Eden Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Bianca C - Jun 2024
Algehele gradering
Excellent.
Anneke V - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Chris B - Okt 2023
Algehele gradering
Vinnige oorslaap oppad Kaap toe.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer
Mj D - Sep 2024
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly en die etes was ook baie lekker.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie MJ vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou te kon ontmoet.
Arina D - Apr 2023
Algehele gradering
Die gasvryheid en vriendskap is van die boonste rakke.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Arina, waardeer jou positiewe kommentaar.
Elize B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige woning met gasvryheid uit boonste rakke.
Eden Guest House se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle as familie te kon ontvang. Bly julle het jul verblyf geniet.
Marita M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig gekuier en die ontbyt was heerlik.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer.Ons waardeer.
Nicolene R - Okt 2022
Algehele gradering
Eden Guest House maak Jan Kempdorp lekker.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Nicolene, jou positiewe terugvoer beteken baie. Dit was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer en het jou geselskap geniet.
Joleen P - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, mooi, vriendelik.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Joleen, waardeer jou positiewe kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om jul te kon huisves.
Peter D - Feb 2022
Algehele gradering
Perfekte, gemaklik en smaaklike oornag geriewe.
Prof Kobus L - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Eden Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe kommentaar. Altyd lekker as ou gaste weer terug kom.
Anna F - Jun 2022
Algehele gradering
Aangename, goeie, netjiese verblyf.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Anna, vir die positiewe terugvoering.
Ofentse M - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastic
Eden Guest House se terugvoer
Thank you for positive feedback. It was a pleasure to accommodate you.
Deon D - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om by Eden Gastehuis te bly. Wonderlike gasheer en gasvrou!
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Deon vir positiewe terugvoer, waardeer.
Johannes V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Sal vir seker terugkeer.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer.
Het jul geselskap geniet.
L P - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en luukse akkommodasie in Jan Kempdorp
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Linda, vir positiewe terugvoer, waardeer.
Dr Kolie V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Eden Guest House se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer.
Julle is 'n voorbeeld vir almal. Ons het julle geselskap geniet.
Lize T - Feb 2019
Algehele gradering
Great service.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie diens.
Dankie vir 'n goeie verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Lize vir positiewe terugvoering - waardeer
Therisa V - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, baie netjies en pragtige dekor.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer.
Lindie H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilige verblyf.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie vir terugvoering. Ons waardeer, maar wil tog net noem dat ons probleme ondervind met munisipale water en dan van drukpomp uit boorgat gebruik maak en dit veroorsaak onreëlmatige vloei.
Jammer vir ongerief, maar ons probeer te alle tye om die beste vir ons gaste te bied.
Esther V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese ervaring met warmte en liefde.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Esther, jy is 'n inspirasie vir ons en wys dat jou positiwiteit jou nog na nuwe hoogtes sal neem.
June S - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik!
Eden Guest House se terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer.
Jan G - Mei 2018
Algehele gradering
Werklike aangename eienaars en diens is puik.
Eden Guest House se terugvoer
Ons waardeer jul terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Theresa S - Mrt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en behulpsaamheid.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om julle te kon ontmoet.
Anélme V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
James P - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut pragtig.
Eden Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Marli H - Mei 2017
Algehele gradering
Enige tyd weer! Top!
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Marli. Jul waardering is 'n inspirasie om net ons beste te gee.
David V - Mei 2017
Algehele gradering
Alta en Pieter het 'n juweel in Jan Kempdorp.
Eden Guest House se terugvoer
David, julle is 'n besonderse gesin en ons het jul geselskap so geniet. Jul kinders is bevoorreg met 2 ouers soos julle.
Petra V - Mrt 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Pieter en Alta (eienaars) die béste!
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Petra,jy inspireer ons om te alle tye ons beste te gee. Jammer ons kon nie langer kuier.
Renalda S - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie, Renalda, vir die positiewe terugvoer. Dit was n voorreg om jou en Christa te kon ontmoet.
Anita M - Okt 2017
Algehele gradering
'n Pragtige tuis weg van die huis met puik en vriendelike diens.
Tm K - Jun 2017
Algehele gradering
Baie netjies en stylvol, ontbyt uitstekend, diens uitstaande. Dankie!
Eden Guest House se terugvoer
Doors, dit was n plesier om jul te kon akkommodeer. Komende van mense soos julle met soveel styl, is dit n groot kompliment vir ons. Baie dankie.
Ronel R - Apr 2017
Algehele gradering
Gerieflik en baie vriendelike diens.
Elzabé H - Sep 2016
Algehele gradering
Uitsonderlike gastehuis.
Eden Guest House se terugvoer
Elzabe, ons het jul geselskap so geniet. Dit was n voorreg om jul te kon huisves - voel soos ou vriende.
Nellie J - Jun 2016
Algehele gradering
The most friendly reception.
Jetske T - Jun 2016
Algehele gradering
Puik!
Eden Guest House se terugvoer
Jetske en Peter
Wat 'n voorreg was dit nie om julle as gaste te kon ontvang nie.
Ons het jul geselskap so geniet.
Johann R - Jun 2016
Algehele gradering
Stylvol, gerieflik, vriendelik.
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Johan, met sulke besonderse gaste soos julle, kan mens nie anders as om ons beste diens te lewer nie.
Eden Groete
Danie B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie netjiese en stylvolle blyplek met baie aangename gasheer en gasvrou!
Eden Guest House se terugvoer
Dankie Danie en Ria. Ons het jul geselskap so geniet, voel soos ou vriende wat kom kuier het. Eden Groete
Helene B - Sep 2015
Algehele gradering
Ek sal definitief weer hier bly.
Anna B - Jan 2015
Algehele gradering
Dis altyd 'n aangename ervaring om by hierdie gastehuis tuis te gaan.
Leoma D - Aug 2015
Algehele gradering
Alta and Pieter were very helpful and friendly.
Francina C - Sep 2015
Algehele gradering
Eden word hoogs aanbeveel.
Jacques T - Okt 2014
Algehele gradering
Beslis die plek om te rus na die langpad!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang