Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Eden Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bianca C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Excellent.

Was a great place to stop over on our road trip.

Anneke V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Fantasties!

Pragtige plekkie! Skoon en netjies! Baie vriendelike diens! Sal sonder twyfel weer by die gastehuis oorbly!

Chris B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Vinnige oorslaap oppad Kaap toe.

Gerieflike en netjiese verblyf en baie vriendelike ontvangs.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer

Eden Guest House
Arina D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina D

Die gasvryheid en vriendskap is van die boonste rakke.

Die beste kos voorgesit met die vriendelikste hulp om jou verblyf gerieflik en ontspanne te maak. Voel soos jou eie huis. Stilte en nogmaals stilte.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Arina, waardeer jou positiewe kommentaar.

Eden Guest House
Elize B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B

Pragtige woning met gasvryheid uit boonste rakke.

Netjies. Uitsonderlike diens, hulpvaardig. Waarde vir geld. Uitstaande ontbyt. Persoonlike diens.

Eden Guest House se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle as familie te kon ontvang. Bly julle het jul verblyf geniet.

Eden Guest House
Marita M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita M

Baie lekker en rustig gekuier en die ontbyt was heerlik.

Die gasvrou was altyd beskikbaar en het ons dadelik gehelp om in te boek. Die kamer was baie mooi en netjies. Ons het lekker geslaap en geen ander gaste gehoor nie. Ek kan Eden Guest House enige tyd aanbeveel.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer.Ons waardeer.

Eden Guest House
Nicolene R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R

Eden Guest House maak Jan Kempdorp lekker.

Ek sal definitief weer hier tuisgaan. Die gasheer- en gasvrou is ongelooflike vriendelik sonder om opdringerig te wees. Ek het aanvanklik gedink ek was die enigste gas omdat dit so stil was, maar ek het later gehoor dat al die kamers vol was. Volgende keer vat ek my man saam - 'n glasie wyn laataand en 'n koppie koffie vroegoggend in daardie pragtige tuin sal enige vakansie opvrolik.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Nicolene, jou positiewe terugvoer beteken baie. Dit was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer en het jou geselskap geniet.

Eden Guest House
Joleen P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleen P

Netjies, mooi, vriendelik.

Baie mooi en netjiese plek. Ons is altyd vriendelik behandel.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Joleen, waardeer jou positiewe kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om jul te kon huisves.

Eden Guest House
Peter D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Perfekte, gemaklik en smaaklike oornag geriewe.

Die eienaar en sy vrou is uiters bekwame vriendelike gashere. Ons het drie nagte daar geslaap en dit het gevoel of ons familie agter laat toe ons vertrek. Die tuin en swembad area is baie geskik vir ontspanning.

Prof Kobus L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L

Heerlik.

Soos gewoonlik ─ uitstekend! Wonderlike gasheer en -vrou. Gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Dankie julle.

Eden Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe kommentaar. Altyd lekker as ou gaste weer terug kom.

Eden Guest House
Anna F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna F

Aangename, goeie, netjiese verblyf.

Gasvrou was baie vriendelik en bedagsaam om tee aan te bied by aankoms. Ons sal graag weer daar bly as ons in Jan Kempdorp sou kom.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Anna, vir die positiewe terugvoering.

Eden Guest House
Ofentse M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ofentse M

Fantastic

The place is so beautiful and peaceful. We were welcomed with open arms. I'll definitely come back again

Eden Guest House se terugvoer

Thank you for positive feedback. It was a pleasure to accommodate you.

Eden Guest House
Deon D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Ons het dit baie geniet om by Eden Gastehuis te bly. Wonderlike gasheer en gasvrou!

Alles loop reg, altyd reg - Eden!

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Deon vir positiewe terugvoer, waardeer.

Eden Guest House
Johannes V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Baie lekker. Sal vir seker terugkeer.

Baie dankie aan ons gasheer. Was 'n lekker bly.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer.
Het jul geselskap geniet.

Eden Guest House
L P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L P

Baie netjiese en luukse akkommodasie in Jan Kempdorp

Die spreekwoordelike huis weg van die huis af is hier van toepassing!

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Linda, vir positiewe terugvoer, waardeer.

Eden Guest House
Dr Kolie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Kolie V

Baie goeie waarde vir geld.

Vriendelike en behulpsame bestuur.

Eden Guest House se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Julle is 'n voorbeeld vir almal. Ons het julle geselskap geniet.

Eden Guest House
Lize T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize T

Great service.

Thank you for a great stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie diens.

Dankie vir 'n goeie verblyf!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Lize vir positiewe terugvoering - waardeer

Eden Guest House
Therisa V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therisa V

Rustige atmosfeer, baie netjies en pragtige dekor.

Baie mooi gastehuis. Goeie diens. Rustige atmosfeer.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoer.

Eden Guest House
Lindie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie H

Netjies, skoon en veilige verblyf.

Die gastehuis is lekker maklik om te kry en veilig. Kamer is netjies en skoon en lekker ruim. Wat wel kan by kom in die kamer is 'n bar-yskas. Stort- en badgeriewe was netjies maar die warm water het gewissel die heeltyd tussen warm en koud. Die stortkop spuit ook 'n baie klein straaltjie. Verder het ons heerlik gebly en sal dit aanbeveel vir ander mense.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie vir terugvoering. Ons waardeer, maar wil tog net noem dat ons probleme ondervind met munisipale water en dan van drukpomp uit boorgat gebruik maak en dit veroorsaak onreëlmatige vloei.
Jammer vir ongerief, maar ons probeer te alle tye om die beste vir ons gaste te bied.

Eden Guest House
Esther V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther V

Fantastiese ervaring met warmte en liefde.

Ek beveel hierdie gastehuis aan, want nêrens kan jy soveel ontvang vir dit wat jy betaal. Baie dankie vir julle gasvryheid en perfekte administrasie het die totale prentjie mooi ingekleur.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Esther, jy is 'n inspirasie vir ons en wys dat jou positiwiteit jou nog na nuwe hoogtes sal neem.

Eden Guest House
June S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
June S

Pragtig en gerieflik!

Alta en Pieter is fantastiese gasvrou en -heer. Die kamers en tuin is iets besonders.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer.

Eden Guest House
Jan G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

Werklike aangename eienaars en diens is puik.

Baie aangenaam, skoon kamers. Stort bietjie klein. Rustige omgewing.

Eden Guest House se terugvoer

Ons waardeer jul terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.

Eden Guest House
Theresa S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Gasvryheid en behulpsaamheid.

Heerlike ontbyt en verblyf.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle te kon ontmoet.

Eden Guest House
Anélme V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anélme V

Baie rustig en netjies.

Dit was regtig 'n plesier om 'n aand hier oor te slaap. Al wat ek kan kritiseer is dat die parkering min is. Verder was dit heerlik.

James P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Absoluut pragtig.

Dit was voorwaar 'n voorreg om by Eden Gastehuis te kon bly. Regtig besonders. Met besonderse gashere wat die huis 'n tuiste gemaak het.

Eden Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.

Eden Guest House
Marli H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli H

Enige tyd weer! Top!

Pragtig, fantastiese diens! Netjies, skoon en veilig! Sal dit vir enige iemand aanbeveel! Definitief 'n gunsteling!

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Marli. Jul waardering is 'n inspirasie om net ons beste te gee.

Eden Guest House
David V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Alta en Pieter het 'n juweel in Jan Kempdorp.

Eden was 'n wonderlike huis weg van die huis af. Alta en Pieter - baie dankie vir julle gasvryheid.

Eden Guest House se terugvoer

David, julle is 'n besonderse gesin en ons het jul geselskap so geniet. Jul kinders is bevoorreg met 2 ouers soos julle.

Eden Guest House
Petra V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V

Absoluut fantasties. Pieter en Alta (eienaars) die béste!

Tevrede. Waarde vir geld. Netjies. Puik gasheer en gasvrou. Ontbyt heerlik. Alles so professioneel, skoon en netjies. Tuin pragtig.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Petra,jy inspireer ons om te alle tye ons beste te gee. Jammer ons kon nie langer kuier.

Eden Guest House
Renalda S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S

Lekker.

Netjies en waarde vir geld.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie, Renalda, vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om jou en Christa te kon ontmoet.

Eden Guest House
Anita M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita M

'n Pragtige tuis weg van die huis met puik en vriendelike diens.

Om met aankoms met 'n koffie bederf te word is 'n wonderlike verrassing en gebeur nie op elke plek nie. Die kamer was silwerskoon en die kos uitstekend. Die vriendelikheid en behulpsaamheid van die gashere kan nie oortref word nie.

Tm K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tm K

Baie netjies en stylvol, ontbyt uitstekend, diens uitstaande. Dankie!

Baie netjies. Uitstaande diens en uitstekende ontbyt. Beveel baie sterk aan.

Eden Guest House se terugvoer

Doors, dit was n plesier om jul te kon akkommodeer. Komende van mense soos julle met soveel styl, is dit n groot kompliment vir ons. Baie dankie.

Eden Guest House
Ronel R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel R

Gerieflik en baie vriendelike diens.

Lekker ruim kamer, baie netjies en baie vriendelike diens. Sal Eden Guest House beslis aanbeveel.

Elzabé H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé H

Uitsonderlike gastehuis.

Vandat ons daar aangekom het, was dit net een fees. Alta en Pieter se hartlike ontvangs laat jou dadelik tuis voel. Die dekor van die Gastehuis binne is prentjie-mooi en die tuin is om van te droom! Die plek is ongetwyfeld 'n juweel in Noordwes. Ons beveel dit definitief aan.

Eden Guest House se terugvoer

Elzabe, ons het jul geselskap so geniet. Dit was n voorreg om jul te kon huisves - voel soos ou vriende.

Eden Guest House
Nellie J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie J

The most friendly reception.

I arrived as a stranger and left as a friend. The most friendly and tranquil surroundings. An oasis in our dry country. Thank you.

Jetske T - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske T

Puik!

Baie dankie Alta en Pieter vir 'n welkome, aangename verblyf en heerlike etes. Tot weersiens!

Eden Guest House se terugvoer

Jetske en Peter
Wat 'n voorreg was dit nie om julle as gaste te kon ontvang nie.
Ons het jul geselskap so geniet.

Eden Guest House
Johann R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Stylvol, gerieflik, vriendelik.

Pieter en Alta is wonderlike mense om by te kuier. Dit voel soos vriende van jou. Hulle gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel en die geriewe is soos ons daarvan hou. Sal beslis weer gaan en baie dankie!

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Johan, met sulke besonderse gaste soos julle, kan mens nie anders as om ons beste diens te lewer nie.
Eden Groete

Eden Guest House
Danie B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Baie netjiese en stylvolle blyplek met baie aangename gasheer en gasvrou!

Ons het baie lekker gebly - die verblyf is uiters stylvol en netjies. Baie aangename gasheer en gasvrou, beveel Eden Gastehuis ten sterkste aan.

Eden Guest House se terugvoer

Dankie Danie en Ria. Ons het jul geselskap so geniet, voel soos ou vriende wat kom kuier het. Eden Groete

Eden Guest House
Helene B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Ek sal definitief weer hier bly.

Vriendelike eienaars, netjiese en mooi kamers.

Anna B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Dis altyd 'n aangename ervaring om by hierdie gastehuis tuis te gaan.

Alta ontvang die besoekers met ope arms en laat jou onmiddellik tuis voel.

Leoma D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leoma D

Alta and Pieter were very helpful and friendly.

Please see the stars.

Francina C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francina C

Eden word hoogs aanbeveel.

Eienaars baie gasvry en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak as ons Vaalharts besoek.

Jacques T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Beslis die plek om te rus na die langpad!

Pragtige, skoon kamer, nog mooier tuin en vriendelik diens.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTQxZTdlLTgxZmUtNDFkZS1hNWQxLTdjNzJiYzA4ODUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 4 Heuning Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.922288779086 24.830842316151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang