Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eden Guest House bied 'n huislike atmosfeer in Jan Kempdorp, met net die regte tikkie afronding om die verblyf onvergeetlik te maak. Soos wat die naam aandui is hierdie gastehuis al met die paradys vergelyk.

Elke kamer is smaakvol versier, toegerus met lugversorging en is baie gerieflik. By Eden sing die voëltjies jou wakker in die oggend. Die ontbyt en aandetes wat hier bedien word is absoluut legendaries en die pragtige tuin en sprankelende swembad rond die prentjie perfek af.

Vriendelike, persoonlike diens is aan die orde van die dag en laat ons gaste telkens terugkeer. Die "Eden-ervaring" is iets wat jy eenvoudig moet beleef om dit te kan waardeer. Kom rus en vergeet van al die struwelinge van die daaglikse lewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bianca C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Was a great place to stop over on our road trip.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Anneke V
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Pragtige plekkie! Skoon en netjies! Baie vriendelike diens! Sal sonder twyfel weer by die gastehuis oorbly!
Jun 2024
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oorslaap oppad Kaap toe. Gerieflike en netjiese verblyf en baie vriendelike ontvangs.
Okt 2023
Arina D
Besigheidsreis
5.0
Die gasvryheid en vriendskap is van die boonste rakke. Die beste kos voorgesit met die vriendelikste hulp om jou verblyf gerieflik en ontspanne te maa...
Sien meer
Apr 2023
Elize B
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige woning met gasvryheid uit boonste rakke. Netjies. Uitsonderlike diens, hulpvaardig. Waarde vir geld. Uitstaande ontbyt. Persoonlike diens.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • Gaste dink Eden Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Jan Kempdorp Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heuningstraat 4, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYTQxZTdlLTgxZmUtNDFkZS1hNWQxLTdjNzJiYzA4ODUxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 4 Heuning Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.922288779086 24.830842316151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang