Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Houseboat Max 4 Sleeper

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Vriendelike skippers sal met bagasie en toerusting help.
Die huisbote is 'n entjie vanaf die konstruksieterrein, so geraasvlakke behoort nie 'n probleem te wees nie.
Indien gaste om een of ander rede eerder vanaf Langebaan met die boot wil ry, kan dit gereël word indien die weer dit toelaat.
Personeel wat aan wal woon, is 24 uur per dag beskikbaar. Hulle sal gaste, soos benodig, na en vanaf die huisboot in 'n motorboot vervoer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalbaai, Weskus Nasionale Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92511ba028de25b694bbfd074092b6e4ed1fbd5b221e8cbd2b0c8f7465ca59ca7d550d7e8a82276fef4d0448fd2e8f9661e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2) Kraalbaai West Coast National Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.141552798241 18.026681433198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem