G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alton G

Excellent.

They stay was very good.

Susan C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Heerlike, veilige gastehuis met vriendelike personeel.

Kamer was skoon, bed baie gemaklik, alles in werkende toestand. Toesluit garage en rustige omgewing. Baie dankie vir 'n wonderlike oornaggastehuis.

Susan C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Wonderlike mense met skoon kamers!

Ontvangs was hartlik en het my tuis laat voel. Die kamer was skoon en die bed was baie gemaklik. Sal weer daar oornag.

Sandra L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Heerlike B&B in Danabaai. Baie vriendelike gashere.

Ons was baie hartlik ontvang. Die gastehuis is baie netjies en skoon met heerlike ontbyt.

Louis C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Heerlik, stil, veilig en rustig.

Gaste kry 'n toesluitmotorhuis tot hulle beskikking en 'n heerlike ontbyt is ingesluit by die oornagkoste. 'n Lantern word ook voorsien in die geval van beurtkrag. Daar is 'n pragtige see-uitsig vanuit die eetkamer.

Nikette L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikette L

Gasvryheid.

Eden Gastehuis is skoon, netjies, kamers is pragtig en verkwik 'n moeë reisiger. Ontbyt uit die boonste rakke. Pragtige see-uitsig. 10/10 vir Eden B&B in Danabaai.

Tjaart S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart S

Baie aangenaam.

Goeie waarde vir geld en baie akkommoderende gasvrou.

Rian B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B

Dit was nou lekker waarde vir geld!

Ons het Vrydagaand ingeboek, gasvrou was dadelik beskikbaar en het ons goed ontvang. Heerlike, rustige bederfnaweek gehad. Sal dit beslis weer doen.

Mandy F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy F

Asemrowend.

Baie mooi gastehuis, Linda vriendelik en skep regtig warm atmosfeer.

Lizette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Absoluut fantasties, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Fantasties, heerlik, vriendelike ontvangs, sal beslis weer daar tuisgaan sonder enige twyfel. Ons mis alreeds die plek. Hul ontbyt is uit die boonste rakke. Kamers so netjies en skoon. Mal daaroor gewees. Was so jammer dat dit net so kort tydjie was. Ons sal beslis die plek aanbeveel aan al ons vriende en familie. Baie dankie dat jul ons tydjie so aangenaam gemaak het.

Amanda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Wonderlik, onvergeetlik, lekker!

Die mense, gastehuis en diens is fantasties! Vriendelik, behulpsaam, netjies. Dit voel soos mens se huis weg van die huis. Ons kan beslis die plek aanbeveel en sal weer van die gastehuis se dienste gebruik maak. Naby winkels, strande ens. Slegs paar kilos van George Lughawe. 'n Absolute aanbeveling aan almal wat hier lees!

Gail B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B

Great bed and breakfast.

Everything was in place. The hostess, Linda, was most genial and always ready to please.

Jannie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Baie aangenaam.

Groot verrassing was om te sien dat daar vir elke gas sy eie toesluit motorhuis is. Het klein ontbyt verwag maar heerlike groot ontbyt. Al baie in die laaste tyd in Mosselbaai gebly maar dit was sover my beste verblyf.

Rashied E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rashied E

Simply awesome.

Great and friendly hostess, spotless rooms, great view, very quiet and peaceful stay.

Max T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max T

Very friendly host, Linda went out of her way to make us feel at home.

Ons kamer was perfek netjies en skoon, met 'n amazing aircon.

Ramona R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ramona R

Ons het baie lekker gebly en ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang.

Ons gasvrou was baie behulpsaam en verwelkomend. Dit was 'n aangename verblyf.

Lynette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette V

Was lekker gewees.

Die eienaar sal net 'n plan moet maak met die krag as dit loadshedding is. Dis nie lekker om moeg by 'n gastehuis aan te kom na lang reis en dan kan jy nie 'n warm stort vat nie. Die ontbyt was heerlik gewees en die diens was baie goed gewees.

Denwyne J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denwyne J

Gemaklik. Rustig.

Ontvangs was vriendelik en gasvry. Verblyf was gemaklik. Kamer is netjies en knus.

Francina M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francina M

It was really a home away from home.

The owner, Linda was like a mom to all of us and we really made a good friendship. Her brother was also helpful and very informative about the area there. Will definitely go and stay in Eden Guest House again.

Lea E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lea E

Dit was 'n veilige hawe weg van my huis af. Ek het privaatheid gehad, heerlike ontbyt en 'n omgee gasvrou wat omgesien het na al my behoeftes.

Ek het gaan stilte soek na my man se dood in Desember en ek was bekommerd of ek vrou-alleen gaan veilig wees. Linda het omgesien na my veiligheid en welstand en het gevra dat ek haar net sê waar ek heengaan vir ingeval iets gebeur. Ek het 'n goeie ontbyt gekry elke oggend en die beste diens wat skoonmaak aanbetref. Ek sal Eden Guest House B&b aanbeveel - ek het heerlik gebly.

Jason O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jason O

Amazing stay friendly hostess.

The parking area is a bit of concern. A very steep up hill parking and car can easily get damaged when going up hill.

Louis F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F

Baie netjies en skoon. Goeie oornagverblyf.

Die kamer is baie mooi en ruim. Goeie oornagbestemming.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Derick J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick J

Vreeslik lekker - perfek soos geadverteer en die ontbyt was fantasties met 'n ongelooflike uitsig.

Fantastiese verblyfopsie!

Franco M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco M

Lieflike verblyf en wonderlike ontbyt!

Netjiese verblyf en veilige motorhuis-parkering vir jou voertuig is 'n groot pluspunt!

Paul C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C

Absolutely lekker!

Friendly two ladies, breakfast was so delicious. Clean and a very comfortable bed. I would highly recommend anyone.

Lehandro H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehandro H

Baie vriendelik en behulpsaam.

Die een aand wat ons daar spandeer het was die geld werd sal weer in die toekoms daar oornag.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Lehandro, Baie dankie vir jou terug voer.
Vriendelike groete,
Linda

Eden Guest House B&B
Johan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was wonderlik gewees.

Hulle was baie behulp saam met alles gewees saam met alles. Puik, sal hulle vir seker weer gebruik.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Baie, baie dankie Johan vir jou terugvoer. Waardeer dit baie. Groete LInda

Eden Guest House B&B
Lize R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R

Gasvryheid, pragtige uitsig, waarde vir geld.

Gasvryheid, pragtige uitsig, waarde vir geld.

Estelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C

Lovely guesthouse, wouldn't change a thing, except wooden floors are noisy.

Beautiful location and charming accommodation.

Danel P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel P

Peaceful and right at home.

We were welcomed by a lovely lady who made us feel right at home. The breakfast was absolutely amazing with a wide variety! Definitely a nice place to stay overnight!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en heeltemal tuis.

Ons is verwelkom deur 'n lieflike dame wat ons heeltemal tuis laat voel het. die ontbyt was absoluut asemrowend met soveel verskeidenheid. Definitief 'n lekker plek om te oornag!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ernst E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst E

Baie lekker. Vriendelik. Gasvry.

Meer as wat ons verwag het.

Johan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

So lekker, voel soos tuis!

Heerlike gastehuis - het gevoel soos 'n kuier by familie!

Eden Guest House B&B se terugvoer

Johan, baie dankie vir jou terug voer, dit word waardeer.
Groete,
Linda

Eden Guest House B&B
Melissa J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J

Baie lekker, goeie waarde vir geld.

Beveel die gastehuis vir enigeen aan.

Dylan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dylan S

Okay.

Met in book is ons nie gevra wie ons is nie. Daar is aangeneem ons is 'n ander paartjie wat 2 aande gebook het en gesê ons sal een aand in een kamer slaap en ander aand in ander kamer met sea view. As daai paartjie was sou ek nie baie ingenome gewees het met so 'n reeling nie. Ons wel dit reggestel en is 'n kamer gegee sonder 'n bar fridge al is dit aangedui op advertensie dat daar een in kamer is. Kan se ons kar darem 'n garage gehad. Kamer was ook skoon, net nie die hare in die stort en my bed baie waardeer nie. Want nie ek of my partner het lang swart hare nie.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Liewe Madel,
Baie dankie vir jou terugvoer waardeer.
Waardeer ook jou opinie baie.
Wil ook net n regstellling maak daar is n yskas in die kamer, miskien het jy hom nie raak gesien.
Baie dankie dat jy dat die kamer skoon gevind het. Wil net noem ons vervang al die linne as nuwe gaste inkom.
Vriendelike groete,
Linda

Eden Guest House B&B
Rodney W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney W

Fantastic stay and excellent service!

Linda waited up for us as we were severely delayed on our trip. She really went above and beyond. All in all, we had a fantastic time!

Eden Guest House B&B se terugvoer

Many thanks for your review, all reviews is appreciated and keep as motivated to improve where necessary. Regards Liinda

Eden Guest House B&B
Evandre B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evandre B

Eden Gueshouse defintief waarde vir geld - 'n super bederf!

'n Pragtige plek met die mooiste uitsig. Baie vriendelike diens, het gevoel soos familie waar ons kuier. Ontbyte defintief waarde vir geld. Eden Gastehuis sal ons defintief weer sien. Nogmaals dankie vir al julle gasvryheid.

Johan S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was die lekkerste tyd om by Eden Geust House te kon oorbly. Eienaars ons so tuis laat voel.

Eden Guest Hous defnetief die moeite werd om by oor te bly. Die vriendelikheid en die netheid van die kamers is puik en altyd skoon, as jy vir die dag uit was is jou kamer weer skoon en nuwe handdoeke op die bed. Die ontbyt is van hoe gehalte en ek en my vrou het heerlik geëet. Dit het ons so vol gemaak dat ons nie eers in middag iets wou eet nie. Julle kan gerus met 'n rustige hart daar gaan woon en die gastehuis geniet. Dit naby die see en Danabaai so mooi en rustig. Ons sal weer daar loop vertoef. Ek gee hulle beslis 5 stere. Baie dankie en ek sal weer kom kuier by julle.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Baie dankie Johan vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit was 'n groot plesier om julle hier by Eden Guest House B&B verwelkom en te bedien. Ons is bly dat julle tevrede was met die verblyf en ons diens. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Gerhsrd en Brenda

Eden Guest House B&B
Lisa B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa B

Relaxing.

Beautiful home, would definitely visit again.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Hi Lisa,

Ons wil jou bedank vir julle onlangse besoek aan Eden Gastehuis en vir jou terugvoer oor julle verblyf. Dit was vir ons n groot plesier om julle van diens te wees en ons is bly dat ons akkomodasie na julle wense was. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms by Eden Gastehuis terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Brenda en Gerhard

Eden Guest House B&B
Ronald S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronald S

Comfortable bed, clean, fridge & kettle, small bathroom, limited TV, steep driveway & steps.

Very friendly hostess. Nice food, coffee & juice. Very comfortable bed with fresh towels daily. All nice and clean. Pleased to find a kettle & small fridge in the room. Shower/tiny basin/toilet rather cramped. Water heated by gas, waste waiting for water to heat up. The TV's had very limited channels - suggest they upgrade at least the TV in the dining room to a full bouquet. Nice sea view from the dining room & lounge - we saw whales in the distance! No view from bedrooms. Steep slippery driveway to garage is challenging for a low car. Steep steps. Danna Bay beach is not in walking distance and signs indicate that it is not safe for swimming.

Linda D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Gerief, silwerskoon, vriendelikheid.

Baie netjies, skoon gastehuis. Brenda en Gerhard is hartsmense. Dra hul personeel en gaste op hul hande. Baie mooi gastehuis, als wat jy wil hê om te rus.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Hi Dennis, baie dankie dat jy die tyd gemaak het vir terugvoer oor julle verblyf by Eden Guest House B&B, ons waardeer dit opreg.
Ons het ook die kuier saam met julle baie geniet en ons hoop om julle weer in die nabye toekoms hier terug te verwelkom.
Brenda en Gerhard,
Eden Guest House B & B

Eden Guest House B&B
El8zabeth M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El8zabeth M

Kan nie beter. Beste eienaars. Hulle laat jou voel dis jou huis. Sal weer teruggaan.

Ons voel altyd daar is baie moeite gedoen.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Elizabeth, ons wardeer dit opreg en hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Brenda en Gerhard

Eden Guest House B&B
Lynette R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Uit die boeke.

Die see-uitsig is asemrowend. Die eienaars het ons baie welkom laat voel en ons het sommer lekker saam gekuier. Die kamer was alles op sy plek en ons het heerlik geslaap met die geluid van die branders. Sal weer daar oornag.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Lynette, ons waardeer dit opreg. Ons het ook die kuier saam met julle baie geniet en ons hoop en julle weer in die nabye toekoms hier terug te verwelkom.

Brenda en Gerhard

Eden Guest House B&B
Deon V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Uitstekend. Gasheer en -vrou, vriendelike ontvangs en professionele diens.

Sien sterre.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Deon, ons wardeer dit baie en hoop om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,

Gerhard & Brenda Coetzee
Eden Guest House B & B

Eden Guest House B&B
Elbe S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbe S

Pragtig, skoon en netjies.

Ons het so lekker gebly. Alles was perfek. Sal enige tyd weer daar bly.

Tamzyn S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamzyn S

Our stay was wonderful and would definitely recommend it.

The rooms were spacious and clean. Thanks to Brenda and Gerhaad for their hospitality. The only regret is that we didn’t stay longer.

Saramien H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Saramien H

Fantasties!

Ons het 'n heerlike tyd gehad in Danabaai by Eden Guest House, dit is so rustig en die gasheer en -dame gaan uit hulle pad om dit vir jou so gerieflik as moontlik te maak. Selfs met beurtkrag is hulle gerat en reg vir enige probleme. Beveel dit baie sterk aan vir enige iemand wat bietjie wil ontspan met 'n pragtige see-uitsig.

Amanda F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F

Wonderlike gasheer en gasvrou. Baie lekker gekuier.

Ons kamer het ongelukkig nie see-uitsig gehad nie maar nog steeds baie genotvol.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Amanda. Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer in die nabye toekoms terug te verwelkom. Brenda en Gerhard

Eden Guest House B&B
Suzette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Beste diens wat ons nog gekry het!

Almal was so vriendelik en dit het gevoel soos jou huis, so gemaklik was dit daar! Dit is waarde vir geld.

Denvor J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denvor J

Dit was fantasties, 'n rustige atmosfeer en see-uitsig baie mooi, ons het die verblyf baie geniet.

Baie dankie Gerhard en Brenda vir die goeie ontvangs en vir u gasvryheid. Regtig netjiese geriewe en die ontbyt was goed. Baie veilige omgewing en rustige see-omgewing. Ons het die tyd daar baie geniet. 'n Gastehuis wat ons sal aanbeveel aan al ons familie en vriende.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Denvor, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel,dit word opreg wardeer en dit was n groot plesier om julle hier by ons te ontvang. Ons is bly dat julle die tyd hier by ons geniet het en sien daarna uit om julle weer te sien in die nabye toekoms.

Vriendelike Groete,

Gerhard en Brenda

Eden Guest House B&B
Pieter C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Absoluut fantasties!

Baie skoon! Vriendelike gasvryheid van eienaars en personeel. Ontbyt vars en van beste gehalte. Goeie gehalte beddens, kussings en lakens. Hoogs aan te beveel.

Elaine V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Amazing hosts made for a wonderful stay!

A beautiful guest house! The room was comfortable, we had everything we needed. Our hosts were so friendly and super kind. I would definitely recommend this guesthouse. We had a restful nights sleep and a delicious breakfast with a view. 5 stars!

Eden Guest House B&B se terugvoer

Hi Elaine, thank you for your kind words and taking the time to provide feedback on your stay with us. We value your feedback and it was n great pleasure having you as guests and we look forward to seeing you again in the near future.

Kind Regards,
Gerhard and Brenda

Eden Guest House B&B
Helena D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Uitmuntende gasvryheid!

Ons was elke tree van die pad ontmoet met uitmuntende gasvryheid van Brenda en Gerhard. Die gastehuis was altyd skoon en netjies en die personeel vriendelik. Ontbyt was heerlik! Ons sal definitief weer kom kuier!

Cobus L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus L

Baie netjies en lekker gebly.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie netjies en het lekker gebly. Sal definitief weer teruggaan!

Betsy S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsy S

I was able to relax and it was as if I stayed at my own house.

As Licences Training Assessor for hotels and guesthouse owners I would highly recommend this guest house! The cleanliness immaculate. The management team is outstanding. I was really impress. From the front desk to the back of the house excellent. The rooms perfect. Layout plans behind the doors. Towels and linen 100%. Staff friendly. Breakfast was the best. Clean kitchen, music made me feel at home.

Ian A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian A

Baie goed.

Baie goed, geniet. Personeel vriendelik.

Alecia J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alecia J

Heel aangenaam.

Die kamers is bietjie klein vir die prys en die stort nie baie lekker nie, maar dis redelik modern en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was baie lekker. Het nie veilige parkering vir elke kamer nie.

Eden Guest House B&B se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Alecia. Ons wil graag net van die geleentheid gebruik maak om te noem dat R510-00 per persoon insluitend ontbyt vir die 26ste Desember 2018 'n baie goeie tarief was, in ag genome die ander binne seisoen tariewe in en om ons omgewing. Ons het 7 kamers en 6 toesluit motorhuise asook een oop parkering op die perseel wat ons gewoonlik allokeer vir gaste wat slegs een aand oorslaap. Ongelukkig weereens omdat julle binne seisoen hier was vir een aand moes ons vir julle die oop parkering allokeer.

Eden Guest House B&B
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristatastraat 4P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABKw3OguPMVsV4jGmYUR4IHITjyWNrSl8WYV47Z2Q0HZw9KQOTE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 4P Aristata Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202689 22.049174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang