Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bianca C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent. Was a great place to stop over on our road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Fantasties! Pragtige plekkie! Skoon en netjies! Baie vriendelike diens! Sal sonder twyfel weer by die gastehuis oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vinnige oorslaap oppad Kaap toe. Gerieflike en netjiese verblyf en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Eden Guest House
Dankie vir positiewe terugvoer

Arina D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Die gasvryheid en vriendskap is van die boonste rakke. Die beste kos voorgesit met die vriendelikste hulp om jou verblyf gerieflik en ontspanne te maak. Voel soos jou eie huis. Stilte en nogmaals stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Eden Guest House
Dankie Arina, waardeer jou positiewe kommentaar.

Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Pragtige woning met gasvryheid uit boonste rakke. Netjies. Uitsonderlike diens, hulpvaardig. Waarde vir geld. Uitstaande ontbyt. Persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Eden Guest House
Dit was 'n voorreg om julle as familie te kon ontvang. Bly julle het jul verblyf geniet.

Marita M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2023

Baie lekker en rustig gekuier en die ontbyt was heerlik. Die gasvrou was altyd beskikbaar en het ons dadelik gehelp om in te boek. Die kamer was baie mooi en netjies. Ons het lekker geslaap en geen ander gaste gehoor nie. Ek kan Eden Guest House enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Eden Guest House
Dankie vir positiewe terugvoer.Ons waardeer.

Nicolene R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Eden Guest House maak Jan Kempdorp lekker. Ek sal definitief weer hier tuisgaan. Die gasheer- en gasvrou is ongelooflike vriendelik sonder om opdringerig te wees. Ek het aanvanklik gedink ek was die enigste gas omdat dit so stil was, maar ek het later gehoor dat al die kamers vol was. Volgende keer vat ek my man saam - 'n glasie wyn laataand en 'n koppie koffie vroegoggend in daardie pragtige tuin sal enige vakansie opvrolik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Eden Guest House
Dankie Nicolene, jou positiewe terugvoer beteken baie. Dit was 'n voorreg om jou te kon akkommodeer en het jou geselskap geniet.

Joleen D
1 nag
5.0
Mei 2022

Netjies, mooi, vriendelik. Baie mooi en netjiese plek. Ons is altyd vriendelik behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Eden Guest House
Dankie Joleen, waardeer jou positiewe kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om jul te kon huisves.

Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Perfekte, gemaklik en smaaklike oornag geriewe. Die eienaar en sy vrou is uiters bekwame vriendelike gashere. Ons het drie nagte daar geslaap en dit het gevoel of ons familie agter laat toe ons vertrek. Die tuin en swembad area is baie geskik vir ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Heerlik. Soos gewoonlik ─ uitstekend! Wonderlike gasheer en -vrou. Gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Eden Guest House
Baie dankie vir positiewe kommentaar. Altyd lekker as ou gaste weer terug kom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTQxZTdlLTgxZmUtNDFkZS1hNWQxLTdjNzJiYzA4ODUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 4 Heuning Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.922288779086 24.830842316151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang