Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Eden Life Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nthabiseng M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Loved it, would love to come again. I loved everything about it: privacy and a calm, peaceful atmosphere, the entertainment for adults, little hotties, and enough blankets. A TV would also be nice, especially for young ones' cartoons. The alarm that goes off when you touch the door after 7pm is a bit annoying, but we understood because it's for safety measures. But after all, the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike ligging, goeie waarde vir geld, uitstekend toegerus. Ons het heerlik gebly. Dit was buite so koud, maar heerlik snoesig binne die kothuis. Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons was baie sentraal geleë, maar dit was heerlik stil. Dit het nie eens soos die stad gevoel nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Uitgerus op 'n sakereis. Daar is min plekke waar jy op 'n kleinhoewe in die middel van 'n stad kan bly. Ons het baie lekker geslaap en het wakker geword met die hoenders wat gekraai het. Dit was heel rustig gewees en ons het nie gevoel of ons eers in die stad is nie. Dit is een van die plekke wat ons baie hoog kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Eden Life Cottage
Thank you for the nice review! You're always welcome to return!

Jason W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Awesome. The place is amazing and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Privaat, vredevol en gemaklik. Stilte en gras onder jou voete! Paradys! Hierdie plekkie is baie spesiaal. Ek kom definitief weer. Alles wat jy nodig het. Skoon, gerieflik en jy voel glad nie asof jy in die stad is nie. Ek kan nie wag om weer te kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Eden Life Cottage
Baie dankie vir die lieflike terugvoer. Dankbaar dat jy dit geniet het. Jy is altyd welkom!

Henk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

'n Stukkie hemel op aarde in die middel van die stad. Wat 'n wonderlike voorreg om by die kothuis te kon tuisgaan met ons onlangse besoek aan Gauteng. Hulle het ons bederf met 'n stukkie plaas in die middel van die stad, waar ons heerlik gerus het. 'n Sprankel skoon, netjiese kothuis en wonderlike diens was 'n bonus. Goeie sekuriteit het verseker dat ons nooit onveilig gevoel het nie. Ons besoek hulle beslis weer en kan hulle met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Eden Life Cottage
Baie dankie vir die terugvoer. Jy is altyd welkom!

Jakoba V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

'n Hoogtepunt vir my en my familie. Ruim huisie, goed versorg. Naby alles. Privaat. Baie aangename eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Eden Life Cottage
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is dankbaar dat julle dit kon geniet saam met julle familie. Maak weer so! Groete, Edenlifecottage

Leacia P
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Rustig, netjies, sentraal en veilig. Ons was vriendelik verwelkom deur Rentia en sy het ons tuis laat voel. Ons het paar dingetjies by die huis vergeet soos suiker en melk en Rentia het vir ons uitgehelp daarmee. Ons het baie lekker gebly en dit is 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Dit voel soos my huis weg van my eie huis! Vriendelike ontvangs, al was ons bietjie laat a.g.v. verkeer. Plek was skoon. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. As ek enigsens iets wou weet, al het dit nie iets met die blyplek te doen, het ons hulp gekry! Ons het veilig gevoel en kon onsself vermaak met speletjies wat beskikbaar was! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Eden Life Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit is vir ons heerlik om te sien as ons gaste ons plekkie geniet! Jul is altyd welkom! Edenlife cottage

T. F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

It was a very pleasant stay at Eden Life for an entire weekend with my family. It was very tranquil and relaxing. We definitely visit again. On the outskirts of Midrand, Eden Life is a place to go to get out of the busy city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cornelia
Eden Life Cottage
Thank you so much Trevor it was great to host you and your beautiful family. You'll always be welcome at Edenlife cottage!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Celliers-straat 14, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de81a6af85aca61cab17049e43d2eae360c2001637d31a6e57d682057d3d1b4d3ce15cfe1af10a55d3371f801e4fbbb3ac3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 14 Celliers Street Glen Austin AH 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.954327677451 28.166718971679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang