Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest House B&B

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristatastraat 4P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Eden Guest House B&B is 'n moderne dubbelverdiepinghuis wat oor die Indiese Oseaan uitkyk, geleë in 'n natuurbewarea langs die N2 aan Kaapstad se kant in Danabaai. Dit is 'n ideale basis vanwaar jy die Tuinroete en die Klein-Karoo kan verken.

Geniet jou verblyf in die een van die gastehuis se moderne nuut versierde kamers wat elkeen individueel ontwerp is. Sommige kamers het 'n see-uitsig. Geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV met DStv, digitale kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste kan 'n kontinentale of Engelse ontbyt in die groot eetkamer met sy pragtige see-uitsig geniet. Jy kan dolfyne en walvisse sien wat die kus besoek of in die branders speel terwyl jy 'n koppie koffie geniet. Middagete en aandete kan op reëling vir gaste voorsien word.

Na 'n besige dag ontspan en geniet 'n sonsondergang by die kroeg of ontspan met drankies op die dek met 'n see-uitsig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Rene V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf! Sal definitief aanbeveel! Baie lekker gebly, vriendelike diens en heerlike ontbyt!
Aug 2024
Jack L
Besigheidsreis
5.0
Baie aangenaam. Dit was baie skoon en netjies, met uitstekende diens. Alles wat jy nodig het, was in die kamer. Daar is net minimale tot geen internet...
Sien meer
Jun 2024
Rodieen M
5.0
Gasvryheid en vriendelikheid was hoog op die lys. Ek het baie lekker gebly.
Feb 2024
Nico S
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik met 'n view! Baie ruim kamer en is baie behulpsaam en vriendelik.
Jan 2024
Craig F
5.0
Werk. Ek het baie lekker gebly, baie dankie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Aristatastraat 4P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden Guest House B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristatastraat 4P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABKw3OguPMVsV4jGmYUR4IHITjyWNrSl8WYV47Z2Q0HZw9KQOTE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 4P Aristata Street Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202689 22.049174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang